- 15
- 272 497
Salvador Mouers Music
เข้าร่วมเมื่อ 22 ก.พ. 2022
Servant Of My Lord And Saviour Jesus Christ...
Husband
Father
Artist
Husband
Father
Artist
Wonder Waar
Ja, ja
CHORUS:
Wonder waar ek sou gewies het sonder my Liewe Jesus
Met my geskiedenis en dieptes
Omvou Hy my met al Sy liefde
En nou is ek Syne
Aan Hom behoort ek nou vir uiwe
Niks wat ek besit is weer myne
Hier's alles van my Heer, gebruik dit
VERSE 1:
Ooohhh
Ek wil Sy Naam net prys,
Hy't my lewe kom re-arrange
Diep in die drugs, heavy op die wyn
Diep in die straat gely aan pyn
Want niks word beter, my toekoms so onseker
Ja, ek't al gecheck om op te gee
Ek was swak en wou nie meer probeer
Want as dit nie die krag is, sit hulle af my water
Kom drop 'n blok op die swakste;
Hoe?
Verkoop dan empties om te pape
Ja ek weet nie wat ek sou doen
Maar prys Sy naam Hy't my hoor roep
CHORUS:
Wonder waar ek sou gewies het sonder my Liewe Jesus
Met my geskiedenis en dieptes
Omvou Hy my met al Sy liefde
En nou is ek Syne
Aan Hom behoort ek nou vir uiwe
Niks wat ek besit is weer myne
Hier's alles van my Heer, gebruik dit
VERSE 2:
Nou's ek 'n soldaat vir Die King
Sal Hom tot op my laaste bly dien
Oral sal ek march waar Hy my stuur
Want Hy't Die prys betaal vir my siel
En soos 'n brandende hout
Haal Hy my uit die vuur
Sy naam op my borduur
En nou's Die Vyand diep binne sy feels
Want hy wou he ek moes steeds bly
In my verlede waar hy
My kan gebruik en my mislei
Waar ek duik vir die drugs en bottel wyn
Laat aand in die straat kon nie slaap
Bly dwaal, asvaal, brand maer
Maar ek is so dankbaar
Ek het Jesus in my lewe aanvaar
CHORUS:
Wonder waar ek sou gewies het sonder my Liewe Jesus
Met my geskiedenis en dieptes
Omvou Hy my met al Sy liefde
En nou is ek Syne
Aan Hom behoort ek nou vir uiwe
Niks wat ek besit is weer myne
Hier's alles van my Heer, gebruik dit (x2)
CHORUS:
Wonder waar ek sou gewies het sonder my Liewe Jesus
Met my geskiedenis en dieptes
Omvou Hy my met al Sy liefde
En nou is ek Syne
Aan Hom behoort ek nou vir uiwe
Niks wat ek besit is weer myne
Hier's alles van my Heer, gebruik dit
VERSE 1:
Ooohhh
Ek wil Sy Naam net prys,
Hy't my lewe kom re-arrange
Diep in die drugs, heavy op die wyn
Diep in die straat gely aan pyn
Want niks word beter, my toekoms so onseker
Ja, ek't al gecheck om op te gee
Ek was swak en wou nie meer probeer
Want as dit nie die krag is, sit hulle af my water
Kom drop 'n blok op die swakste;
Hoe?
