Geestelik Aansteeklik
Geestelik Aansteeklik
  • 61
  • 1 182 550
Dit sal gebeur. Glo net in God
Ek wil iemand bemoedig deur te sê dit gaan gebeur
Hebreërs 11:1 DB
[1] Wat beteken dit om op God te vertrou? Geloof of vertroue in God beteken om nie een oomblik te twyfel nie dat Hy sy beloftes sal hou en om daarna uit te sien. Ons kan dit wel nie nou al sien nie, maar ons weet vir seker dat dit sal gebeur.
Volg ons:
TikTok:@geesteklikaansteeklik
Facebook: geestelikaansteeklik1
#Lord #Jesus #God #SAMA28 #foryou #foryourpage #geestelikaansteeklik #xyzbca #60k #fernandofredericks #4u #4upage #fyp #tiktok #viral #share
มุมมอง: 168

วีดีโอ

Jy is 'n wenner in Christus Jesus vir altyd onthou. fox news
มุมมอง 1492 หลายเดือนก่อน
Ek wil graag net iemand bemoedig met die volgende skrif. Jakobus 1:12 DB [12] Die Here gebruik slegte of moeilike dinge in ons lewe om te kyk of ons lojaal aan Hom gaan bly. Ware geluk is om dié toets met vlieënde vaandels te slaag. God noem sulke mense wenners in die lewe. Hy sal hulle deel van sy familie maak. Hulle sal vir altyd by God kan bly omdat hulle deur hulle optrede gewys het hoe lie...
Onverwagte Onderhoud - Gerchen Nadien Pick cnn
มุมมอง 1445 หลายเดือนก่อน
Onverwagte Onderhoud - Gerchen Nadien Pick cnn
Onverwagte Onderhoud - Leonie Fredericks cnn pisces tarot
มุมมอง 1725 หลายเดือนก่อน
"Onverwagte Onderhoud" Gas: Leonie Fredericks Afgetrede Ontvangsdame van Dr.Augustyn&Vennote Camera man: Jon-lu Marvin Fredericks Kyk uit ons binnekort op jou stoep. As ons klop maak oop. #Lord #Jesus #God #SAMA28 #foryou #foryourpage #geestelikaansteeklik #xyzbca #60k #fernandofredericks #4u #4upage #fypシ #viral #foryoupage Facebook: geestelikaansteeklik1 TikTok: @geestelikaanstee...
Al My Kommer - Fernando #kyknet #pinkster
มุมมอง 5739 หลายเดือนก่อน
Hierdie is 'n bemoediging vir iemand want bietjie bekommers is en iemand wat bietjie laag is. Die bybel sê in ‭‭1 PETRUS‬ ‭5:7‬ ‭"Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle." God sal sorg vir jou.... Plaas alles wat jy deurmaak en deurgaan in die hande van die Here. Volg ons op: Facebook: geestelikaansteelik1 Tik Tok: @geestelikaansteeklik Baie baie dankie #facebook #...
God Gebruik Moeilike En Slegte - Fernando #pinkster #kyknet
มุมมอง 8269 หลายเดือนก่อน
‭‭Jakobus‬ ‭1:12‬ ‭DB [12] Die Here gebruik slegte of moeilike dinge in ons lewe om te kyk of ons lojaal aan Hom gaan bly. Ware geluk is om dié toets met vlieënde vaandels te slaag. God noem sulke mense wenners in die lewe. Hy sal hulle deel van sy familie maak. Hulle sal vir altyd by God kan bly omdat hulle deur hulle optrede gewys het hoe lief hulle Hom het. Wees vandag bemoedig in die huidig...
Neem Jou Bed Op-geestelik aansteeklik cnn fox news pinkster
มุมมอง 7609 หลายเดือนก่อน
