Nicholis Louw - Sandkasteel

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ก.ย. 2024
  • Geniet Nicholis Louw se musiekvideo vir sy liedjie, "Sandkasteel"
    Regisseur:
    Nicholis Louw
    Kameras :
    Wian Van der Walt
    Vervaardigers:
    Vonk Musiek
    Redigeerder:
    Wian Van der Walt
    Platemaatskappy:
    Vonk Musiek
    Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
    Tetius Human - CoolerBox Studios
    Liedjieskrywers / Publikasie:
    Nicholis Louw, Juan Boucher - Vonk Musiek
    © Vonk Musiek 2022
    Nicholis Louw - Social Media:
    Instagram: nicholis_louw
    Facebook: nicholislouw
    www.realmusic.c...
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe hier: / @realmusicvonkmusiek

ความคิดเห็น • 101

  • @miemscoetzee4550
    @miemscoetzee4550 ปีที่แล้ว +3

    Nog n lied wat jou diep aanraak, hoe diepseer kan eerste liefde werklik maak. 😢 As almal om jou dink jy is te jonk vir liefde wel 1977 Julie , het my 1e liefde gekom en vandag nog steeds in my hart. n Deel van my hart is weg . 😢😢

  • @oliviajordaan4155
    @oliviajordaan4155 5 หลายเดือนก่อน +1

    ❤❤

  • @heinrichkrause181
    @heinrichkrause181 14 วันที่ผ่านมา

    jy kom uit n musiek generasie uit wat nie sal kan breek nie.van jou eerste albums tot nou. Dankie Generaal

  • @mtblover
    @mtblover ปีที่แล้ว +12

    Bly om te sien jy is terug! Laat hulle kom Nicholas!!! 👌

  • @kwagga777
    @kwagga777 ปีที่แล้ว +7

    En my gunsteling Afrikaanse sanger is terug met n BANG💥

  • @morrakenny3094
    @morrakenny3094 ปีที่แล้ว +9

    Yes man ,lank gewag vir jou.en dis bitter mooi

  • @dirkkitching8359
    @dirkkitching8359 ปีที่แล้ว +5

    Dankie dat jy vir ons kom kuier het opi plaas.Mooi wereld!!

  • @theadventureguy7710
    @theadventureguy7710 ปีที่แล้ว +3

    Magtig Juan Boucher skryf mooi

  • @leonorahuman9032
    @leonorahuman9032 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 ปีที่แล้ว +2

    ❤❤💃🍷🕺⭐️💪

  • @Elaine-w1d
    @Elaine-w1d 9 หลายเดือนก่อน +2

    ❤wow lank gewag Vir liedtjie van jou weer eks Mal oor jou mesiek en jou stem

  • @NeelsdewetZA
    @NeelsdewetZA ปีที่แล้ว +6

    Dis BEVONK 💪💪💪

  • @SophiaEls-nc2yf
    @SophiaEls-nc2yf ปีที่แล้ว +3

    Bly jy is trug dankie dit is n mooi song

  • @judyduplessis9423
    @judyduplessis9423 ปีที่แล้ว +3

    💗💗💗💗☺

  • @tristennorris626
    @tristennorris626 ปีที่แล้ว +4

    So you coming to my home town soon camper down KZN cant wait to see your show

  • @annie04
    @annie04 ปีที่แล้ว +4

    Awesome liedjie. Jy was te lank still.

  • @laniestrydom9793
    @laniestrydom9793 ปีที่แล้ว +3

    Ai dis mooi...🌹🌹🌹

  • @johannesnicklaas9275
    @johannesnicklaas9275 ปีที่แล้ว +7

    N beter Nicholas is terug met n bang. Baie nice

  • @bertus2773
    @bertus2773 ปีที่แล้ว +4

    Sjoe sjoe,Nicolas,baie dankie vir die stunning song,so bly om jou stem weer te hoor met nuwe song......Bertus vam Eeden.

  • @maestroross5248
    @maestroross5248 ปีที่แล้ว +5

    beste song ooit sal n nice comeback wees

    • @mariaanroux8601
      @mariaanroux8601 ปีที่แล้ว +1

      Ons eie mooi cowboy country stem!
      Ons soek meer!

