Liefste Madelein (1976) (See 'Description')

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 มิ.ย. 2023
  • This movie has already been uploaded more than 2 years ago on another channel on TH-cam but not the full version so I have uploaded my full version now. Please contact me if there is a problem that I have uploaded my version as well, thank you.
    Cast:
    Barry Trengove - De Waal Naudé
    Wilna Snyman - Yvonne Naudé
    Harriet Pienaar - Madelein Groenewald
    Lieb Bester - Kobus Fourie
    Sann de Lange - Ans Viljoen
    Wena Naudé - Ouma Maria
    Chris du Toit - Dr. Cronjé
    Louwrens Snyman - Steve
    Dana Niehaus - Mayor Strauss
    André Verster - Jan
    Woutrine Theron - Nurse
    Zuna Viljoen - Nurse
    Trudie Taljaard - Nurse
    Jaco van der Westhuizen - Karel Buurman

ความคิดเห็น • 23

  • @user-ve5es1ht9l
    @user-ve5es1ht9l 17 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Baie dankie vir die mooi film plaas vir ons nog asb

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 ปีที่แล้ว +6

    Baie dankie vir die plasing van die film. Baie mooi storie en n baie mooi musiek daar by.. Die ou Afrikanse films word baie waardeer, veral in die tye waarin ons deesdae leef. Waar jou taal nie meer goed genoeg is nie... Baie dankie weereens..........

  • @user-ve5es1ht9l
    @user-ve5es1ht9l 3 หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie Tille sit nog afrikaanse films op baie geniet

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 ปีที่แล้ว +4

    So 'n hartseer verhaal, tog pragtig. Dankie Tillie.🎉🎉

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 ปีที่แล้ว +7

    Wilna Snyman…uitstekende aktrise👍♥️

  • @hendrinakunneke282
    @hendrinakunneke282 ปีที่แล้ว +4

    Jy is n ster ons waardeer so baie die afr se prente baie dankie

  • @hannesviljoen641
    @hannesviljoen641 8 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie.

  • @LuytHenry
    @LuytHenry ปีที่แล้ว

    Sjoe dit was mooi. Dankie Tillie.

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 6 หลายเดือนก่อน

    Ek geniet dié ou flieks. My gunsteling is Die winter van 14 Julie. Dankie Tillie

  • @vasti018
    @vasti018 ปีที่แล้ว

    Dankie Tillie!

  • @sarelvandenberg5848
    @sarelvandenberg5848 11 หลายเดือนก่อน

    Dankie Tillie weereens

  • @DoloresDeBeer-pm3wq
    @DoloresDeBeer-pm3wq ปีที่แล้ว +2

    Pragtig

  • @kitty-rp7bg
    @kitty-rp7bg ปีที่แล้ว +2

    Thank you 😂😂

  • @maricamaas2326
    @maricamaas2326 ปีที่แล้ว +3

    Het nie veel gevat om die liefste Madelein skoon te laat vergeet van haar aanstaande en boonop kliphard te laat flankeer met 'n getroude man... Sou ongelukkig seker in die toekoms ook nie veel geneem het om belang te verloor wat hom betref... Watter toekoms sou daar inelkgeval wees vir 'n verhouding wat so begin het?
    Beste daarvan sou die jonger man kon afkom; wie ten minste gespaar kon gebly het van om met 'n ontroue, wispelturige vrou in die huwelik te tree en natuurlik baie beter vir almal betrokke indien die 'getrou tot die dood skei' huweliksbelofte nagekom was.

    • @magdasmith1421
      @magdasmith1421 ปีที่แล้ว +2

      Ek is nou lelik - maar jy is 'n bitterbek..
      Nadat ek die film gelyk het, het ek jou lang lys van klagtes en sedes gelees.
      Ek klewer kommentaar oor die rook en onmiddellik is jou mond oop oor jou bors. Kry 'n LEWE.......asb tog.

    • @maricamaas2326
      @maricamaas2326 ปีที่แล้ว

      @@magdasmith1421
      Wel, is regtig oortuig daarvan dat dit baie beter vir almal se gesondheid is vandat daar nie meer gerook word in openbare plekke nie. Dit sou my vandag nou nie meer soveel gepla het nie, want deur genade het ek darem van die asma ontslae geraak.
      Dat rook vandag verbode op soveel plekke is, het gebeur na 'n lang stryd deur individue wie dit beskou het as iets nuttigs om met hul lewens te doen... As reg onthou, weens studies getoon het dat die gesondheid van babas en jong kinders van rokende ouer/s slegter was weens hul meer opgeneem is hospitaal met respiratoriese probleme?

    • @magdasmith1421
      @magdasmith1421 ปีที่แล้ว

      @@maricamaas2326 Nog 'n opstel - ek sou jou kon glo oor die rook, maar jy kla oor 'n aktrise en eintlik oor alles. 🤢

    • @maricamaas2326
      @maricamaas2326 ปีที่แล้ว

      Dis 'n openbare platvorm hierdie en dit staan almal tog vry om hul opinies uit te spreek; nie waar nie? Dit gaan hier in elkgeval nie oor 'n aktrise nie, maar oor die rol wat gespeel is deur haar. Dat die twee uiteindelik so hals-oorkop getroud is in die storie voorspel ongelukkig niks goed vir hul op die langtermyn nie.

    • @Blackcat12853
      @Blackcat12853 6 หลายเดือนก่อน

      Sjoe!! 🥸🥸

  • @jamespotgieter1339
    @jamespotgieter1339 ปีที่แล้ว +1

    leef Wilna nog ?

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 ปีที่แล้ว +1

      Volgens wat ek aanlyn sien, ja maar sy het Alzheimers. ☹