Vandag in die Geskiedenis | 27 Maart 1960

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 ต.ค. 2024
  • 𝗩𝗔𝗡𝗗𝗔𝗚 𝗜𝗡 𝗗𝗜𝗘 𝗚𝗘𝗦𝗞𝗜𝗘𝗗𝗘𝗡𝗜𝗦
    𝟭𝟵𝟲𝟬 - 𝗝𝗼𝗵𝗮𝗻𝗻𝗲𝘀 𝗞𝗲𝗿𝗸𝗼𝗿𝗿𝗲𝗹, 𝗷𝗼𝗲𝗿𝗻𝗮𝗹𝗶𝘀 𝗲𝗻 𝗺𝘂𝘀𝗶𝗸𝗮𝗻𝘁 († 𝟭𝟮 𝗡𝗼𝘃𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟬𝟮)
    Johannes Kerkorrel het die alternatiewe Afrikaanse beweging tot stand gebring het en was ook die eerste kunstenaar wat musiek met ’n politieke boodskap gewild gemaak het. Ralph John Rabie is op 27 Maart 1960 gebore en het aanvanklik as joernalis by 𝘙𝘢𝘱𝘱𝘰𝘳𝘵 gewerk. Hy het egter in groot moeilikheid by sy werkgewer beland toe hy toesprake van oud-president PW Botha in sy musiek gebruik het. Daar is ’n ultimatum aan hom gestel, bedank of word afgedank. Hy het bedank. In 1988 het hy en sy orkes, Die Gereformeerde Blues Band, hul album 𝘌𝘦𝘵 𝘬𝘳𝘦𝘦𝘧 vrygestel.
    Lees hier meer oor gebeure, geboortes en sterftes op 27 Maart: afrikanergeski...

ความคิดเห็น •