Dankie vir jou woorde aan ons almal. Ons dien n Groot en Heilige Jahshua Messias wat Sy LEWE vir ons gegee het. Wie is groter as hy wat sy lewe vir 'n medemens gegee het. HalleluJAH Amen.❤
Baie dankie dames!! Ek bid ons barmhartige, liefdevolle Vader dat baie mense hierdie video kyk en tot inkeer sal kom!! God is n Lewende werklikheid!! Tyd is verby!!! Jesus kom spoedig Sy bruid haal....mag elkeen Jesus ervaar as die Prins van Vrede! Seën vir elkeen...liefde en vrede in jul hart en gemoed...🤗📯📯📯🇿🇦
AMEN AND AMEN 🙏 Glory to GOD 🙌🙌 Dt is Awsome hoe GOD met elke persoon werk op Sy manier . 1997 het GOD my ook in ń vision gewys Hoe is die hel. Mensies - ek gun nie eers my vyand op die aarde in die hel nie. Ek glo die VROU se GETUIENIS. 🙌🙌 God Pra met my deur sy WOORD ,
Wees versigtig wat jy se! Johannes het soos n dooie mens op sy gesig geval' ma as iemand Jesus sien is dit sommer so so..Wees vesigtig! Die bybel is vir my genoeg.
Mag elkeen wat soek na die waarheid, waarheid vind en elkeen wat die Liewe Vader vir insig vra, voorwaar insig kry, ons is van hierdie wêreld maar nie in hierdie wêreld nie en mag ons goed van kwaad onderskei, nie alles wat goed van buite lyk is altyd goed nie, mag die Liewe Vader elkeen seën met insig & wysheid, ore om te hoor en oë om te sien dit wat werklik in hierdie wêreld aangaan…. Spreuke 30:4 Wie het na die hemel opgeklim en neergedaal? Wie het die wind in sy vuiste versamel? Wie het die waters in 'n kleed saamgebind? Wie het al die eindes van die aarde vasgestel? Hoe is sy Naam? En hoe is die Naam van sy Seun - as jy dit weet? Die waarheid sal altyd seevier, mag ons in waarheid en waarheid alleen wandel - ongeredigeerde waarheid altyd, duisternis sal altyd in lig ontbloot word. YAHVAHSHUA (Jesus Christus) is die lig van die wêreld, die RUACH ha KODESH (Heilige Gees) sal ons lei as ons bereid is om te luister en volg, YAHVAHSHUA (Jesus Christus) het en sal nooit enigiets in die donker of in die geheim doen nie... Luk 8:17 " Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek wat nie bekend sal word en in die lig sal kom nie." Mark 4:22 "Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, en daar is niks weggesteek nie of dit moet in die lig kom." Daniël 2:28 "Maar daar is 'n Elohim in die hemel wat geheime openbaar, en Hy het koning Nebukadnésar bekend gemaak wat aan die einde van die dae sal gebeur. U droom en die gesigte van u hoof op u bed was dit:" Mat 10:26-28 "Vrees hulle dan nie; want daar is niks bedek wat nie ontdek sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie. Wat Ek vir julle in die donker sê, vertel dit in die lig; en wat julle in die oor hoor, verkondig dit op die dakke. En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel. yahvahshua.co.za/Dokumente/GODS%20NAME.pdf www.yahvahshua.co.za/ HalleluYAH!
“Then Peter said unto them, Repent, and be baptized every one of you in the name of Jesus Christ for the remission [forgiveness] of sins, and ye [you] shall receive the gift of the Holy Ghost.” - Acts 2:38 (KJV) Babas / kinders hoef nie gedoop te word nie, want Jesus het gesê die koninkryk is vir die, soos hulle. Acts 19:2-5 bevestig Acts 2:38 en bepaal ook dat die doop van Johannes (wat deur God ingestel was), nie geldig was itv om die Heilige Gees te ontvang nie. Hoe dan is dit dat mense glo dat die besprinkeling (wat afkomstig is vanuit die mistiese Babiloniese geloof maw afgodery / duiwel aanbidding) geldig is? “But ye [you] are not in the flesh, but in the Spirit, if so be that the Spirit of God dwell in you. Now if any man have not the Spirit of Christ, he is none of His.” - Romans 8:9 (KJV)
Rosa, bly om te hoor, dankie dat jy dit deel. Hepzibah het by n konferensie van haar n hele paar jare terug hier in die Kaap ook n professie vir my gegee oor my lewe, ook waar geword. Kragtige profetes van Vader. Alle eer aan Vader!
