Jesus gee krag - Cathy Viljoen

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ก.ย. 2024
  • Cathy Viljoen

ความคิดเห็น • 62

  • @berthalukkes7382
    @berthalukkes7382 3 ปีที่แล้ว +2

    Ja Jesus geeft kracht ,dank je voor dit mooie lied

  • @joycepaulo9197
    @joycepaulo9197 4 ปีที่แล้ว +3

    Dit laat voel my goed, God is daar hy waak oor ons se lewe vir op hom wag gee Jesus Kraag ..

  • @mariebothma3006
    @mariebothma3006 3 ปีที่แล้ว +2

    Nog steeds na baie baie jare een van my top gunstelinge, voel sommer die krag vloei.

  • @comealiveguy
    @comealiveguy 4 ปีที่แล้ว +2

    Beautiful praises to One God...Jesus Christ

  • @lisagoliath4650
    @lisagoliath4650 3 ปีที่แล้ว +1

    Amen.!!! Handeling 1 Vers 8....maak nie saak wat jo pad Kom Jesus gee krag... Pragtig

  • @sheilajackson5654
    @sheilajackson5654 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek het al jou plate gehad en vir vriendinn geleen, maar nooit teruggekry nie, dankie dan ek nou hier kan luister..

  • @nicolamaurin5217
    @nicolamaurin5217 4 ปีที่แล้ว +2

    Amen! Jesus gee krag vir wie op Hom wag. Dankie Jesus!

  • @daniejansevanvuuren843
    @daniejansevanvuuren843 3 ปีที่แล้ว

    Here dankie vir die krag elke dag

  • @derrickpeterjordan1742
    @derrickpeterjordan1742 6 ปีที่แล้ว +5

    Vra vir Jesus, Hy gee als en nog meer. Dankie Jesus vir die tipe liefde, wat vir ons onbegryplik groot is.

  • @geertjewind-ruiter9673
    @geertjewind-ruiter9673 7 ปีที่แล้ว +2

    Jezus geeft kracht, vertrouwelijk Hem! Amen, amen!!

  • @elsjepotgieter8891
    @elsjepotgieter8891 6 ปีที่แล้ว +5

    Ek gee aan Verlosser al die eer. Hoe groot is ons God.

  • @cornelialamoela5170
    @cornelialamoela5170 4 ปีที่แล้ว +1

    Baie danki pragtige lied pragtige melodiese stem.

  • @michaelprinsloo628
    @michaelprinsloo628 4 ปีที่แล้ว +1

    God is ons Redder en Verlosser sonder God kan ons nie leef

  • @calliepohl8977
    @calliepohl8977 4 ปีที่แล้ว

    Here Jesus Baie dakie vir nog ñ Rut .syt so baie perels in haar kroon .sal nooit vergeet hoe ek baie aande om ge huil het onder die salwing van God se gees.Dankie tannie Cathy.God seèn u.

  • @AnnaMari41
    @AnnaMari41 6 ปีที่แล้ว +4

    AMEN! AMEN! EN AMEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!! DANKIE MY ABBA VADER, JESUS EN GOD DIE HEILIGE GEES 16/01/2018

  • @sanniedebeer4767
    @sanniedebeer4767 4 ปีที่แล้ว

    dit is hoendervleis mooi en die mooiste woorde

  • @gertycoetzee8818
    @gertycoetzee8818 4 ปีที่แล้ว +2

    Cathy u Lied was fantasic ...Baie dankie ek luister elke aand voor ek gaan slaap !!U wordr is so mooi Duidelik !!Sterkte!!🙋🙏

  • @amandaelliott4627
    @amandaelliott4627 2 ปีที่แล้ว +1

    GOD IS ASEMROEND❤😊

  • @motusakerto7806
    @motusakerto7806 3 ปีที่แล้ว +1

    What a beautiful voice.

  • @TheElma2412
    @TheElma2412 10 ปีที่แล้ว +2

    Jesus gee drag vir elke dag dankie my Heer vir U krag

  • @bollieholtzhausen124
    @bollieholtzhausen124 7 ปีที่แล้ว +6

    Here dankie vir die krag wat U my elke dag gee

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว

    So mooi, dankie

  • @johanmeyer2620
    @johanmeyer2620 6 ปีที่แล้ว +5

    AMEN JESUS SONDER U IS ONS VERLORE AMEN AMEN

  • @7smithland
    @7smithland 8 ปีที่แล้ว +5

    Cathy, jou sang vanoggend in die Kaap was vir my.