Verkoop dan empties om te pape
Ja ek weet nie wat ek sou doen
Maar prys Sy naam Hy't my hoor roep
CHORUS:
Wonder waar ek sou gewies het sonder my Liewe Jesus
Met my geskiedenis en dieptes
Omvou Hy my met al Sy liefde
En nou is ek Syne
Aan Hom behoort ek nou vir uiwe
Niks wat ek besit is weer myne
Hier's alles van my Heer, gebruik dit
VERSE 2:
Nou's ek 'n soldaat vir Die King
Sal Hom tot op my laaste bly dien
Oral sal ek march waar Hy my stuur
Want Hy't Die prys betaal vir my siel
En soos 'n brandende hout
Haal Hy my uit die vuur
Sy naam op my borduur
En nou's Die Vyand diep binne sy feels
Want hy wou he ek moes steeds bly
In my verlede waar hy
My kan gebruik en my mislei
Waar ek duik vir die drugs en bottel wyn
Laat aand in die straat kon nie slaap
Bly dwaal, asvaal, brand maer
Maar ek is so dankbaar
Ek het Jesus in my lewe aanvaar
CHORUS:
Wonder waar ek sou gewies het sonder my Liewe Jesus
Met my geskiedenis en dieptes
Omvou Hy my met al Sy liefde
En nou is ek Syne
Aan Hom behoort ek nou vir uiwe
Niks wat ek besit is weer myne
Hier's alles van my Heer, gebruik dit (x2)
มุมมอง: 13 040
วีดีโอ
Niemand Besef
มุมมอง 16Kปีที่แล้ว
VERSE 1 Hulle traak nie as ons kla As ons uit roep en ons vra Vir 'n bietjie hulp want dit is swaar But ons is kama daar vir mekaar En dit baat nie as ons try Om ons lewens om te draai Maak nie saak hoe ver jy kom Daar's nie rerag standby PRE-CHORUS En dis waarom ons verkoep Dis waarom ons bly roek En dis waarom ons die clubs Meer as die kerke besoek Voel niks kom dan reg Almal wys ons weg Ons ...
Wantoe is Ons Oppad
มุมมอง 54Kปีที่แล้ว
Sit en dink nou aan daai dag Na die game, Waar almal verby ons jaag Selfs daai drie bras Met die blou Nissan March En soos 'n film speel dit voor ons af Overtake twee, drie trokke op 'n slag En op 'n bult waag hulle daai selfde kans Kon nie sien wat trek in die ander baan En voor hulle besef Was dit lankal al te laat Kop-aan-kop met 'n trok Bring almal tot 'n stilstaan Baie jonk en nog dronk Al...
Salvador Mouers - Broe in 'n miljoen
มุมมอง 88Kปีที่แล้ว
Wil nie vrae vra nie broe Ons altyd saam en dai bly net so Ek mis jou en als wat ons nog moes doen Kan nie wag Hoop ons meet weer soon Jy was 'n broe in 'n miljoen Jy bly 'n broe en dai is true Ja jy 'n broe By my 'n broe, janei is true Bly 'n broe in 'n miljoen Diep in my feels Hart en siel op papier Kanit nog nie believe Jys nie meer hier Salit nooit verstaan nie, hoekom jy moes gaan nie Ek w...
Salvador x Zander - Bly in My (Acoustic Cover)
มุมมอง 7K2 ปีที่แล้ว
Johannes 15 vers 5 se vir ons "Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie." Met die cover wil ons jul net weer hiervan kom herinner. #BlyInMy #ChristusIsDieWareWynstok #Broers #BroersinChristus
Salvador x Zander - I belong to You (Acoustic Cover)
มุมมอง 1.3K2 ปีที่แล้ว
Here is you morning reminder that we belong to Jesus. Psalm 100 verse 3 ESV says that "Know that the Lord, he is God! It is He who made us, and we are His; we are His people, and the sheep of His pasture." He loves you. He cares for you. Surrender it all to Him. #ibelongtojesus #acoustic #cover #brothersinchrist #brothers #AllglorytoGod
Salvador x Zander - Be still (Acoustic Cover)
มุมมอง 1.8K2 ปีที่แล้ว
Trust in Him. Remain in Him. Be still and know that He is God. We bring you another acoustic cover and we pray that you always remember that God is in control. Stay blessed! #Brothers #Bestill #TravisGreeneCover #brothersinchrist #HeIsInControl
