Ja ek het geval,maar God bly die Lig

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024
  • Ek deel graag die bemoediging met iemand wat dit nodig het.
    My skriflesing ia opgeteken in ‭‭Miga‬ ‭7:8‬ ‭Die Boodskap-weergawe
    "[8] Miga het namens Israel gepraat en gesê: “Ons vyande kry verniet so lekker omdat ons swaarkry. Dit is so dat ons geval het, maar ons sal weer opstaan. Dit voel vir ons of ons in die donkerte sit, maar ons weet die Here sal vir ons soos ’n lig wees."
    Ons kom so deur baie dinge en ja ons fouteer,maar ons kan nie bly lê nie. Luister graag.
    Volg ons op:
    TikTok: @geestelikaansteeklik
    Facebook: / geestelikaansteeklik1
    #facebook #pinkster #kyknet #tiktok

ความคิดเห็น • 4

  • @RachelSeptember-t9r
    @RachelSeptember-t9r 11 หลายเดือนก่อน

    Goeie naand pastor. Ek staan weer op en kom na my Vader net soos Ek is. Hou my in u gebede in die naam van jesus chris...dankie vir u liefde ❤❤

  • @johannaarnolds3196
    @johannaarnolds3196 หลายเดือนก่อน

    Ek Glo ek sal weer op staan met die Here se help him hand is oor my 🙌🙏🙏

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 ปีที่แล้ว +1

    My Vader, ek na U toe as ‘n vervalle person, my hart jubel omdat ek weet U is besig om my weer om te lig in Jesus naam.

  • @lynnbenjamin8224
    @lynnbenjamin8224 ปีที่แล้ว +1

    Oh jesus groot is u genade😭😭😭👐👐👐👐👐👐