Harmonie Gemeente
Harmonie Gemeente
  • 613
  • 168 117
Die Wonderwerk van Genesing - Hugo Weich, 15 September 2024
00:00:00 - Verwelkoming
00:10:48 - Lofsang
00:27:47 - Die Boodskap
01:09:36 - Come Jesus come - Jaun & Jacky Naude
Sondag sluit ons die reeks af met “Die Wonderwerk van Genesing.” Christus het nie net gekom om ons van sondes vry te maak nie, maar ook om ons siektes te genees. MAAR - waarom is daar genesings - wonderwerke wat NIE gebeur nie? Hoe behou ek die HOOP en GELOOF as my wonderwerk nie gebeur nie?
Kom biddend en met groot verwagting, want dis amper asof ons die moeilikste een vir laaste gehou het. Kom ook vir genesing en nooi iemand saam wat gebed nodig het.
มุมมอง: 153

วีดีโอ

Jesus die Wonderwerker vang vis! - Hugo Weich, 01 September 2024
มุมมอง 150วันที่ผ่านมา
00:00:00 - Verwelkoming 00:05:32 - Getuienis Anton Strydom 00:11:43 - Lofsang 00:27:43 - Doop Nina Smith 00:35:58 - Die Boodskap Ons is steeds besig met ons reeks oor Jesus die Wonderwerker! Hierdie Sondag is dit Deel 9 - en beslis 'n hoogtepunt om nie te mis nie! Jesus vang vis! Ek deel met jou oor die wonderwerk van Simon Petrus wat meer vis vang as wat hy kan hanteer.... Ons gaan visvang! Ek...
Jesus die Wonderwerker maak dooie mense lewendig! - Hugo Weich, 01 September 2024
มุมมอง 16614 วันที่ผ่านมา
00:00:00 - Verwelkoming 00:09:28 - Lofsang 00:24:34 - Die Boodskap Hierdie Sondag is dit Deel 8 - en beslis 'n hoogtepunt om nie te mis nie! Ek deel met jou oor die wonderwerk van Lasarus wat uit die dood uit opgewek is. Is jy al deur God gehelp? Jy weet dat dit Hy was wat ingegryp en die wonderwerk gedoen het. En, dis jou oortuiging dat jou GELOOF die UITKOMS reguleer het. Want jy het jou gelo...
'n Wonderwerk van God se Glorie - Heinrich Weich, 25 Augustus 2024
มุมมอง 18521 วันที่ผ่านมา
00:00:00 - Verwelkoming 00:04:37 - Lofsang 00:17:12 - Die Boodskap Ons is steeds besig met ons reeks oor Jesus die Wonderwerker! Hierdie Sondag is dit reeds Deel 7 - en beslis 'n hoogtepunt om nie te mis nie! Heinrich deel met ons die gedagte: 'n Wonderwerk vir God se Glorie! Partykeer is dit nodig om perspektief te kry. Perspektief oor wie God is, om te weet wie jý is. Dit maak jou oë vir die ...
Jesus die Wonderwerker maak mense vry! - Hugo Weich, 18 Augustus 2024
มุมมอง 178หลายเดือนก่อน
00:00:00 - Verwelkoming 00:05:45 - Lofsang 00:23:17 - Die Boodskap Ons is steeds besig met reeks: Jesus die Wonderwerker! Kom beleef hierdie Sondag beslis iets tot nadenke... Ek deel oor Jesus wat 'n wonderwerk doen in 'n man wat van vele duiwels besete was. Hy maak iemand VRY van die houvas van die vyand op sy lewe. Hoe raak hierdie gebeurtenis en hierdie wonderwerk van Jesus ons lewens vandag...
Jesus die Wonderwerker - Die Wonderwerk van "Nader"/"Ander" - Hugo Weich, 11 Augustus 2024
มุมมอง 172หลายเดือนก่อน
00:00:00 - Verwelkoming 00:05:06 - Lofsang 00:17:14 - Die Boodskap Die Wonderwerk van "Nader" - of jy kan hom lees as- Die Wonderwerk van "Ander" Daar lê ‘n besliste wonderwerk in ‘n lewe saam met “ander”. Wanneer ons “”nader” aan mekaar leef, is dit baie meer hoe Christus dit vir ons as Sy liggaam bedoel het. Eg geloofwaardige vriendskappe en geloofsverhoudings word gevorm waar mense saam broo...
