Jeremia, Die Profeet Van Die HERE Wie Baie Gely Het - Deon Allers

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024
  • Jeremia, Die Profeet Van Die HERE Wie Baie Gely Het
    Deon Allers
    SUBSCRIBE - SLUIT AAN BY ONS YOU TUBE KANAAL:
    / @deonallers
    SUBSCRIBE OP ONS RUMBLE KANAAL:
    rumble.com/c/D...
    VOLG ONS OP TELEGRAM:
    t.me/deonaller...
    BYDRAE:
    www.deonallers...
    BESOEK ONS WEBTUISTE:
    www.deonallers.co.za
    EPOS:
    info@deonallers.co.za
    #sufferingwithchrist
    #sufferingandendurance
    #suffering
    #sufferingandpreceverance
    #deonallersjeremiahteaching

ความคิดเห็น • 23

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 8 หลายเดือนก่อน +3

    Dink aan die dae in die voortyd, dankie vir die woord, Amen

  • @mimiholton
    @mimiholton 6 หลายเดือนก่อน

    ‘n kragtige preek wat tot ons harte praat. Groot woorde vir ons krag om die kruis wat ons moet dra sonder om te kla op te neem🙏❤️

  • @charlenecoetzee455
    @charlenecoetzee455 8 หลายเดือนก่อน

    SHALOM. Baie dankie Past.Deon .Dit is absoluut 'n baie diepe boodskap.

  • @marthabooth4085
    @marthabooth4085 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastoor vir hierdie kragtige woord. To die to self.. in everything God First. Amen!

  • @Anita-s5r3d
    @Anita-s5r3d 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastoor is die waarheid wat U se Dus die waarheid God seen U❤❤❤❤🎉🎉🎉

  • @dodyvanderwalt813
    @dodyvanderwalt813 8 หลายเดือนก่อน

    Baie baie danki Pastoor vir die woord.....kan nie wag vir volgende week nie.....Danki Abba Vader

  • @anitasmit1119
    @anitasmit1119 8 หลายเดือนก่อน

    Sjoe wat ń aangrypende boodskap. Baie baie dankie pastoor Deon.

  • @hantievanzyl2136
    @hantievanzyl2136 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir hierdie Kragtige openbaring van Jeremia

  • @heiledjebennett3504
    @heiledjebennett3504 8 หลายเดือนก่อน +1

    Dit is ń openbaring, baie dankie!!!

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 8 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie Deon. Ek luister graag na jou...seën vir elkeen😊

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 8 หลายเดือนก่อน

    BAIE BAIE DANKIE PASTOOR VIR DIE KRAGTIGE EN DIEP TREFFENDE BOODSKAP. DIT N MOET LUISTER. WAARDEER U BOODSKAPPE OPREG. SHALOM🙌🙌🙌

  • @dodyvanderwalt813
    @dodyvanderwalt813 8 หลายเดือนก่อน

    Ek wardeer jou Pastoor

  • @petragriesel6260
    @petragriesel6260 8 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Deon, jy bring altyd d WAARHEID, JESUS IS MY ALLES!! Wat n vb was Jeremia nie vir ons nie!! Tsv alles,ons staan vas , glo vertrou, God is n Waarmaker v Sy Woord! Seen in oorvloed!!

  • @TanyaVorster-u4b
    @TanyaVorster-u4b 8 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Deon vir hierdie boodskap...ja U moet meer word en ek minder Here🙏🙏🙏

  • @elsiecochrane7601
    @elsiecochrane7601 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastoor,goeie boodskap

  • @marthabooth4085
    @marthabooth4085 8 หลายเดือนก่อน +1

    Sjoe! Have you counted the cost to follow Jesus? You are worthy my Lord! Dankie Here vir U nederige Herder Deon, U gesalfde wat die laaste dae siele inbring en toerus voordat dit te laat is.😢

  • @magdamyburgh3206
    @magdamyburgh3206 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie Deon🙌🏻

  • @ErnaEngelbrecht
    @ErnaEngelbrecht 5 หลายเดือนก่อน

    Ons is ye swak om dit alles te kan weerstaan

  • @ErnaEngelbrecht
    @ErnaEngelbrecht 5 หลายเดือนก่อน

    Mag ons sondes vergewe word dat ons sal inkeer hou Groot God Almagtig

  • @claviativdnwijk
    @claviativdnwijk 7 หลายเดือนก่อน

    😂😂😂Hoe waar is dit nie!!! Daar moet niks van die self, die EK oorbly nie. Wat n Journey..😊

  • @karintraut8151
    @karintraut8151 8 หลายเดือนก่อน

    In a nutshell, all God's children will have hard days, very troubled times, and we won't be spared the Wrath. Repent and son no more, although we are born sinners, love, love, love that's my Jesus. Read your Bible and asked for discernment 🙏🙏🙏

  • @ErnaEngelbrecht
    @ErnaEngelbrecht 5 หลายเดือนก่อน

    Ek mag nie kla nie want ons as gewine mens kan nie dit deurstaan nie

  • @ErnaEngelbrecht
    @ErnaEngelbrecht 5 หลายเดือนก่อน

    Here sal olu ons asseblief red