Im from Tanzania, I watched the guy Skhumbuzo on the voice SA singing this song in Zulu , I was so impressed !I then searched for original...its a wow I don understand Afrikaans but the song is amazing!
Kyk of jy vir my die son kan vang Daar’s ‘n kamer in die huis waar ons die son kan hang Dis donker by die venster in die middel van die dag Onthou jy hoe helder die kamer kon lag Kyk of jy vir my die son kan bring Daar’s ‘n liedjie in die gange wat die son kan sing Want dis stil in die hoeke, hierdie koue seisoen Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen Refrein: S-o-nvanger Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn S-o-nvanger Laat my verstaan Hoe ‘n somer sommerso in die niet kan verdwyn En laat hom skyn Kyk of jy vir my die son kan kry Daar’s ‘n huisie in my hart waar die son kan bly Kyk of jy vir my die son kan steel Daar’s ‘n plekkie in die tuin waar die son kan speel Refrein Bring ‘n bietjie lig vir die draaie op my pad En ‘n handjievol strale vir die donker in my hart S-o-nvanger
Originally geskryf en perform deur Valiant,,,maar thats that,almal wat hom gecover het,het dit beter gedoen,en Theuns die beste,, Valiant in my opinie kan nie sing nie,skryf ja,maar sing not a moer hy teem.
When a poet performs his own work, there is a magic where any comparison is irrelevant. Pragtig, Valiant.
Heskryf vir my nefie deon de wet 16/1/79 tot 20/4/99, my, enigsye lief, depressie is erger as kanker en ek weet dit elke dag 💖
MY NEFIE DEON DE WET 😍❣️😘🥰
Im from Tanzania, I watched the guy Skhumbuzo on the voice SA singing this song in Zulu , I was so impressed !I then searched for original...its a wow I don understand Afrikaans but the song is amazing!
wow I'd love to hear the Zulu rendition
I am a South African that stayed in Tanzania (Mbeya) for 3 years. This song is about a guy that sings a deep song for a friend that committed suicide
Habari bana!
Just watched Skhumbuzo myself.👍👍👍👍👍👍👍
Valiant, jy is n hartmens. Dankie vir jou ongelooflike mooi song.
Een van die mooiste songs van alle tye❤
A MASTERPIECE
Jy's 'n duidelike mens bra. Dankie vir jou mooi energie en musiek.
Ja. Ons soek n nuwe song my Broer...
Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar’s ‘n kamer in die huis waar ons die son kan hang
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy hoe helder die kamer kon lag
Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar’s ‘n liedjie in die gange wat die son kan sing
Want dis stil in die hoeke, hierdie koue seisoen
Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen
Refrein:
S-o-nvanger
Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
S-o-nvanger
Laat my verstaan
Hoe ‘n somer sommerso in die niet kan verdwyn
En laat hom skyn
Kyk of jy vir my die son kan kry
Daar’s ‘n huisie in my hart waar die son kan bly
Kyk of jy vir my die son kan steel
Daar’s ‘n plekkie in die tuin waar die son kan speel
Refrein
Bring ‘n bietjie lig vir die draaie op my pad
En ‘n handjievol strale vir die donker in my hart
S-o-nvanger
Pragtig! Nou net geluister na Valiants se 'die mystic boer' Ongelooflik mooi.
Een van die beste Afrikaanse hartseer songs, vupir die wat weet waaroor die song gaan...
Hy het die song geskryf vir n pel van hom wat selfmoord gepleeg het. So lei die legende
Die true original. Wat n sensitiewe stem. Dankie Valiant
❤️
My hart breek... Dis so mooi
i love his songs... hes good
Hart song. Dankie.
just beautiful
Legend van Afrikaans 🤘
Yo!
Dankie vir al die jare se dedicated vermaak...laat my bietjie verlang na Stellenbosch
Beautiful!
Bly die mooiste mooi. Ek pik sommer 'n traan en verlang na my mense.
😍😍😍
My grootste hartseer is: almal dink, dis n Cover....maar Valient praat van vermiste liefde....waarvoor by wens, by ion terugkry......MyOpinie.
Vir my liefste nefie deon de wet
Vir my nefie deon de wet ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😢😢😢😢
gans puisie mooi!
Pragtig.
Skhumbuzo ndaba rendition brought me here
me too!
on my way to check that out!
Possible d avoir les paroles ? Cette chanson parle de quoi ?
Met dank Dana Snyman Wow goeie tye
Dis p@es mooi. Luister dit hier in NZ en mis SA. Respect
Merci mais elle parle de quoi cette sublime mélodie je suis enseignante et je voulais l apprendre à mes élèves?
C'est une chanson qui veut dire "attraper de soleil" si vous voulez plus d'informations envoi moi un message
Du néerlandais ?
Afrikaans
C est quelque langue ???
Sophie Blanchard afrikaans
Afrikaans...its hard to understand if we cannot read French Afrique de Sud...not sure about French spelling
:)
Skitterend
I AND J PICK OF THE TOP
Originally geskryf en perform deur Valiant,,,maar thats that,almal wat hom gecover het,het dit beter gedoen,en Theuns die beste,, Valiant in my opinie kan nie sing nie,skryf ja,maar sing not a moer hy teem.
Refentse sing die song BAIE beter!
Nee hy doen glad nie
Glad hoegenaamd nie. Nie eers amper nie.
Jy moet jou kop laat lees
Jy is siek in die kop .
Copycat
Pragtig.