Leer lees - lees eerste woorde in Afrikaans!

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 มี.ค. 2021
  • As jy jou kind wil leer om te lees is hierdie die ideale Afrikaanse video vir jou! As jou kind sy/haar klanke ken, is die volgende stap om kort woorde te lees. Hierdie kort video gee genoeg tyd vir jou kind om self die letter te herken, hardop te sê en dan die woord te lees. Ons beloon hulle elke keer met 'n oulike prentjie wat die woord beskryf. Jou kind sal sommer gou-gou opgewonde raak om te lees as hulle sien hoe maklik dit is. Oefen hierdie kort woorde gereeld voor jy aanbeweeg na langer woorde. Maak seker om die klanke foneties uit te spreek! Leer lees is pret en soveel lekker as jy leer lees in Afrikaans! Hierdie versameling van kort Afrikaanse woorde is die ideale begin om te leer lees. Kom leer lees in Afrikaans!
    Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die letters, klanke en woorde gereeld met jou kind! Ook baie belangrik om te onthou:
    - Klank die alfabet
    - Skryf die letters en woorde (in die sand, op papier, in die lug!)
    - Klank die woorde
    - Lees soveel as wat jy kan
    As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!
    Subscribe hier: th-cam.com/users/stegosaurus...
    Loer na ons webtuiste met al ons videos! www.stegosauruslearning.co.za
    Ons is ook op Facebook - volg ons daar:
    / stegosauruslearning

ความคิดเห็น •