Stoomfees - Sandstone Heritage Estate

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 พ.ค. 2024
  • My twee dae lange besoek aan Sandstone Heritage Estate het soveel juwele ontbloot. Om op soveel verskillende treine te kon ry, was een van hulle. Die weer was soms 'n bietjie uitdagend, maar dit kon nie ons entoesiasme bederf nie. In hierdie video vind jy inligting rakende die name van die stoom- en ander lokomotiewe, die oorsprong daarvan, die era waaruit hulle kom, tegniese gegewens rakende wielrangskikking is geïllustreer en ander gegewens bespreek. Dankie Sandstone, vir die monumentale werk wat jy doen. Hou so aan. Deel asseblief jou Sandstone-ervaring in die kommentaar hieronder. Om soortgelyke en ander video's te sien, klik asseblief hier: / @dirx-worx en / @dirk-e-teacher

ความคิดเห็น •