Wanneer Namibia onder jou vel ingekruip het....Dan vloei Dit so lank as jy Leef deur jou are. Ons het in Tsumeb, Otavi, Grootfontein en Kombadt se deel gebly vir Baie jare. Sit nou gestrand in Gauteng...net my liggaam is hier, maar My Hart ,Siel en gees het in Namibia Agter gebly😢😢😢
wow nice julle...drone shots sou mooi gewees het
Wanneer Namibia onder jou vel ingekruip het....Dan vloei Dit so lank as jy Leef deur jou are. Ons het in Tsumeb, Otavi, Grootfontein en Kombadt se deel gebly vir Baie jare. Sit nou gestrand in Gauteng...net my liggaam is hier, maar My Hart ,Siel en gees het in Namibia Agter gebly😢😢😢
Bucket list stuff ❤️