Ag hoe WONDERLIK is dit tog as 'n lewende legende met 'n vars, nuwe song uitkom en jou op jou voete laat rondspring. Mag Laurika nog tonne en tonne jare met ons wees om nog sprankelende musiek soos die te maak. Ek is nou sommer van voor af 'n fan....
Kyk toe my oë oopgaan vanoggend het ek presies geweet hoe ek my dag wil begin. Laurika Rauch dit het al my verwagtinge oortref. Christi van Niekerk ek is so bly en opgewonde vir jou. Baie geluk julle 2. Hierdie is voorwaar 'n pragtige liedjie!
Ek geniet die foto's saam met die liedjie! Wat 'n pragtige vrou is Laurika Rauch nie! ❤Die liedjie se deuntjie en woorde bly mens by! Geluk aan die vars nuwe liedjieskrywer, Christi van Niekerk. Ons hoop om nog baie van jou te hoor! ❤
Wat n legende. Het een and haar klank en beligting in PE behartig saam met Pieter Jan Kapp. Dis nogsteeds een van my hoogtepunte. Wat n finominale mens is sy. Dankie Laurika vir jare se pitkos..
Love dit, die feit dat mens Laurika se journey in een video kan saamvat maak my baie gelukkig. As 'n kind, was Laurika een van my gunsteling kunstenaars en ek was weg gevoer na plekke en stories oor krokodille, en Donkermanne, en niemand in die industrie kon die mooie Kaap so uitbeeld soos die Laurika liedjies nie. En wat 'n mooi voru, en die produksie en idee van die video is uitstekend.
Sjoe. Baie goed gedoen. Hoop die moedig n klomp mense weer aan, wat op die drumpel van depressie is, wat alleen is. More staan ons weer op en probeer net weer, dis n nuwe dag. Hey Liewe lewe sien jou more...
@@marietteferreira5630 As gelong van afrikaanse kultuur van een enigste mente ten einde die Westerse lewenswnyse te bewaar. Is jy van Portugese afstammelinge?
Yessss! I keep on thinking this, and then wonder why nobody is writing about it. Totally based on 'I'm yours' by Jason Mraz. This Laurika version is still catchy though.
Ag hoe WONDERLIK is dit tog as 'n lewende legende met 'n vars, nuwe song uitkom en jou op jou voete laat rondspring. Mag Laurika nog tonne en tonne jare met ons wees om nog sprankelende musiek soos die te maak. Ek is nou sommer van voor af 'n fan....
En dis waarom ons nog hier is in Suid Afrika want ons is geleer om klippies te kou. Dankie Laurika
Liewe Laurika, jy het spesiaale plekkie in elke Afrikaner se hart en het sopas weer gewys hoe dit gedoen word! ❤
Kyk toe my oë oopgaan vanoggend het ek presies geweet hoe ek my dag wil begin.
Laurika Rauch dit het al my verwagtinge oortref.
Christi van Niekerk ek is so bly en opgewonde vir jou.
Baie geluk julle 2.
Hierdie is voorwaar 'n pragtige liedjie!
Die beste liedjie vir die moeilikste tye. Baie dankie hiervoor!!!👏🏼👏🏼👏🏼💛💛💛
Daar is mos maar net een Laurika ,een van ons blinkste diamante wat weer skitter. Dankie baie Laurika .
Ongelooflik mooi, so lekker en spesiaal om saam uit NZ te luister. Wow, wow, wow, Baie geluk Laurika en Christi, definitief nog 'n goue treffer❣️
Absoluut Fantasties!!!!
Tannie Tannie Laurika!!!!
Tannie sorg so mooi vir ons siel.
Asb nie tannie! Laurika so ń mooi naam vir ń mooi vrou
Wie het die lied geskryf?
@@Deontjie Christi van Niekerk
Twee van my tantes gaan deur 'n moeilike tyd met hulle gesondheid. Hulle het hulle nuwe tema lied gemaak. Baie baie dankie vir die wonderlike musiek
Hi, dankie vir die liedjies.❤
Pragtig Baie dankie dat jy dit met ons deel God Bless 🤩😄
❤My glasie loop oor! Dankie Laurika jy is n seen!!!
Soos n goeie rooiwyn. Met elke sluk raak dit net al beter. Later begin jy net sip..............want jy wil nie he dit moet opraak nie - Uitstekkend !!
Ek geniet die foto's saam met die liedjie! Wat 'n pragtige vrou is Laurika Rauch nie! ❤Die liedjie se deuntjie en woorde bly mens by! Geluk aan die vars nuwe liedjieskrywer, Christi van Niekerk. Ons hoop om nog baie van jou te hoor! ❤
Wat n legende. Het een and haar klank en beligting in PE behartig saam met Pieter Jan Kapp. Dis nogsteeds een van my hoogtepunte. Wat n finominale mens is sy. Dankie Laurika vir jare se pitkos..
hein, as dit die een in die NMMU se ouditorium was of die een waar Laurika en Lize Beekman saam opgetree het, was ek daar. :)
Aaa, daar's min goed so lekker en opwindend as om vir die eerste keer na 'n nuwe Laurika-liedjie te luister! Dankie! ❤
So lekker om weer van jou te hoor na 'n lang droogte. Lekker aansteeklike ritme en opgeruime lirieke. Mooi soos net jy kan!!
