10 Minutes Of Steam Locomotive Whistles

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.ย. 2024
  • For the last 2 years, I have been filming videos of Ceres Rail Company's Class 19D locomotive; number 3322, affectionately named 'Clare'. Over the 2 years, I have gathered enough footage to make a compilation solely consisting of whistles from the videos I've filmed.
    So here it is!
    Ten minutes straight of pure steam locomotive whistles!

ความคิดเห็น • 11

  • @Antloo2009
    @Antloo2009 2 หลายเดือนก่อน

    So mooi... SAR / SAS lokomitiewe het die mooiste fluite in die hele wêreld

    • @MichaelShannon3322
      @MichaelShannon3322  2 หลายเดือนก่อน

      Baie dankie! Ja, hulle fluite is so pragtig hier!

    • @Antloo2009
      @Antloo2009 2 หลายเดือนก่อน +1

      @@MichaelShannon3322 Jip! Jy moet 'n video van die "Jenny" gaan maak as jy kan. Sy loop tussen Hartenbos en Grootbrak. Haar fluit is pragtig.. Dis my gunstelling fluit.

    • @MichaelShannon3322
      @MichaelShannon3322  2 หลายเดือนก่อน

      @@Antloo2009 Ja! Ek hoop om uiteindelik een te doen, maar sy is nogal ver van waar ek gebaseer is, so die reis is vir eers buite my begroting. Hoop volgende jaar kan ek haar uiteindelik gaan sien. Ek het wel 'n paar video's op die kanaal van haar vanaf Oktober 2022, maar net een het haar fluit.

    • @Antloo2009
      @Antloo2009 2 หลายเดือนก่อน +1

      @@MichaelShannon3322 Oo oukei, ek kan dit verstaan. Ten minste teen volgende jaar se tyd sal sy van Hartenbos (of dalk Mossbaai) na Goerge toe ry. Sy sal oor maalgate se brug ry en deur een tonnel net so na Grootbrak. Jy sal mooi videos van haar kan kry. Sy ry tussen vakansie tye.

    • @MichaelShannon3322
      @MichaelShannon3322  2 หลายเดือนก่อน +1

      @@Antloo2009 Ja, 'n vriend van my het 'n paar maande gelede soontoe gery. Hy het goeie foto's gekry, hoewel hy nêrens sy werk plaas nie.

  • @user-tf2kh9uc5g
    @user-tf2kh9uc5g 2 หลายเดือนก่อน +1

    Indonesia hadir

  • @wesleysworkshop4081
    @wesleysworkshop4081 หลายเดือนก่อน

    bro has a TERRIBLE camera

    • @MichaelShannon3322
      @MichaelShannon3322  หลายเดือนก่อน

      My camera films in HD quality, it's really not that bad. Besides, I don't have much of a choice.