Hier is 'n greep van elke oggend se diens op facebook. U is meer as welkom om saam ons elke oggend in te skakel op Facebook,soek vir Geestelik Aansteeklik en daar sal u ons kry. Baie dankie. Ek wil een en elk bemoedig deue hierdie video,neem joi bed op en loop. Volg ons: Facebook: geestelikaansteeklik1 Tik Tok: @geestelikaansteeklik #facebook #pinkster #kyknet #geestelikaansteeklik...
Fernando Fredericks - Kettings (official music video)kyknet
มุมมอง 6K11 หลายเดือนก่อน
Fernando Fredericks - Kettings (official music video)kyknet
Bemoediging:God Gaan Dit Uitwerk - Fernando #kyknet
มุมมอง 1.4K11 หลายเดือนก่อน
Bemoediging:God Gaan Dit Uitwerk - Fernando #kyknet
Ja ek het geval,maar God bly die Lig #facebook #kyknet
มุมมอง 1.3K11 หลายเดือนก่อน
Ja ek het geval,maar God bly die Lig #facebook #kyknet
Geroep vir 'n tyd soos die. #Bishoplu #kyknet
มุมมอง 6Kปีที่แล้ว
Geroep vir 'n tyd soos die. #Bishoplu #kyknet
Optrede Van Fernando By Albertinia Hoërskool #kettings
มุมมอง 696ปีที่แล้ว
Optrede Van Fernando By Albertinia Hoërskool #kettings
Fernando - Weet Jy Wat Dit Sal Kos #kyknet #Godfirst
มุมมอง 3.5Kปีที่แล้ว
Fernando - Weet Jy Wat Dit Sal Kos #kyknet #Godfirst
Laat Alles Aan Die Here Oor - Fernando Fredericks #kyknet
มุมมอง 3.7Kปีที่แล้ว
Laat Alles Aan Die Here Oor - Fernando Fredericks #kyknet
Maak Jouself Toe Onder Bloed Van Jesus Christus.Amen. kyknet
มุมมอง 1.1Kปีที่แล้ว
Maak Jouself Toe Onder Bloed Van Jesus Christus.Amen. kyknet
Fernando perform "Kettings" @ Pacaltsdorp High School.kyknet
มุมมอง 4.7Kปีที่แล้ว
Fernando perform "Kettings" @ Pacaltsdorp High School.kyknet
Hou Jou Lamp Aan Die Brand: Fernando
มุมมอง 3.2Kปีที่แล้ว
Hou Jou Lamp Aan Die Brand: Fernando
My Desire: A Look Into Fernando Fredericks' Heart
มุมมอง 1.8Kปีที่แล้ว
My Desire: A Look Into Fernando Fredericks' Heart
Kettings - Fernando Fredericks
มุมมอง 87K2 ปีที่แล้ว
Kettings - Fernando Fredericks
Potterbaker - Fernando Asmr Search the farm for clues
มุมมอง 16K3 ปีที่แล้ว
Potterbaker - Fernando Asmr Search the farm for clues
Lord I Give You My Heart - Fernando Cover\nCape Town Free tubebuddyTubebuddy for youtube
มุมมอง 2.1K3 ปีที่แล้ว
Lord I Give You My Heart - Fernando Cover Cape Town Free tubebuddyTubebuddy for youtube
Net Soos My Jesus - Jonathan Rubain (Cover)
มุมมอง 4.3K3 ปีที่แล้ว
Net Soos My Jesus - Jonathan Rubain (Cover)
Samuel - Jonathan Rubain (Dans Video)
มุมมอง 4.6K3 ปีที่แล้ว
Samuel - Jonathan Rubain (Dans Video)
Kettings - Fernando
มุมมอง 848K3 ปีที่แล้ว
Kettings - Fernando
God Berei Die Weg - Fernando feat Freemantle
มุมมอง 13K3 ปีที่แล้ว
God Berei Die Weg - Fernando feat Freemantle
December 12, 2020
มุมมอง 3833 ปีที่แล้ว
December 12, 2020
Hy's 'n wonderbaar Heiland vir my - Fernando cover
มุมมอง 3.4K3 ปีที่แล้ว
Hy's 'n wonderbaar Heiland vir my - Fernando cover
Still - Hillsong cover
มุมมอง 5K3 ปีที่แล้ว
Still - Hillsong cover
DIE HAND VAN DIE HERE IS OP MY❤️❤️ IS HY NIE WONDERBAAR!!!
มุมมอง 23K4 ปีที่แล้ว
DIE HAND VAN DIE HERE IS OP MY❤️❤️ IS HY NIE WONDERBAAR!!!
My Get Up And Go Song
มุมมอง 3.7K4 ปีที่แล้ว
My Get Up And Go Song

