Wat kon hierdie man toor met die Afrikaanse taal!! Solank as wat daar Afrikaans gepraat word sal hy bly voortleef. Hierdie is van al die baie mooi liedere wat hy geskryf het, my absolute gunsteling. Koos Doep, ek kan vir ure na jou stem en mooi musiek luister, ons almal mis jou! Ek is so jammer Koos het hierdie lied nooit self opgeneem nie, maar hierdie weergawe van Jannie en Lucas laat my hoendervleis kry so mooi is dit. PRAGTIG!
Alle eer aan God, die woorde van die lied beskryf my lewe, die vlees maak oorlog teen die gees en die gees wil net een wees met die Aller Hoogste. Dit is net met God se groot liefde dat ons nou met die bloed van Christus kan weet dat Hy ons wel daarheen sal lei
Dink dit was 1989 maar kon dalk 1988 gewees het. Een aand met Jool by RAU loop ek met my roomys by die wynkultuur - vereniging se funksie in. Ek was 'n lid en ken my wyn maar 'n student is 'n student en ek is nou nog nie spyt dat ek die beste tye ooit daar geniet het nie alhoewel ek seker maar meer in die klas moes gewees het. Ten spyte van groot protes van die Studenteraad land ek op saam met Lucas en Jannie. 'n Klein oomblik saam met GROOT mense. Lucas en Jannie het 'n indruk op my gemaak wat ek jare later onthou waar ek nou in Korea bly. Snaaks hoe 'n oomblik in iemand se leeftyd soveel indruk kan los op iemand anders jare later. Baie dankie!
Jannie du Toit bied sedert Maart 2014 'n program aan met die musiek van Koos du Plessis - Doep is nie dood nie. Daar is reeds meer as 110 van hierdie konserte aangebied en die eerste een van 2016 is op 17 Jan in die Atterburyteater in Pretoria. 'Gebed' word ook in die konsert gesing. Vir navrae: info@pierneefteater.co.za of gaan loer op www.janniedutoit.com
Baie dankie Dolf - wat 'n voorreg om by hierdie projek betrokke te kon wees. Dit was drie jaar nadat Koos oorlede is, nl 1987. Groete en beste wense, jannie
I dedicate this to my nephew Kurwin who has his crown birthday today and whose younger brother Jason de Kock was tragically killed in a car accident on 17 November 2016.May you enjoy Gods favour all the days of your life our wonderful Kurwin.Happy birthday
Hierdie is kuns. Waarom, as mens die 'like' knoppie druk, en dis toevallig in afrikaans, word jy aanbeveel om na Nadine en Steve te luister? Mens kan mos nie hierdie met daai twee Cowboys vergelyk nie.......

PRAGTIG - Met alle lof eer en prysinge aan God vir die seen en genade wat Hy gee !
Baie dankie, so mooi en so duidlik gesing (goed te verstaan vir my as Nederlander, vergewe my asseblief wat ek nie regr geskryf het nie)
Je hebt prachtig geschreven, Janneke. Hartelijk dank voor uw comment.
Drie groot siele in Afrikaanse musiek : Koos Doep, Jannie, Lucas. Twee van julle is nie meer nie. Julle leef vir ewig in julle songs.
Lucas ek weet jy is nie meer onder ons nie. Ek luister elk dag jou liedjies. Ek geniet dit. Pragtig.
Wonderlike gebed in ons taal .
Mag die Allerhoogste ons gebed verhoor.
Die hèel mooiste opname. Roerend mooi
Uitstekend en bemoedigend! DANKIE.
Dink dit was 1989 maar kon dalk 1988 gewees het. Een aand met Jool by RAU loop ek met my roomys by die wynkultuur - vereniging se funksie in. Ek was 'n lid en ken my wyn maar 'n student is 'n student en ek is nou nog nie spyt dat ek die beste tye ooit daar geniet het nie alhoewel ek seker maar meer in die klas moes gewees het. Ten spyte van groot protes van die Studenteraad land ek op saam met Lucas en Jannie. 'n Klein oomblik saam met GROOT mense. Lucas en Jannie het 'n indruk op my gemaak wat ek jare later onthou waar ek nou in Korea bly. Snaaks hoe 'n oomblik in iemand se leeftyd soveel indruk kan los op iemand anders jare later. Baie dankie!
RAU was die beste! Jannie & Lucas, wel, wat kan mens sê!
Absoluut 'n pragtige gebed.
Baie goed oom Koos Doep is 'n legende
My geliefde Pa het op 16 Augustus na die Here se waters van rus heengegaan. Jy is elke dag in my gedagtes. Mis jou.
Ek mis jou my man. 31/8/1961-10/8/2018
Heel mooi, bedankt!
Jannie du Toit bied sedert Maart 2014 'n program aan met die musiek van Koos du Plessis - Doep is nie dood nie. Daar is reeds meer as 110 van hierdie konserte aangebied en die eerste een van 2016 is op 17 Jan in die Atterburyteater in Pretoria. 'Gebed' word ook in die konsert gesing. Vir navrae: info@pierneefteater.co.za of gaan loer op www.janniedutoit.com
Pierneefteater Pretoria you
Kosbaar!!!!!
Pragtig Jannie...en Lucas...
Mooi gedoen Jannie. Jy mag trots daar op wees.
Baie dankie Dolf - wat 'n voorreg om by hierdie projek betrokke te kon wees. Dit was drie jaar nadat Koos oorlede is, nl 1987. Groete en beste wense, jannie
Ek dra dit op aan my liefdevolle vrou wat op die 20ste September 2014 van my af weggeneem is. Rus in vrede.
I dedicate this to my nephew Kurwin who has his crown birthday today and whose younger brother Jason de Kock was tragically killed in a car accident on 17 November 2016.May you enjoy Gods favour all the days of your life our wonderful Kurwin.Happy birthday
My liefste ma se begrafnis lied. Mis haar ELKE dag...
elke dag is n gedagte, wat ek het is net geleen, eintlik smag ek na U waters van rus, lei my Heer vanaand daarheen...
AMEN
Ek stem saam met jou Corrie, voorwaar 'n baie mooi gebed.
verskriklik mooi, gesing deur twee legendes. Is daar egter iewers waar ek die oorspronklike weergawe deur Koos self in die hande kan kry?
Dankie
Dit is pragtig verby
En nou bly net Jannie oor...
Huilmooi.
Ek pis my oe uit. Hoe het oolee Koos die pragtige woorde gekry?
+Owen Jackson Deur uit die hart oor sy persoonlike ervaring te praat.
sjoe ongelooflik. regtig. pragtig en roerend
Pragtig! Daar is nie ander woorde nodig nie, net pragtig!
Hierdie is kuns. Waarom, as mens die 'like' knoppie druk, en dis toevallig in afrikaans, word jy aanbeveel om na Nadine en Steve te luister? Mens kan mos nie hierdie met daai twee Cowboys vergelyk nie.......
pratig
Lucas, jy is die één