Jesus die Wonderwerker - Slegs een draai om - Erastus Beukes, 4 Augustus 2024
มุมมอง 173หลายเดือนก่อน
00:00:00 - Verwelkoming 00:06:34 - Lofsang 00:15:00 - Die Boodskap In Lukas 19 lees ons van tien melaatse mans wat Jesus se aandag trek, en Hy doen 'n wonderwerk deur almal te genees! Maar dit stop nie daar nie, een man se hele lewe verander toe hy DANKBAAR omdraai. Tien mans kry wat hulle wou gehad het, maar slegs een kry wat hy eintlik nodig het. Erastus gaan met hierdie storie- en ander voor...
Beleef ‘n wonderwerk in Trauma. - 28 Julie 2024
มุมมอง 66หลายเดือนก่อน
Beleef ‘n wonderwerk in Trauma. - 28 Julie 2024
Olie en Wyn...
มุมมอง 116หลายเดือนก่อน
Olie & Wyn - her-uitsending 28 Julie - Vandag se diensopname het tegniese uitdagings gehad - ons sal later die Trauma-boodskap post
Sondag by Harmonie Gemeente gesels ons oor trauma as deel van ons wonderwerk reeks. Sien jou daar!
มุมมอง 116หลายเดือนก่อน
Sondag by Harmonie Gemeente gesels ons oor trauma as deel van ons wonderwerk reeks. Sien jou daar!
Jesus die Wonderwerker vermeerder Brood en Vissies - Hugo Weich, 21 Julie 2024
มุมมอง 166หลายเดือนก่อน
00:00:00 - Terugvoer van Harmonie Hospitaal Projek 00:08:03 - Lofsang 00:22:48 - Die Boodskap Het jy dalk 'n probleem? Het jy (soos ek) 'n beperkte hoeveelheid wysheid, energie, geduld en tyd. Wat jy het, is nie naastenby wat jy nodig het nie. Jy het 'n vingerhoed vol, en jy het emmers vol nodig. Daarom is jy bekommerd. Jy weet jy het ‘n Wonderwerk nodig! Jy vra dalk vir God om die probleem weg...
Jesus die Wonderwerker verander Water in Wyn - Hugo Weich, 14 Julie 2024
มุมมอง 1892 หลายเดือนก่อน
00:00:00 - Verwelkoming 00:08:20 - Lofsang 00:19:37 - Doop - Emma Beukes 00:33:06 - Die Boodskap Ons nuwe reeks: “Jesus die Wonderwerker” - skop af, saam met die Hartklop kids en Jeug se splinternuwe curriculum, Jesus se Wonderwerke. Jy wil nie die groot afskop misloop nie. Sondag doen praat ons oor Jesus se eerste Wonderwerk: Water in Wyn. Jesus begin as’t ware Sy openbare bediening met hierdi...
Stadig Genoeg! - Hugo Weich, 07 Julie 2024
มุมมอง 2392 หลายเดือนก่อน
00:00:00 - Verwelkoming 00:07:12 - Lofsang 00:22:25 - Annerien de Villiers (Comrades Atleet) 00:29:43 - Die Boodskap Wat sou jy daarvan dink as ek vir jou sou sê: Die grootste vyand van die lewe wat jy graag wil hê, is dalk juis die lewe wat jy nou leef. Ons gaan nie net soos gewoonlik kyk na die Waarheid van die Evangelie van Jesus Christus nie, maar ons gaan kyk na die “manier” wat Jesus gele...
