Erfgename - Rocco van Rooyen, 19 Mei 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 พ.ค. 2024
  • Is jou Testament gereed? Dit vat 'n vinnige hartaanval en gesondheid-drama om jou net gou weer te herinner dat jou Testament reg MOET wees. Nie net myne nie, JOUNE ook - want ons almal gaan eendag sterf. (Sjoe, dit klink morbied) - maar dis waar. Maar, in my Bybelstudie ontdek ek weer iets so kosbaar en onbeskryflik wonderlik - Jesus het vir ons iets NAGELAAT. Ons name is IN Sy Testament - ons is ERFGENAME!

ความคิดเห็น •