Tydlyn van die Eindtyd

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ม.ค. 2025

ความคิดเห็น • 30

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว +6

    Goeiemore mense. Baie dankie!! Ons kan net by ons Almagtige Here skuil! Sy Woord is geskryf en als sal net so uitspeel....vrede en Jesusliefde vir elkeen....as ek nie Jesus nou in my lewe gehad het nie, sou ek dit nie gemaak het nie. Die aanslae is geweldig op my en my kinders....Jesus leeffff, en daarom sal ons ook die voorreg hê om te leef..groetnis📯🤗

  • @ANDRIMARAIS
    @ANDRIMARAIS 3 หลายเดือนก่อน

    Moet hom nie so baie in die rede val nie met vra nie. Laat hom praat. Hy ken die Woord. Amen

  • @fanievanvuuren5245
    @fanievanvuuren5245 ปีที่แล้ว +6

    Dankie Amanda en Gustav, ek stem 100% saam met julle. Tyd is nou baie min. Ek deel graag hierdie boodskap op al my groepe. Blessings.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว +5

    Nee, ons kan nie so aangaan met als wat in die wêreld aangaan nie....

  • @engelacoetzee3489
    @engelacoetzee3489 6 หลายเดือนก่อน +1

    Here help my wys my asb die regtte weg asb? Amen

  • @lourensstrydom6215
    @lourensstrydom6215 ปีที่แล้ว +6

    Al wat ek ten slotte wil sê;
    James 3:1 Not many of you should become teachers, my brothers, because you know that we who teach will be judged more severely than others.

  • @elzabeholloway3640
    @elzabeholloway3640 ปีที่แล้ว +5

    Baie dankie vir die wonderlike geestelike program - dit is ongelooflik inspirerend maar kan Amanda asb wag tot jy klaar gepraat het voor sy n vraag vra asb! Dit is vreeslik annoying asb met Jesus liefde gevra ASB❤

    • @doreenhelena3714
      @doreenhelena3714 ปีที่แล้ว +1

      Ek Kyk ook baie graag na al hierdie getuienis, maar Ek vind dit ook verskriklik annoying wanneer Amanda di mense wat getuig so in di rede val

  • @lourensstrydom6215
    @lourensstrydom6215 ปีที่แล้ว +8

    2 Thess 2:3 Let no man deceive you by any means: for that day shall not come, except there come a falling away first, and that man of sin be revealed, the son of perdition;
    Gustuv sê die kerk gaan eers weggevat voordat die antichris geopenbaar gaan word.
    Waar is die Skrif waarop hy sy bewering baseer?

    • @arnovisser7624
      @arnovisser7624 ปีที่แล้ว +1

      Wil ek ook weet.

    • @WendyG777
      @WendyG777 ปีที่แล้ว +1

      1 Thes 4:16-18 kom die Here VIR sy bruid tot in die lug met die 2de sigbare verskyning v Jesus kom Hy MET Sy bruid met Sy voete tot op die olyfberg- so as Hy kom MET Sy bruid- hoe ht hulle daar gekom? Vrede 😊

    • @lourensstrydom6215
      @lourensstrydom6215 ปีที่แล้ว +2

      @@WendyG777 dis wat jy gehoor het.
      Wat jy hierbo sê staan beslis nie daar nie.

    • @WendyG777
      @WendyG777 ปีที่แล้ว +1

      Niks te doen met wat ek gehoor het nie die Gees v God bly in my daarom verstaan ek dit pasop vir misleiding in die laaste dae. Het jy al die vervulling met di HG deelagtig geword?

    • @WendyG777
      @WendyG777 ปีที่แล้ว +2

      Die wegraping is n verborgenheid lees 1Kor 15-51-53--- 1Thes 4 praat van ons sal weggevoer wrd di Here tegemoet in di Lug- Harpazo griekse woord google di beteknis --met die wederkoms kom Hy saam met Sy heiliges en Sy voete sal op die Olyfberg staan en dt sal middeldeur skeur Sag. 14:4 -lyster ook na Raymond Lombard se Openbaringsreeks

  • @margotknipe3219
    @margotknipe3219 ปีที่แล้ว +2

    “In the time of Yeshua and his disciples, the New Testament nor Christianity existed. Yeshua and his disciples were all Jews, worshiped the God of Abraham, Isaac and Jacob and lived according to his covenant.
    “ Hence the question, where does this Christianity actually come from?

    • @amandanelson5327
      @amandanelson5327 ปีที่แล้ว

      Christianity was in the beginning by God the creator and when He send His Son who died for our sins the New testament begins this was when Jesus gave His life for you and me.hope it answered your question

    • @margotknipe3219
      @margotknipe3219 ปีที่แล้ว

      @@amandanelson5327 In the beginning there was no Christianity at all, the Jewish faith was revealed by the ETERNAL to Abraham and Moses received the law of God. Yeshua lived 100% according to God's law, and proclaimed nothing other than living according to God's terms, read Matthew 5:17+18. It was only when Yeshua left earth that Christianity was founded in Rome.

  • @lourensstrydom6215
    @lourensstrydom6215 ปีที่แล้ว +3

    Heresies
    Strong's 139
    heresy
    Compare "heresy" and "heretical". From haireomai ... "to choose"
    The word originally denoted making a choice or having an opinion.
    Progressing to having a preference because of an opinion or a sentiment, it easily slipped into a mode of disunity, choosing sides, having diversity of belief, creating dissension and substituting self-willed opinions for submission to the truth.
    The dominant use in the new Testament is people professing opinions independent of the truth.