Wie is jy? - Erastus Beukes, 30 Junie 2024
มุมมอง 1442 หลายเดือนก่อน
00:00:00 - Verwelkoming 00:08:40 - Lofsang 00:21:32 - Doop Hannah Duvenhage 00:33:51 - Die Boodskap Ons vra Sondag hierdie vraag: Wie is jy? Dis ‘n Eenvoudige vraag, sonder ‘n maklike antwoord. Die samelewing klassifiseer jou volgens wat jy doen; jou beroep, jou stokperdjies of jou belangstellings. Maar dit is nie ‘wie jy is’ nie. Die wêreld is behep met wat jy doen, maar... God gee om oor wie ...
Om anders te leef - Hugo Weich, 23 June 2024
มุมมอง 2342 หลายเดือนก่อน
00:00:00 - Verwelkoming 00:08:14 - Lofsang 00:22:02 - Die Boodskap Ek is baie opgewonde oor eerskomende Sondag se Woord - die tema van my boodskap is: Hoe om “anders” te leef! Het die plek waar jy ‘vandaan kom’ - regtig so groot invloed op ‘hoe jy leef, wie jy is en wat jy doen?’ Watter invloed het dit op my praat, my manier van dink en my optrede? Moenie Sondag se Woord misloop nie. Dit het my...
Wanneer Pa die raad gee....- Francois Mouton, 16 Junie 2024
มุมมอง 1423 หลายเดือนก่อน
Wanneer Pa die raad gee....- Francois Mouton, 16 Junie 2024
Is jy 'n normale Christen? - Hugo Weich, 9 June 2024
มุมมอง 2113 หลายเดือนก่อน
Is jy 'n normale Christen? - Hugo Weich, 9 June 2024
'n Beter Hoofstuk - Hugo Weich, 2 June 2024
มุมมอง 1963 หลายเดือนก่อน
'n Beter Hoofstuk - Hugo Weich, 2 June 2024
Om op die Regte Plek te kom moet jy... - Erastus Beukes, 26 May 2024
มุมมอง 1843 หลายเดือนก่อน
Om op die Regte Plek te kom moet jy... - Erastus Beukes, 26 May 2024
Nuus uit die atleljee - 26 Mei 2024
มุมมอง 1723 หลายเดือนก่อน
Nuus uit die atleljee - 26 Mei 2024
Erfgename - Harmonie, 19 Mei 2024
มุมมอง 1444 หลายเดือนก่อน
Erfgename - Harmonie, 19 Mei 2024
Erfgename - Rocco van Rooyen, 19 Mei 2024
มุมมอง 944 หลายเดือนก่อน
Erfgename - Rocco van Rooyen, 19 Mei 2024
As Hy weer kom. - Rocco van Rooyen, 12 Mei 2024
มุมมอง 1424 หลายเดือนก่อน
As Hy weer kom. - Rocco van Rooyen, 12 Mei 2024
Hemelvaart 2024
มุมมอง 2094 หลายเดือนก่อน
Hemelvaart 2024
Waneer God praat... - Harmonie, 5 Mei 2024
มุมมอง 1084 หลายเดือนก่อน
Waneer God praat... - Harmonie, 5 Mei 2024
Waneer God praat... - Hugo Weich, 5 Mei 2024
มุมมอง 2324 หลายเดือนก่อน
Waneer God praat... - Hugo Weich, 5 Mei 2024
As die veld kaal gevreet is... - Erastus Beukes, 28 April 2024
มุมมอง 2264 หลายเดือนก่อน
As die veld kaal gevreet is... - Erastus Beukes, 28 April 2024
Ek wil julle nie weer sien as julle broer nie saamkom nie... - Harmonie, 21 April 2024
มุมมอง 1064 หลายเดือนก่อน
Ek wil julle nie weer sien as julle broer nie saamkom nie... - Harmonie, 21 April 2024
Ek wil julle nie weer sien as julle broer nie saamkom nie... - Hugo Weich, 21 April 2024
มุมมอง 3114 หลายเดือนก่อน
Ek wil julle nie weer sien as julle broer nie saamkom nie... - Hugo Weich, 21 April 2024
Sal jy steeds vertrou terwyl jy nie verstaan nie? - Harmonie, 14 April 2024
มุมมอง 2275 หลายเดือนก่อน
Sal jy steeds vertrou terwyl jy nie verstaan nie? - Harmonie, 14 April 2024