Vaal Dam Level 25%
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 15 ธ.ค. 2024
- Vaal Dam in Crisis! Part 2
Join us on an unforgettable journey to the Vaal Dam, where we uncover the shocking reality of the dam's 25% water level. This is a follow-up video on the previous episode, where the level was at 31.5%
We'll take you on a fascinating tour of this drought-stricken region.
Heroic Motivational
Music by Pixabay
PLEASE SUBCRIBE OUR BAM ADVENTURES CHANNEL.
Jy kan nie verdrink nie. Jy is so groot soos n walvis!! Swem net!
🤣 Sal swem sodra die reën kom...
😂😂😂😂😂🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
🐋
Why? Would you have the 🥎's to say this to his face?
😂😂😂😂
Ons kan net bid vir reën. Dankie vir julle update.
Hoop julle het die Follow-up geniet. Sien hulle voorstel reën vir die komende week 🙏🏻🌧💧
Die reen kom wag net
Awesome Episode BAM Adventures 🤙🤙🤙
Thanks man 🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Andries! Ons was saam op skool. Goed om te sien jy sit met 'n channel wat goeie nommers begin kry.
Ek het jou gaming channel ge-subscribe man.. Asb Subscribe, elke bietjie help.. Thanks 🤙🏼
Dankie vir die Comment 👊🏼👍🏻
@BAM_Adventures 100%, ja eks nog nie regtig in dit vir geld nie, maar as dit gebeur sal ek nie kla nie🤣🤣🤣
🤙🏼🤙🏼🤙🏼
Dis sleg om die dam so leeg te sien maar dis nou tyd vir al die hengel klubs wat elke naweek daar hengel om bietjie na die oewers toe te gaan en al die ou lyn, sinkers en hoeke uit te haal en die oewer skoon te kry vir as die water kom dat dit weer mooi skoon is vir hengel....
Stem saam. Goeie tyd om al daai lyne op te tel. Daai vislyn verstrengel baie voëltjies en ander diere.
Dankie vir Oom se Comment.. 🙏🏻🙏🏻
👍👍
Ja die dam lyk baie leeg ja. Kort baie reën. 🙏
🙏🏻🌧💧 Glo en vertrou die reën sal ou mater.. Ons moet die Dam gaan fish terwyl hy so laag is.. 🎣🎣🎣
🙏🙏🙏
😢Here maak U HAND oop en gee assbelief rëen vir ons land U weet hoe nodig dit is U alleen is die verlossing van droogte
Amen 🙏🏻 🌧💧
WE pray to our HEAVENLY FATHER for rain. Amen GOD.
🙏🏻🙏🏻🌧🌧💧💧
Skokkend hoe dit lyk, ons kort reen dringend😢
Jy die Vaal Dam lyk rof.. 🙏🏻🌧💧
While the dam is running empty can't they ask the companies with borehole machine to sink a few holes for water. I don't know if it will work.
That is an interesting idea. 👍🏻😅 Thanks for the comment...
God sal sorg!
Amen
AMEN 🙏🏻💧🌧
🙏Vader seën ons asb met reën 🌧
Amen 🙏🏻💧🌧
Lord please make it rain we are begging u Lord.
🙏🏻🌧💧
Scary low levels!!!!😢
Sakkie is bad to see how much water we need to full Vaal Dam.. Need lots of rain🙏🏻🌧💧
Hoping this rain falls in the catchment areas. Nice footage brother!
Agree buddy. We need lots of rain to full up Vaal Dam. Thank glad you enjoyed the video. 👍✌️
Vaal dam is way too shallow, does not hold enough water for the population of gauteng
Population is growing. We need rain 🌧
That’s the most sensible comment I’ve seen here. More capacity needed, not prayers.
Ons bid vir reën 🙏 🌧
🙏🏻💧🌧
🙏🏼🌧️
🙏🏻🌧💧
Vlak Pan dam
😅😅
Dis nou tyd om die Vaaldam te skrop terwyl hy so leeg is.
Klink vir my soos n plan 👍😉
🙏🙏🙏
🙏🏻💧🌧
Hier is Groot moeilikheid oppad
😂