Gerrie Pretorius - Bring die Liefde Terug

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 22 ต.ค. 2015
  • Music video by Gerrie Pretorius performing Bring die Liefde Terug. (C) 2015 SME Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/Rx9cK5
  • เพลง

ความคิดเห็น • 25

  • @rikabanks1634
    @rikabanks1634 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi Gerrie ❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 ปีที่แล้ว +1

    Suid Afrika het rose en luwfde nodig, so luef vir my Taal Afrikaans, so n mooi lied om in my hart te koester, kom ons emmers vol rose en liefde terug na S A tie, kom Gerrie sing😇🙏🏻💪🇿🇦👌🎶💟

  • @mariegraw5950
    @mariegraw5950 2 ปีที่แล้ว +2

    The most incredible singer, he also sings with Chris Else two outstanding singers .best singers I’ve ever heard xx

  • @GesinaCarstens
    @GesinaCarstens 7 หลายเดือนก่อน +2

    'Wow' hou hart hou'.❤

  • @lettiehattingh6533
    @lettiehattingh6533 3 ปีที่แล้ว +1

    Gerrie, hierdie lied van jou roer n mens se hartsnare,. Daar is nog liefde wat ontdek moet word.

    • @betsiewessels2743
      @betsiewessels2743 2 ปีที่แล้ว

      Gerrie my gunsteling sal jy bly. Hou so aan asb! Betsie Wessels

  • @noelenegreeff3080
    @noelenegreeff3080 9 หลายเดือนก่อน +2

    Ag Gerrie kom nou ons mis daai musiek

  • @johanfourie7616
    @johanfourie7616 ปีที่แล้ว +1

    Jy is die beste......beste wense.

  • @Lucinda367
    @Lucinda367 3 ปีที่แล้ว +2

    Gerrie, jy laat mense weer glo in liefde met jou musiek. Sommer lus om van voor af verlief te raak..🤭🤭🤭

  • @tinavanniekerk6060
    @tinavanniekerk6060 2 ปีที่แล้ว +2

    PRAGTIGE STEM BAIE DANKIE

  • @YolandaDeLange-rd1by
    @YolandaDeLange-rd1by 10 หลายเดือนก่อน +1

    YoLaNDA❤

  • @isabelvicentino2902
    @isabelvicentino2902 4 ปีที่แล้ว +1

    I love this song..

  • @weshallagainbeone7142
    @weshallagainbeone7142 2 ปีที่แล้ว +2

    Ek het al opgehou tel hoeveel kere ek die video al gekyk het! Net fantasties verby!

  • @tinarubenheimer9122
    @tinarubenheimer9122 8 ปีที่แล้ว +1

    Beautiful Gerrie !! always very special !!

  • @anaana-wy3ps
    @anaana-wy3ps 5 ปีที่แล้ว +1

    Pragtige musiek. Hoekom skryf hy nie nog liedjies nie

  • @georgiahenstock5582
    @georgiahenstock5582 3 ปีที่แล้ว +1

    Gerrie ons geniet jou musiek 🎶baie dankie, ons goeie sangers het n stempel in ons harte afgedruk. 🌹⭐⭐

  • @elsieduvenage6675
    @elsieduvenage6675 2 ปีที่แล้ว +1

    Mooier as mooi!!!

  • @jaquescilliers9964
    @jaquescilliers9964 2 ปีที่แล้ว +1

    Big fan of Gerrie Pretorius. Also liked his show "Leef Jou Reis" on Showmax

  • @PetroSteenberg
    @PetroSteenberg 24 วันที่ผ่านมา

    Baie oulik

  • @salomievanderwesthuizen7392
    @salomievanderwesthuizen7392 ปีที่แล้ว +1

    Morsig mooi Gerrie
    Vader waar hier op aarde is Sulke liefde

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 ปีที่แล้ว +2

    Liefde

  • @chucksnorre803
    @chucksnorre803 6 ปีที่แล้ว +1

    Lekker Man Jy Kan Maar

  • @bonnyvanzijtveld1011
    @bonnyvanzijtveld1011 ปีที่แล้ว +1

    Versta er geen bal van wat die zingt 🤭 🤭 🤭 🤭.

    • @pascalonrust8600
      @pascalonrust8600 ปีที่แล้ว +1

      Trek die suikerbieten uit oren dan🤣🤣

  • @murielbotha8060
    @murielbotha8060 3 ปีที่แล้ว +2

    Jy mag maar sing