ความคิดเห็น

  • @chenrespanneberg8041
    @chenrespanneberg8041 3 วันที่ผ่านมา

    Die week het ek gesien hoe Val kettings voor my neer eks hospital in en hospital uit van April 2024 elke maand tot en met vandag ek was gese ek moet n operasies doen en elke keer wanneer die dag aanbreek werk God waar doctors nie Kan verstaan wat het gebeer nie voor my operasie se ek vir die doctor ekt gedroom niks is fout met my nie hulle moet asb my ondersoek voor ek my operasie doen ek word toe ondersoek en my results wys alles is reg en ek kort nie die operasie nie Dankie here vir jou genade oor my lewe God is so groot soos wat jou geloof in hom is as jy nie vra nie Kan jy nie ontvang

  • @chenrespanneberg8041
    @chenrespanneberg8041 11 วันที่ผ่านมา

    Amen 🙌

  • @AnthonyDavids-l3b
    @AnthonyDavids-l3b 13 วันที่ผ่านมา

    Amen

  • @Jo-AnneAMESHA-b1u
    @Jo-AnneAMESHA-b1u 13 วันที่ผ่านมา

    😢❤❤

  • @QRaishaDeLange
    @QRaishaDeLange 22 วันที่ผ่านมา

    Fernando jy sing mooi ❤❤❤

  • @DerrickWilliams-j1f
    @DerrickWilliams-j1f 27 วันที่ผ่านมา

    Thanks man dis pragtig🙏🙏🙏🙏🙏

  • @clarissacloete1806
    @clarissacloete1806 29 วันที่ผ่านมา

    Amen 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢

  • @brendanbock3397
    @brendanbock3397 หลายเดือนก่อน

    Die song luister ek vanoggend met oortuiging in my hart Dat die Here lewe ek was werkloos en my medemens het my oo my neergesien.Die Here het my kettingd wehevat ek het ipgestaan Ek het n droomwerk ek draai nooit weer weg nie!

  • @dawnkapp4711
    @dawnkapp4711 หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastor Fernado. Powerfull.

  • @ElizabethBraaf
    @ElizabethBraaf หลายเดือนก่อน

    Amen Glory to God😢

  • @brendanbock3397
    @brendanbock3397 หลายเดือนก่อน

    Die song is vir my daaglikse brood Die Here het my van die grond af opgetel en my beter gemaak na die swaar en onseker tye.

  • @RivaldoCarlosFrodeman
    @RivaldoCarlosFrodeman หลายเดือนก่อน

    GOOD

  • @annakoegelenberg156
    @annakoegelenberg156 หลายเดือนก่อน

    Awesome !!! Awesome!!! Woord met blydskap is sooo nodig in hierdie wereld

  • @alexsterhoffmeester9488
    @alexsterhoffmeester9488 หลายเดือนก่อน

    Dankie here vir alles

  • @johannaarnolds3196
    @johannaarnolds3196 หลายเดือนก่อน

    Ek Glo ek sal weer op staan met die Here se help him hand is oor my 🙌🙏🙏

  • @vernonmartin8692
    @vernonmartin8692 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Here... !!! Amen Hallelujah...!!!

  • @Chantell-g7t
    @Chantell-g7t 2 หลายเดือนก่อน

    Amenthank you Lord

  • @martiewilmot7554
    @martiewilmot7554 2 หลายเดือนก่อน

    Amen prys die Here

  • @Chantell-g7t
    @Chantell-g7t 2 หลายเดือนก่อน

    Amen Here my siel prys U amen

  • @ChesmaineBooysen
    @ChesmaineBooysen 2 หลายเดือนก่อน

    More Pastor en familie

  • @DerrickWilliams-j1f
    @DerrickWilliams-j1f 2 หลายเดือนก่อน

    Amen brother 🙏🙏🙏🙏

  • @melonymeyer56
    @melonymeyer56 2 หลายเดือนก่อน

    My Oumie se song.😢Sys 3maande gelede oorlede.

