DAG 225 - SAL JY DIT GLO?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 3 ธ.ค. 2024
  • MET NUWE OË!
    Om raak en regtig te kan sien, moet ons met geloofsoë van verwagting begin kyk en leef! Shalom Shalom

ความคิดเห็น • 2

  • @RowenaOlivier
    @RowenaOlivier 19 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    ❤Daar is vir ons net EEN gebore wat ons VADER noem en dis JESUS CHRISTUS! Ek steur my nie aan enige klokkies of liggies oor Kerstyd nie. My gesin en ek spits ons toe op die kindjie wat vir ons gebore is en Wonderbare Vader genoem word. Die Verlosser wat aan die kruis gesterf het vir ons sondes! Enige iets wat my Jesus vereer en sy bestaan regverdig, sal ek glo tot in ewigheid. GOD is bo alles goed en daarom sal ek glo. Kyk maar net om jou na alles wat mooi en goed is, dan sal jy GOD sien. Ons HERE leef. Dankie Charl vir die manier hoe jy boodskap deurgee.❤

    • @helenekruger1370
      @helenekruger1370 18 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Ek dink die liggies, blinkgoed, geskenke en baie kos het oor die jare die Ware Verlosser kom verberg. Self gelowe wat nie vir Jesus erken nie doen heerlik mee aan die feesvierings. Wat sê dit van kersfees. Ek wil liewer n Christusfees vier al is ek alleen.