Die lang wag was beslis die moeite werd!!! Ek is gaande hieroor en dadelik op my Goedvoel-speellys !
... beauty, so refreshing and effervescent
Luvvley tune
Like a rose dancing in a cup of joy
Fantastiese liedjie! Baie dankie 💛🤍 dit beteken veral baie vir my Moeder, haar tema lied deur hierdie uitdagende tyd 🙏🏼
Welkom terug, Laurika; dis wonderlik om te sien dat jy nog 'n nuwe liedjieskrywer se werk aan 'n groot gehoor bekendstel!
Love dit, die feit dat mens Laurika se journey in een video kan saamvat maak my baie gelukkig. As 'n kind, was Laurika een van my gunsteling kunstenaars en ek was weg gevoer na plekke en stories oor krokodille, en Donkermanne, en niemand in die industrie kon die mooie Kaap so uitbeeld soos die Laurika liedjies nie. En wat 'n mooi voru, en die produksie en idee van die video is uitstekend.
So 'n mooi liedjie! Baie geluk Christi, jy het dit so mooi geskryf en Laurika gee dit lewe soos net sy kan!!
Sooo bly ek is na jou vernoem!!!! Maak my trots met elke liedjie!!!
Verfrissende deuntjie met betekenisvolle lirieke. Baie geluk. Julle maak mooi. 🤩
Moenie op gee nie bly sterk proebeer jou beste 🎉🎉❤❤❤❤
beautiful song
Woweeeee! So mooi. Baie geluk met die mooi liedjie.
Dit is baie lekker❤
Love die video en die liedjie. Laurika is ‘n legend!!
Ons love jou Laurika!
❤Korrek🎉
Wonderlik! Ek is baie jare ‘n “fan” en nou nog ‘n rede om te vier! Veels geluk aan julle albei 👏👏💐💐💖💖
FANTASTIES LAURIKA. Tjoekoes!
Stunning liedjie!!!!❤❤❤💪🏻💪🏻 is so gepas by my! Dankie
Great song
Dankie vir die nuwe musiek Tannie Laurika. U is altyd 'n inspirasie.
So mooi, dankie :)
Hoendervleis mooi! xxx
Sjoe. Baie goed gedoen. Hoop die moedig n klomp mense weer aan, wat op die drumpel van depressie is, wat alleen is. More staan ons weer op en probeer net weer, dis n nuwe dag. Hey Liewe lewe sien jou more...
Oefff dit was nou lekker ❤ Dankie!!!!!🎉🎉🎉🎉
Love love love! ♡
Bravo!!!
Lieflik! Baie geluk!
So glad I saw this .. really cool song .. and great video ❤️❤️❤️❤️❤️ van ‘n Weskus VleiRat
Pragtig
Sooo mooi ❤🎉
I love it!!! 🎶🎵🎼💃🕺❤️
Pragtig!!!🎉
So mooi.
Amazing,
Lekker liedjie.
Love it.
Lief dit ❤
Briljant!
Ek wil Afrikaans leer! Groete uit Brasilië
Jy sal altyd bly wees as jy Afrikaans leer. Dis so 'n lekker taal. Jy het my dag gemaak!🎉❤🎉
Van al die wêreld tale, hoekom Afrikaans? Regtig nuuskierig.
@@marietteferreira5630 As gelong van afrikaanse kultuur van een enigste mente ten einde die Westerse lewenswnyse te bewaar. Is jy van Portugese afstammelinge?
Do you know a few words in Afrikaans? Afrikaans is n lekker taal.
It's primarily a simple version of Dutch...but aparently difficult because of the simple tenses.
Wrong box ? What do you think ...the vibe is baie goed..it moves in me🎵🎶
Laurika a lovely song message from Dawn Mooiman . I live in george now.
👏👏👏👏👏👌🏆🙏❣️
❤❤❤❤❤❤
❤❤❤❤❤❤❤❤
Wat 'n voorreg om Afrikaans te kan luister hier in Thailand
❤🎉
😊😊😊❤
🎉🎉🎉❤❤❤
Amper daar ek is ook amper daar met volgende week se keuse wat ek maak om my opname te maaken sewe liedtjies te rekord ❤
Help asb - watter liedjie het die woorde : die see lyk soos 'n dam ???
Nog altyd red jy my uit daai gat
Lief jou ongelooflik, dame!
D
Mooi maar ek dink Christi van Niekerk het dit beter gedoen en beter.
Klink darem baie na n Jason Mraz song?
Haha, ja, jy is korrek! 🎉
Watter een?
Yessss! I keep on thinking this, and then wonder why nobody is writing about it. Totally based on 'I'm yours' by Jason Mraz.
This Laurika version is still catchy though.
@@sarelbotha622I am yours
❤❤❤❤❤❤