Mense en Hul Stories - Pastoor Abigail Thebus

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ม.ค. 2025

ความคิดเห็น •

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 9 หลายเดือนก่อน +1

    Natasha jy trek pragtig en respektabelik te alle tye aan....Jy dwing respek af....Jy is n beeldskone vrou n volwaardige dogter! van God! AMEN! Ook n pragtige getuienis AMEN!

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 9 หลายเดือนก่อน +1

    Jy is n wenner vir die beste aanbieder vir die TV....nie een ander kom naby u nie...

  • @sybelmoses5197
    @sybelmoses5197 13 วันที่ผ่านมา

    EK HET ABIGAIL EN DIMMY SOOS EK HOM LEER KEN HET NOG OP HUL HIGH-SCHOOL SWEETHEARTS LEER KEN, DIS DIE MAN WAT GOD VIR HAAR GEGEE HET... EN EK IS SO DANKBAAR DAT HULLE GETROUD IS ❤❤

  • @lyndallwagner3063
    @lyndallwagner3063 9 หลายเดือนก่อน +2

    Oh how i remember how she use to pray for us as youth on a Friday evening

  • @poppiebezuidenhout116
    @poppiebezuidenhout116 4 หลายเดือนก่อน

    Sjoe hoe lekker huil ek saam

  • @allengorases4558
    @allengorases4558 4 หลายเดือนก่อน

    Ek voel met u ,want ek het n ma en n ouer broer in 2021 verloor, my ma was 85 en het vir 2weke in die ICU gele met covid, kon nie bel of sms nie en het met dai in ons gedagtes gesit. Ons het gebid as 11 kinders dat mamma daar moet uit ,maar ma het na dai 2weke sonder dat ons haar sien gesterf.Ons was die 3June2021 vir gebel dat die Dr ons wil sien ,maar ma was reeds weg, Mamma kon nie die Vrydag huis toe kom om laaste nag deurnag te sit nie, Sy moes vir 15 min voor ons kom staan saterdag en ons moet so afskeit neem van mamma, en van daaraf reguit grafwarts om die laaste vir haar te sien.Dit was die moeilikste want jy het nie afskeit geneem soos dit gewoontlik gedoen word.en 2weke na mamma het ons ouer broer netso van covid kom neem,en diesefde routine was dit kon hom net 15min van n afstand aanskou en grafwaarts gaan .Dit is wat dit sooooo moeilik maak om te aanvaar.