Salvador x Zander - Soos 'n vreemdeling (Acoustic Cover)
มุมมอง 3.9K2 ปีที่แล้ว
Hier is nog een, hoop jul geniet dit! Salvador Mouers x Zander Mouers - Soos 'n vreemdeling (Acoustic Cover) #EkGeeAlllesAanJesus #PrysHom #Broers #BroersinChristus #Acoustic #Cover
Salvador x Zander - Met 'n Diep Verlange (Acoustic Cover)
มุมมอง 6K2 ปีที่แล้ว
Ek en Zander Mouers bless jul met die een; Met 'n Diep Verlange (Acoustic Cover). #MetnDiepVerlange #Acoustic #Cover #Broers #Afrikaans #Pinkster #PinksterBeginsels
Weet Wie Ek Is - Salvador Mouers x Zander Mouers
มุมมอง 8K2 ปีที่แล้ว
Ek weet wie ek is Ek weet wie ek is in Hom Ek weet wie ek is Weet wie ek is Weet wie ek is (x2) (Zander Verse) Hy in my vir my ja so gaan jy dit kry Koninglike bloedlyn so ek dra my kruis Weet wie ek is in Hom weet wies Hy in my Soos n pottebakker werk met sy hande aan die klei Vorm Hy my en herstel my identiteit Nuwe mens ek uit gekoop teen 'n prys Sy lewe vir my neer gele as bewys Hoe kan ek ...
Meer As Genoeg - Salvador Mouers
มุมมอง 6K2 ปีที่แล้ว
Ja ja ja ja (Ja ja ja ja) Ja ja ja ja (Ja ja ja ja) Ja ja ja ja (Ja ja) Ja ja (Ja ja) Ja ja ja ja (Ja ja ja ja) Ja ja (Ja ja) Ja ja ja ja (Ja ja ja) Nodig niks nie nodig niks nie Hy's meer as genoeg vir my Hy's genoeg vir my Niks sal my skud nie Druk of laat vlug nie Sal nooit genoeg kan kry Want Hy is goed vir my As ek dan net moet dink aan die kruis (Aan die kruis) Alles wat Hy gedoen het vir...
Free - Salvador Mouers x Zander Mouers
มุมมอง 2.6K2 ปีที่แล้ว
You are love Love with no limit You fill me up till I Overflow with your spirit You're more than enough for me Yet you never cease To love me this much You shed your blood so I could be free Free... Shed Your blood so I could be Free... Shed Your blood so I could Be free Shed Your blood so I could be Free... (Zander Verse 1) There aint no conditions to your love Lord Teach me how to love like y...
Die Moeite Werd - Salvador Mouers
มุมมอง 11K2 ปีที่แล้ว
U kom vir my deur Wanneer ek swak is En reg om op te gee In tye van donkerte As die lewe druk En ek voel so alleen Is dit net U wat my versterk Al my gevegte vir my veg My optel as ek lê My afstof help en sê Dit was die moeite werd Om vir jou te sterf (Die moeite werd) Hy ken my op my naam Op my kop elke haar Voor Hy my geform het In die maag van my ma Het Hy al 'n plan gehad Vir my lewe Hy't g...
Breek elke Ketting - Salvador Mouers
มุมมอง 33K2 ปีที่แล้ว
Song nou uit op Reverbnation: www.reverbnation.com/salvadormouersmusic/song/33466690-breek-elke-ketting LIRIEKE: Breek elke ketting In die naam van Jesus Bindings, als wat nie van U is Maak my los en rig my op Plaas my voete op 'n ewige rots x2 Jaar na jaar bly dit maar dieselfde ding Ek het gedink ek sal dit deur die jare kan oorwin Maar hier's dit weer ek kan nie meer Te moeg om kop te breek ...
U alleen - Salvador Mouers
มุมมอง 20K2 ปีที่แล้ว
U alleen Vervaardig deur Salvador Mouers Geskryf deur Salvador Mouers Uitgevoer deur Salvador Mouers Gemeng en Bemeester deur Salvador Mouers Lirieke: Deur die op en die afdrand Is U met my En as ek kop flop padlangs Kom wys U my weer die way U het my bevry En het my bewys Met die bloed wat U gestort het op die kruis Nou is ek meer as oortuig Op my kniee moet ek bly Sal graag gaan waar U my lei...