  • @elainefrancke4592
    @elainefrancke4592 2 หลายเดือนก่อน

    Amen en Amen Hallelujah die lied laat my dink hoe die Here my siel gered het. Vanoggend se ek net dankie Here omdat U deur kom vir my

  • @RiaanBormann
    @RiaanBormann 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie Man van die Here...Die Here seen

  • @henrietteamerica7157
    @henrietteamerica7157 3 หลายเดือนก่อน

    Pragtig Kyf❤️❤️

  • @stefandebruin8118
    @stefandebruin8118 3 หลายเดือนก่อน

    Amen🙏

  • @GertKannemeyer-q8o
    @GertKannemeyer-q8o 3 หลายเดือนก่อน

    Doen dit,jys is n kind van onse God AMEN brother

  • @MarchelleDavies
    @MarchelleDavies 4 หลายเดือนก่อน

    Pragtig Kyfie

  • @IsaacAlexander-kc2yg
    @IsaacAlexander-kc2yg 4 หลายเดือนก่อน

    Ek soek die song

  • @KarenLangeveld
    @KarenLangeveld 4 หลายเดือนก่อน

    Amen glory belong to God

  • @AlrikaAfrika
    @AlrikaAfrika 4 หลายเดือนก่อน

    Dankie Here 🙏

  • @MorghanLashava
    @MorghanLashava 4 หลายเดือนก่อน

    Kommon broer kosie

  • @SafwardMarthinus-bw4bz
    @SafwardMarthinus-bw4bz 4 หลายเดือนก่อน

    Waar Kan Ek vir pastoor Fernando kry Ek soek n gebed asb ..hierdie gesang ruk my siel ....amen

  • @laurinevanbreda9230
    @laurinevanbreda9230 4 หลายเดือนก่อน

    Amen 🙌🙌🙌

  • @Shirley-annAdams-eg9oh
    @Shirley-annAdams-eg9oh 4 หลายเดือนก่อน

    Here Kom deur vir my....👏😇🙌🙏😇

  • @Shirley-annAdams-eg9oh
    @Shirley-annAdams-eg9oh 4 หลายเดือนก่อน

    Kragtig 😇🙏🙌😇👏

  • @laurinevanbreda9230
    @laurinevanbreda9230 4 หลายเดือนก่อน

    Amen🙌🙌🙌🙌

  • @BrendonBaartman-n8v
    @BrendonBaartman-n8v 4 หลายเดือนก่อน

    Amen thank God 🎉

  • @ElizabethVanRensburg-rq1xl
    @ElizabethVanRensburg-rq1xl 5 หลายเดือนก่อน

  • @EdwinDooling
    @EdwinDooling 5 หลายเดือนก่อน

    ❤💔🇺🇲

  • @leetonnoble
    @leetonnoble 5 หลายเดือนก่อน

    Amen my Boer god is goet

  • @DaphneFilton
    @DaphneFilton 5 หลายเดือนก่อน

    Dit iz my song xke miss my ouma

  • @AkeefahAdams-hr6es
    @AkeefahAdams-hr6es 5 หลายเดือนก่อน

    Amen

  • @DebbieEmmanuel-o7o
    @DebbieEmmanuel-o7o 5 หลายเดือนก่อน

    Amen ❤🙏

  • @PhumezaChimezwe
    @PhumezaChimezwe 5 หลายเดือนก่อน

    Dis Cathleen Adams...ZELDA..Soos baje my ken x vra 😢met trane in my oe dat die wereld se kettings moet neer val oor my lewe x dun drugs😢😢😢😢help my bid vir my as da enige raad is x lyster x het my ouers so lief Wil net dankie se vir god vir ouers Soos myne mwah luv u .... I'll make u proud

  • @Mia-leeCapes
    @Mia-leeCapes 6 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤❤❤❤

  • @MartinEricPakkies
    @MartinEricPakkies 6 หลายเดือนก่อน

    Amen

  • @Marchell-pt1rb
    @Marchell-pt1rb 6 หลายเดือนก่อน

    Amennnnnn

  • @janinelukas7963
    @janinelukas7963 6 หลายเดือนก่อน

    Die lied lig my altyd op❤, bitter mooi en vol van God se salwing❤

  • @Ellenbaba
    @Ellenbaba 6 หลายเดือนก่อน

    Pragtig dankie.pastoor God seen U