  • @francinavanrooyen667
    @francinavanrooyen667 5 ปีที่แล้ว

    Baie dankie Heer vir mooi musiek om te luister. Ek het U so lief vat my hand en laat los asseblief nooit nie. Doen slegs U Wil. Amen

  • @francisvandermerwe3438
    @francisvandermerwe3438 8 ปีที่แล้ว +2

    Pragtige musiek ! GOD BLESS !

  • @mrb9347
    @mrb9347 8 ปีที่แล้ว +6

    Amen, God is groot

  • @daleenkeyser1148
    @daleenkeyser1148 8 ปีที่แล้ว +7

    Amen dankie ons God!

  • @reginaldscottfarao3110
    @reginaldscottfarao3110 9 ปีที่แล้ว +4

    baie mooi liedjie dankie jesus

  • @deonburger1
    @deonburger1 9 ปีที่แล้ว +6

    AMEN

  • @pietstander1292
    @pietstander1292 5 ปีที่แล้ว

    Jesus gee beslis krag! amen

  • @zakhelengobeni8453
    @zakhelengobeni8453 5 ปีที่แล้ว

    Amen Amen Amen Jesus gee krag!!!!

  • @gertreininga7033
    @gertreininga7033 8 ปีที่แล้ว +2

    prachtig amen

  • @joeythoresson9778
    @joeythoresson9778 7 ปีที่แล้ว +1

    Amen

  • @steveandre9561
    @steveandre9561 2 ปีที่แล้ว

    Amazing

  • @careenpotgieter8540
    @careenpotgieter8540 7 ปีที่แล้ว +1

    Amen en Amen❣

  • @goligoliath7398
    @goligoliath7398 9 ปีที่แล้ว +4

    Pragtige lied

  • @nelmariekeuler4429
    @nelmariekeuler4429 7 ปีที่แล้ว +2

    wonderlik. uitstekend.

  • @johanlombard9344
    @johanlombard9344 7 ปีที่แล้ว +1

    Amen!!!!!!!!!!

  • @magdajantjies6758
    @magdajantjies6758 10 ปีที่แล้ว +1

    dankie Heer....

  • @delinaengelbrecht8452
    @delinaengelbrecht8452 6 ปีที่แล้ว +4

    Verseker, HY GEE KRAG!!!!

  • @sacheuskheirabeb9166
    @sacheuskheirabeb9166 10 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi lied

  • @posmasinurat637
    @posmasinurat637 ปีที่แล้ว

    Anybody can tell me what language is it? I love this song, want to get the english translation. My caption is not active

    • @flwhitehorn
      @flwhitehorn  ปีที่แล้ว

      Hello Posma. The language is Afrikaans. There's no captions at this point. Hope it helps.

    • @flwhitehorn
      @flwhitehorn  ปีที่แล้ว

      Hello Posma. The language is Afrikaans. There's no captions at this point. Hope it helps.

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 3 ปีที่แล้ว

    Dit bly nou maar eenmaal een van my ou worship gunstelinge.

  • @frikkietheron7196
    @frikkietheron7196 4 ปีที่แล้ว

    Pragtig prys die Here Loof Hom pastor frik 🌟

  • @hannavisser3623
    @hannavisser3623 12 ปีที่แล้ว

    Pragtig...

  • @hendrikjooste1870
    @hendrikjooste1870 6 ปีที่แล้ว

    Baie mooi

  • @ragelbotha9295
    @ragelbotha9295 4 ปีที่แล้ว

    😍

  • @huibreneethling555
    @huibreneethling555 11 ปีที่แล้ว

    pragtid...

  • @aly6682
    @aly6682 8 ปีที่แล้ว +2

    Altyd

  • @natalievisser8626
    @natalievisser8626 11 ปีที่แล้ว +1

    BAIE MOOI

  • @micklourens1522
    @micklourens1522 6 ปีที่แล้ว +1

    Bid en jy sal ontvang

  • @lauraventer5830
    @lauraventer5830 6 ปีที่แล้ว

    Waarom is Juanita se Jesus hou my gedelete

    • @flwhitehorn
      @flwhitehorn  6 ปีที่แล้ว

      Dit was nie op my kanaal nie so ek weet nie. soek maar weer.

  • @propriteestateagentsandauc2911
    @propriteestateagentsandauc2911 7 ปีที่แล้ว +2

    Amen