ขนาดวิดีโอ: 1280 X 720853 X 480640 X 360
แสดงแผงควบคุมโปรแกรมเล่น
เล่นอัตโนมัติ
เล่นใหม่
Ons soek meer songs
Jaa aseblief 🤘🤘
Vir almal wat die original song soek. Brimful of Asha deur Cornershop!! Fokken lovit!
Goeie werk, in my liedjie is sy 80! Almal kort 'n borsie vir 'n kussing!
Hierdie is skreeu-freaking-snaaks. Flippen goed!
Het myself nou faktap gelag 😂😂Thx dude, maak nog meer 🫶🏻
🤜🤛 nice man, jy laat ons ou tannies great voel
Excellent
LOOOOVE DIT LEKKER JONNAS JOU VOKIN LEGEND !
As a south african living overseas the blitz and castles look so good.
Somethin missing though minora blade🧐🦫🐎🙋🕊️✝️🙏
Afrikaans is groot!!!! Besef ek oor en oor dankie friend
Awesome song. Well done. 55 and going strong
LOVELY WELGEDAAN
Ek is engels,maar ek verkies afrikaanse musiek,hierdie is pure Suid Afrikaans,baie dankie
Bring trug biekie liekie !!!
Boys! Dankie, ek het dit so nodig vandag.
Brother, elke keer lag ek my pap❤❤❤
Awesome love dit .
Baie snaaks! Love it
Lekker Reg!! Welcome back
Lekker boys!!!
Jaa Pappa! Ons soek nog covers!
Ek love hierdie
Soek nie nuggets nie, sy soek 'n pie 🥧 😂😂😂
🔥🔥🔥🔥
Love it ❤
Wat n hit ons soek jou hier in ooskaap
‘N paar shooters later, die j aan die brand.. i see you Jonnas! Vat hom flafie.. RAWR. 😂🤟🏼😉
20 katte! Dis 'n ander version van Ben-10 van Early-B hierdie! Luvit...
Dankie dankie dankie! Haha "en n half"
Ek het so pick-up gehad... Great song
Jy is n legend
Hoe het jy dáái tune en daai woorde bymekaar gesit? Want dit wérk!
Daars n engels tune wat op bump was weet een van julle die tune?
Lekke boys
Die klong kan n noot hou ne, not too bad boeta! Onthou die Bokke se season begin next week ne, hoe lykit met n bok treffertjie? Maybe chat n bietjie ball 2.0 theme? 🤔
Ja. Dis nou op almal se spotify braai playlists hier in NZ. :D
Okay 🥴, dis goed om weer die ouplaas dorp te sien 💝
Jy bly in die Kaap...binnebraai...ken hom...dit moet gepatent word..
Jy is fking hilarious 😂😂en moerse talent thanks Johnathan 🤘
Awesome 😂
Weet net hoe om ons op te cheer
carwatch camel het nog nooit so goed geklink nie
Hoe oud is jy Jonathan? Jy gaan paar tannies verloor 55 kan nog warm wees man !
Legend vokken song 😂
Looks like you are reliving a terrible memory there😂😂
Wat Epstein in die hof gese het:
This is kak funny and I only understand 40% of the song!
Bly om te sien ons is nie die enisgtes wat sukkel met orgideës nie😪
Spotify asb
Whaaaahahahahaha!
Puik...meer nodig van die..😂
😂
kyk soos die Afrikaans Tom Segura...
Piele boet, hou so aan….

Somethin missing though minora blade
🧐🦫🐎
🙋
🕊️✝️🙏