Wil nie oordeel maar dit is eienaardig dat soveel mense die hel besoek en hulle verskil almal van mekaar( is daar dan verskillende helle). Die bybel leer ons in Open. 21: 14 - 15 " see van vuur" . in Lukas. 16: 23 - 24 " Ek ly verskriklike pyn in hierdie vlamme" . lees wat Paulus sê in 2 KOR. 3 - 7. NERENS IN DIE HELE BYBELWORD DAAR BESPREEK HOE DIE HEL LYK. EK GLO EERDER DIE BYBEL.
Ai mnr Plaatjies mag Abba Vader jou vrymaak om ook Sy stem so te kan hoor. Abba trek niemand voor nie maar jy moet Hom dien met alles in jou en volkome gehoorsaamheid. Less of you, morevof Him.
Dankie vir jou woorde aan ons almal. Ons dien n Groot en Heilige Jahshua Messias wat Sy LEWE vir ons gegee het. Wie is groter as hy wat sy lewe vir 'n medemens gegee het. HalleluJAH Amen.❤
Wees ons swakhede en tekortkominge genadig Abba Vader Jahshua Amen
Baie dankie dames!! Ek bid ons barmhartige, liefdevolle Vader dat baie mense hierdie video kyk en tot inkeer sal kom!! God is n Lewende werklikheid!! Tyd is verby!!! Jesus kom spoedig Sy bruid haal....mag elkeen Jesus ervaar as die Prins van Vrede! Seën vir elkeen...liefde en vrede in jul hart en gemoed...🤗📯📯📯🇿🇦
Hallelujah! Loof en prys Sy Heilige Naam🙏🙌🙏🙌
😊
Amen !dankie vir die mooi boodskap
Ag baaie dankie vir kosbare boodskappies dit verhelder n mens se Gees. Baaie dankie
AMEN AND AMEN 🙏
Glory to GOD 🙌🙌
Dt is Awsome hoe GOD met elke persoon werk op Sy manier .
1997 het GOD my ook in ń vision gewys Hoe is die hel.
Mensies - ek gun nie eers my vyand op die aarde in die hel nie.
Ek glo die VROU se GETUIENIS. 🙌🙌
God Pra met my deur sy WOORD ,
Wees versigtig wat jy se! Johannes het soos n dooie mens op sy gesig geval' ma as iemand Jesus sien is dit sommer so so..Wees vesigtig! Die bybel is vir my genoeg.
Mag elkeen wat soek na die waarheid, waarheid vind en elkeen wat die Liewe Vader vir insig vra, voorwaar insig kry, ons is van hierdie wêreld maar nie in hierdie wêreld nie en mag ons goed van kwaad onderskei, nie alles wat goed van buite lyk is altyd goed nie, mag die Liewe Vader elkeen seën met insig & wysheid, ore om te hoor en oë om te sien dit wat werklik in hierdie wêreld aangaan….
Spreuke 30:4 Wie het na die hemel opgeklim en neergedaal? Wie het die wind in sy vuiste versamel? Wie het die waters in 'n kleed saamgebind? Wie het al die eindes van die aarde vasgestel? Hoe is sy Naam? En hoe is die Naam van sy Seun - as jy dit weet?
Die waarheid sal altyd seevier, mag ons in waarheid en waarheid alleen wandel - ongeredigeerde waarheid altyd, duisternis sal altyd in lig ontbloot word. YAHVAHSHUA (Jesus Christus) is die lig van die wêreld, die RUACH ha KODESH (Heilige Gees) sal ons lei as ons bereid is om te luister en volg, YAHVAHSHUA (Jesus Christus) het en sal nooit enigiets in die donker of in die geheim doen nie...
