Fish River Canyon Hike ( Namibia) July 2022

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 ส.ค. 2024

ความคิดเห็น • 7

  • @user-yj4ci2hh1f
    @user-yj4ci2hh1f ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi video ... wondering! Ons groep was ook daar verlede jaar July 2022 ... verdwaal 3 - 10 July ... was gesoek maar het veilig die eindpunt bereik na 8 Dae!!! Twee broers en suster... wil weer July gaan! 😂

    • @hugovanniekerk7843
      @hugovanniekerk7843  ปีที่แล้ว +1

      Dankie. Bly julle het veilig by die einde gekom. Dit was my 2 de keer en dit was n belewenis. Geniet dit as julle weer gaan. Moet net nie weer verdwaal nie!! Groete.

  • @janinekotze387
    @janinekotze387 ปีที่แล้ว +1

    JY DAAR AGTER……ROER JOU LITTE😂😂😂😂😂

  • @charlotteseden9303
    @charlotteseden9303 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie oulike video Hugo. Goed gedoen. Tyrel se ook so. Ek sou like om ook daar te kon loop.

    • @hugovanniekerk7843
      @hugovanniekerk7843  2 ปีที่แล้ว

      BIe dankie. Ja julle moet dit kom doen eendag😁

  • @Afriqueleblanq
    @Afriqueleblanq 8 หลายเดือนก่อน

    Formed by seismic activity, not erosion as so many erroneously believe.