Some nice memories made there. 😎 We went up the West Coast in 2021 which feels like a year ago. We will be heading back there the end of March again, cannot wait. 😁
Ahh, jou video bring goeie herinneringe! Ons het ook by Delwerskamp, Kwass se Baai en Koringkorrel baai gekamp - juis oppad Richtersveld toe. Jaa, daardie dik sand kan nogal 'n uitdaging wees ... ons het toe nog met ons Suzuki Jimny gery en het nie probleme gehad nie - sien uit om met die Hilux daar te gaan ry! Mooi video footage van ons Weskus wêreld (en welgedaan om die "fun" in elke situasie te sien) 👍🏻.
@@cornawiese1061 Jy maak my jaloers net om te hoor julle is op pad daai wereld toe, en n lieflike tyd van die jaar om te gaan ( enige tyd is goed lol ) gaan julle eers Pofadder om en dan groen rivier toe of anders om? Hopenlik Sien julle nog die Blomme ook.
@@graveltravels Ag, ek wens ons was nou oppad daarheen ... maar nee, ons was die laaste keer daar deur in 2021. Toe het ons die Namakwa Eco 4x4 trip gedoen vanaf Alexanderbaai tot in Pofadder (deur die Richtersveld) - wat 'n fees was dit nie! Ek en my man het albei in Namakwaland groot geword (en ons permanente huis is in Langebaan), so die pragtige lente blomme is baie bekend aan ons!
@@cornawiese1061 My familie bly in die kaap, my Ma is oorspronkelik van Kamieskroon se wereld, seker hoekom die rond toer vir my so lekker is lol Ek wil graag my vrou nog meer van die Weskus gaan wys, Tieties Baai en Jacobs Baai ens. Net so baie mooi plekke om te gaan sien in ons lieflike land.
@@graveltravels Ons het al heelwat artikels op ons blog oor die Weskus geskryf - onder andere Tietiesbaai (waar ons vir jare gekamp het) en ook Jacobsbaai. Jy's reg, ons land is vol van die mooi!
Grootmense vermy moeilikheid en beland nie in 'n ding nie. Voor 1982 het niemand 4x4 gehad nie en jy het vinnig leer bestuur: 0.8 bar voor 1.1 bar agter Derde rat Mexican speedocruise En daar gaat jy! 😂
The west coast is so good, thank you for sharing. Loved it.
Thank you very much, and yes it’s a little piece of paradise in South Africa!!
What an epic episode ook op ons bucket lys dankie vir deel wes kus jou mooi plek
Baie dankie Shaun, ja daai plek is awesome ek sal dit enigetyd voorstel!!
Thanks again look like a bucket list trip
Only one way and that’s doing that bucket list, you won’t regret it Mr Leon 🙏🏻
Some nice memories made there. 😎 We went up the West Coast in 2021 which feels like a year ago. We will be heading back there the end of March again, cannot wait. 😁
Absolutely true, it's a magical place and we will definitely do that trip again. Apologies for late reply, and safe travels.
Ahh, jou video bring goeie herinneringe! Ons het ook by Delwerskamp, Kwass se Baai en Koringkorrel baai gekamp - juis oppad Richtersveld toe. Jaa, daardie dik sand kan nogal 'n uitdaging wees ... ons het toe nog met ons Suzuki Jimny gery en het nie probleme gehad nie - sien uit om met die Hilux daar te gaan ry! Mooi video footage van ons Weskus wêreld (en welgedaan om die "fun" in elke situasie te sien) 👍🏻.
@@cornawiese1061 Jy maak my jaloers net om te hoor julle is op pad daai wereld toe, en n lieflike tyd van die jaar om te gaan ( enige tyd is goed lol ) gaan julle eers Pofadder om en dan groen rivier toe of anders om? Hopenlik Sien julle nog die Blomme ook.
@@graveltravels Ag, ek wens ons was nou oppad daarheen ... maar nee, ons was die laaste keer daar deur in 2021. Toe het ons die Namakwa Eco 4x4 trip gedoen vanaf Alexanderbaai tot in Pofadder (deur die Richtersveld) - wat 'n fees was dit nie! Ek en my man het albei in Namakwaland groot geword (en ons permanente huis is in Langebaan), so die pragtige lente blomme is baie bekend aan ons!
@@cornawiese1061 My familie bly in die kaap, my Ma is oorspronkelik van Kamieskroon se wereld, seker hoekom die rond toer vir my so lekker is lol Ek wil graag my vrou nog meer van die Weskus gaan wys, Tieties Baai en Jacobs Baai ens. Net so baie mooi plekke om te gaan sien in ons lieflike land.
@@graveltravels Ons het al heelwat artikels op ons blog oor die Weskus geskryf - onder andere Tietiesbaai (waar ons vir jare gekamp het) en ook Jacobsbaai. Jy's reg, ons land is vol van die mooi!
ek ken daai ou. hy het vas gesit by scheppie saus ook! bly hy hou by tradisie :-D
lol ek her geweet dit Gaan n lang week wees saam met hom ja… 🤣🤣
Wie is die wat my sien vas sit het? Dan het jy nou al twee keer gesien wat ek vas gesit het, en elke keer was dit sabotage 😜🤣🍻
LOL Ons moet vir jou n graaf kry boet 😂😜
Grootmense vermy moeilikheid en beland nie in 'n ding nie. Voor 1982 het niemand 4x4 gehad nie en jy het vinnig leer bestuur:
0.8 bar voor
1.1 bar agter
Derde rat
Mexican speedocruise
En daar gaat jy! 😂
lol baie waar, ek moes vinnig leer maar groot pret ☺️