ความคิดเห็น •

  • @billyjohnesterhuizen6340
    @billyjohnesterhuizen6340 ปีที่แล้ว +1

    NICO WEAS EEN VAN ONS HEEL BESTE KONSERTINA SPELERS NAAS RASSIE ERASMUS EN SY BROER.

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 ปีที่แล้ว +1

    RIP My grootmaat van Boeremusiek.Jou legende leef voort.

  • @riagouws3211
    @riagouws3211 7 หลายเดือนก่อน

    O so na my hart ek geniet dit dankie dankie

  • @pieterjansevanrensburg6223
    @pieterjansevanrensburg6223 5 ปีที่แล้ว +2

    Het na die afgelope Grootvoël Boeremusiek Fees soveel meer waardering vir jou musiek Nico. Daar is nie baie wat sulke wonderlike klanke uit 'n konsertina kan haal met so min beweging soos jy doen nie. Dankie dat jy jou talent met ons deel. Overberg groete, Piet Makwas

  • @adriaanvanrooyen4732
    @adriaanvanrooyen4732 6 ปีที่แล้ว +7

    Lekker om n boer te wees

  • @zelmiareis9154
    @zelmiareis9154 11 หลายเดือนก่อน +1

    Love it ❤

  • @louisjordaan8266
    @louisjordaan8266 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi opname. Wel gedaan Nico.

  • @JohanCornelis-y8e
    @JohanCornelis-y8e ปีที่แล้ว +1

    Oom Japie sal darem maar trots gewees het op hierdie Nico

  • @nevilledevilliers
    @nevilledevilliers 7 ปีที่แล้ว +8

    Pragtig gespeel Nico,en luister na die pragtige klank van die banjo.WONDERLIK!!

  • @lucasjvanvuuren5745
    @lucasjvanvuuren5745 3 ปีที่แล้ว +1

    Nico, lekker om na jul te luister. Mooi gedoen!!!

  • @horizoncookie107
    @horizoncookie107 4 ปีที่แล้ว +1

    Baieeee mmoooiiii ☺☺☺
    Liefde van Netherlands

  • @riagouws3211
    @riagouws3211 7 หลายเดือนก่อน +1

    As jy kan dan kan jy dankie 😊

  • @marthinusvs
    @marthinusvs 6 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi gespeel, unieke styl, besonders.

  • @sandradewet-vandenberg3396
    @sandradewet-vandenberg3396 7 ปีที่แล้ว +2

    Baie goed gedoen. Een van my ou-ou gunstelinge!

  • @dennisjeffs4239
    @dennisjeffs4239 3 ปีที่แล้ว

    C'mon guys, let's have a video of you all playing, great playing all the same 👍

  • @laurie-annepansegrouw6095
    @laurie-annepansegrouw6095 ปีที่แล้ว

    Mooi man

  • @sydneyackerman9890
    @sydneyackerman9890 ปีที่แล้ว +1

    Boere musiek bly maar die beste musiek ek is n Groot boere musiek liefhebber .

  • @bukssmuts6337
    @bukssmuts6337 4 ปีที่แล้ว +1

    👌👍🙏

  • @andriesmoolman4080
    @andriesmoolman4080 4 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig

  • @pieterolivier9509
    @pieterolivier9509 ปีที่แล้ว

    Pragtig!

  • @inkriver656
    @inkriver656 6 ปีที่แล้ว +1

    Net Mooi

  • @KobusGous-z2e
    @KobusGous-z2e ปีที่แล้ว

    Pieter nou wat jy dit meld, moet ek erken dat ek dit nog so opgelet het nie maar is reg.

  • @dirkbeukes1288
    @dirkbeukes1288 6 ปีที่แล้ว +1

    Wens ek was nog jonk... balke toe!!

  • @KobusGous-z2e
    @KobusGous-z2e ปีที่แล้ว

    Wanneer dit oor oom Japie se spel gaan, is daar geen provinsialisme nie - as n weskusser (oom Japie se teelaarde vir sy nommers se name) waardeer ek dit met baie respek tenoor my "kultuurgenote" landswyd.

  • @mariusdickinson5897
    @mariusdickinson5897 3 ปีที่แล้ว +1

    Suiwer konsertina spel

  • @johangreeff2564
    @johangreeff2564 7 ปีที่แล้ว +2

    Amper beter as Oom Japie!!!

  • @jeanettelindeque3415
    @jeanettelindeque3415 4 ปีที่แล้ว +1

    Wie speel die konsertina? En die banjo?

    • @louishurter4203
      @louishurter4203 4 ปีที่แล้ว +3

      Nico van Wyk op konsertina, Hugo Rother op banjo

  • @lollol5490
    @lollol5490 3 ปีที่แล้ว

    PUIK

  • @martinbayard3001
    @martinbayard3001 2 ปีที่แล้ว

    Wie heisst das instrument