Die Here doen wonderlike dinge in ons jong mense se lewe! FreshFM introduced me to this song today, en ek love dit❤
Praise praise praise the lyrics melody beat the hype greatest Sunday liekie fell in love today on fresh fm.
Agg man🥹🙌🏽🔥❤️
❤❤❤❤
Vivian Garoeb😢😢
I came across this song by accident! I lost my best friend a year ago to cancer and this song speaks to everything, I have two amazing daughters and my goodness I have cried loads listening to this! I love it and thank you for writing this song! God bless you
Yoh it’s so amazing to hear how deep the words of this song really plays the reality of what im still going through of loosing my best friend yooooh my heart still cries heavily out to him eish it huuuuuuuuuuuuuuuuuurts deeeeeeeeeeep!🥺😢😭😭😭💔
Baie mooi❤❤❤
Carroll Street
Moi❤❤❤❤
My broer ek is Lief vir jou ❤😍
Pragtige song boeta💯
🎀🎀
J was ń broer in ń miljoen, jy bly ń broer in dais true
Al wat ekkan sê Dankie
Ek kry u gevoel iemand beesig om nuwe music te kook. Ats oh la la. 🍾🍾🍾🍾🍾🔥❤️🔥❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Forever one of my favorites ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Sy stem neh ats 😅😅😅😅😅😅😅😅
Jy kan ma virniet so still is ek weet wa meh jy beesig is jy kook nuwe music. Ek sal gedildig wag . Ek se ma kla Baie dankie boet
Liezel ek miss jou.R.I.V..
Kullid chris brown
Hoe het jy nie gehuil terwyl jy die song sing nie 😢❤
Nog nog nog A.S.B
Pragtig my magtig dankie aan atwee van julle. ONS smaag na nog A.S.B
Amen to your talent 🙏🙏🙏🙏🙏🙏
Salvador mag die Here jou stem meer seën sodat jy dit vir Sy werk kan gebruik! Ek is baie trots op jou!!!!!!
R.I.P Denver Baker mis vijo ver eiwig en altyd 😭😭😭😭😭
Amen Salvador Jo songs gee my moed my Trane loop Al hldag mag Di Here Jo seën...
Broe in n miljoen. Yoh. Voedsel viri siel wettig
Can't express what I feel waneer die jam speeli. ma dit laat Dans my siel
Hu aan mutii goeie muciek die here sal syy engle aan bevel geah om ju teen ale tye bewaar
Verkoop ma empties omte Pape...taaaahhhh dais diep
So mooi❤❤❤❤😭😭😭😭😭
IS WAAR
U aleen weet jy is die beste singer in namibia 🇳🇦💞
💯💯💯💯💯💯💯💯💯💯💯💯💯💯 . Regtig waar🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
Stem 💯💯💯💯💯💯💯💯💯💯 PERCENT saam met jou.
Geloof 👈💙💙💙
This guy deserves so much more recognition than what he is getting
Die mooiste song om na t luister.
U alleen🤞🏼🙏🏼🙇🏻 Slimes en nog die heeltyd, nog net slimes..🙆🏻♂️🤙🏼
Guitar player needs to improve his craft like your vibe but it sounds the same
❤🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥❤🔥❤🔥❤🔥❤🔥❤🔥❤🔥❤🔥❤🔥❤🔥❤🔥🔥🔥🔥❤🔥❤🔥💯👍
💯🔥👏🏾🙏🏾 Awe
Slimes bru, slimes✊🏼📌
Tah di best song ooit jys di beste singer so ver Hou aan my bru
Tah di best song ooit jys di beste singer so ver
Vuuuuuur🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
My ringtone❤
Sing vir die Alle hoogste 🙏😇my Broer
Ek is baie lief vir jou music boeta,hoedervleis king hoedervleis
Ta jys di beste bra
Dankie vir jou!!!