Luk 8:17 " Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek wat nie bekend sal word en in die lig sal kom nie."
Mark 4:22 "Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, en daar is niks weggesteek nie of dit moet in die lig kom."
Daniël 2:28 "Maar daar is 'n Elohim in die hemel wat geheime openbaar, en Hy het koning Nebukadnésar bekend gemaak wat aan die einde van die dae
sal gebeur. U droom en die gesigte van u hoof op u bed was dit:"
Mat 10:26-28 "Vrees hulle dan nie; want daar is niks bedek wat nie ontdek sal
word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie. Wat Ek vir julle in die donker sê, vertel dit in die lig; en wat julle in die oor hoor, verkondig dit op die dakke. En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel.
yahvahshua.co.za/Dokumente/GODS%20NAME.pdf
www.yahvahshua.co.za/
HalleluYAH!
Die invulling van die Heilige Gees is waarna ek soek...'die sleutel wat die kar start'...Here hoor my stem..
“Then Peter said unto them, Repent, and be baptized every one of you in the name of Jesus Christ for the remission [forgiveness] of sins, and ye [you] shall receive the gift of the Holy Ghost.”
- Acts 2:38 (KJV)
Babas / kinders hoef nie gedoop te word nie, want Jesus het gesê die koninkryk is vir die, soos hulle.
Acts 19:2-5 bevestig Acts 2:38 en bepaal ook dat die doop van Johannes (wat deur God ingestel was), nie geldig was itv om die Heilige Gees te ontvang nie.
Hoe dan is dit dat mense glo dat die besprinkeling (wat afkomstig is vanuit die mistiese Babiloniese geloof maw afgodery / duiwel aanbidding) geldig is?
“But ye [you] are not in the flesh, but in the Spirit, if so be that the Spirit of God dwell in you. Now if any man have not the Spirit of Christ, he is none of His.”
- Romans 8:9 (KJV)
Genade hier kom dit my padlangs ...het dit nie verwag nie.Ek wou nog altyd haar gehoor het.Ek sit hier en my mond hang Oop. Hoe is dit moontlik?
Die boeke moet versprei word. Dit is hoekom God dit aan haar gegee het. ASB Verspreid dit.
N paar jaar gelede het sy oor my geprofeteer en dit het waar gekom.
Rosa, bly om te hoor, dankie dat jy dit deel. Hepzibah het by n konferensie van haar n hele paar jare terug hier in die Kaap ook n professie vir my gegee oor my lewe, ook waar geword. Kragtige profetes van Vader. Alle eer aan Vader!
Waar kan ek die book kry
Waar kan mens die boeke bestel/koop
Kontak vir Amanda 082 222 333 8
M@@Patmosstudio
Waar kan ek die boek bestel
Dankie
Waar bestel ek die boeke, asb
Waar kan ek die boek bestel asb?
Hallo waar kan ek haar boek in die hande kry asb
Hoe Kan mens van haar boeke kry asb
Ek is in Namibia waar kan ek haar boeke kry
Boeke
Waar kan ek boek bestel asb
Kontak vir Amanda 082 222 333 8
Wil nie oordeel maar dit is eienaardig dat soveel mense die hel besoek en hulle verskil almal van mekaar( is daar dan verskillende helle). Die bybel leer ons in Open. 21: 14 - 15 " see van vuur" . in Lukas. 16: 23 - 24 " Ek ly verskriklike pyn in hierdie vlamme" . lees wat Paulus sê in 2 KOR. 3 - 7. NERENS IN DIE HELE BYBELWORD DAAR BESPREEK HOE DIE HEL LYK. EK GLO EERDER DIE BYBEL.
Sooo ongelooflik my uitkyk soo verander
Gee dan die boeke verniet weg!
Ai mnr Plaatjies mag Abba Vader jou vrymaak om ook Sy stem so te kan hoor. Abba trek niemand voor nie maar jy moet Hom dien met alles in jou en volkome gehoorsaamheid. Less of you, morevof Him.