    • @dulindiapril1669
      @dulindiapril1669 ปีที่แล้ว +1

      Vir seker 😁🙏🏻❤️👏👏👏

  • @juanjohnstone8142
    @juanjohnstone8142 ปีที่แล้ว +10

    Ekt so lank gewag vir n nuwe een ,ekt trane in my oë dis beautiful 🔥

  • @SheLovesToColor
    @SheLovesToColor ปีที่แล้ว +5

    Lekkkkker!!! 🎵♥🎶

  • @michaelmccullough3811
    @michaelmccullough3811 ปีที่แล้ว +3

    Die liedjie is ook baie awesome

  • @gerhardherbst5337
    @gerhardherbst5337 ปีที่แล้ว +6

    Welkom trug lanklaas nuwe songs van jo gehoor

  • @wilnabruwer4690
    @wilnabruwer4690 ปีที่แล้ว +4

    Puik song dankie.

  • @hadassahviljoen1111
    @hadassahviljoen1111 ปีที่แล้ว +3

    Dankie vir n skoon eerlike video saam jou nuwe liedjie. Seenwense

  • @mandieswanepoel5230
    @mandieswanepoel5230 ปีที่แล้ว +5

    Uiteindelik terug.... Wonderlike song

  • @cathyjansevanrensburg3963
    @cathyjansevanrensburg3963 11 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie..jou rustiger musiek luister lekker 😊😊

  • @hugorust2211
    @hugorust2211 ปีที่แล้ว +3

    Lekker man Nicholis lekker!!!

  • @maritasteenkamp864
    @maritasteenkamp864 ปีที่แล้ว +5

    Wow, ongelooflik mooi. welkom Nicholis, ons het jou musiek gemis

  • @feliciamarais5445
    @feliciamarais5445 ปีที่แล้ว +12

    Love it❤.. het groot geword met elkeen van jou albums..!! Bly jy is terug😊

  • @rinaburke6016
    @rinaburke6016 ปีที่แล้ว +2

    Baie diep song

  • @ilandy3786
    @ilandy3786 ปีที่แล้ว +3

    Wow dit was nou n pragtige lied.

  • @irisvanwyngaardt-sd1be
    @irisvanwyngaardt-sd1be ปีที่แล้ว +4

    So bly Nicholas is terug. Het sy musiek gemis. Baie mooi song

  • @JoeleeneB1
    @JoeleeneB1 ปีที่แล้ว +5

    Love it!!! So bly jys terug!!!

  • @irmabothma5762
    @irmabothma5762 ปีที่แล้ว +3

    WOW. Baie mooi. Welkom terug. Puik

  • @TineshaBlinx
    @TineshaBlinx ปีที่แล้ว +1

    I am having Deja Vu with all the songs

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 ปีที่แล้ว +2

    Like your song💪

  • @susanstrydom2407
    @susanstrydom2407 ปีที่แล้ว +7

    Fantasties mooi❣️ Nicholis jy het werklikwaar 'n mooi stem

  • @nixif2718
    @nixif2718 ปีที่แล้ว +22

    What a comeback Nicholis 😁 Welkom Terug! Die song is BEAUTIFUL 😍 Love love love dit!

  • @crsnap
    @crsnap ปีที่แล้ว +12

    Stunning, diep en spreek boekdele. Niks is anders vir my. Ek dink eerlik dis een van jou mooiste liedjies! Wens so ek kon dit by n show hoor.

  • @elrindapotgieter5605
    @elrindapotgieter5605 ปีที่แล้ว +9

    Absoluut ñ STUNNING song, vriend 🎵 🎶 😍 ♥

  • @NiekiedeBruyn
    @NiekiedeBruyn ปีที่แล้ว +1

    Mooi lied mooi lirieke mooi stem welgedaan❤

  • @graaitjiedevilliers6654
    @graaitjiedevilliers6654 ปีที่แล้ว +4

    Dit is 'n 👌lied. Ek hou baie van hom. Dankie jy.

  • @antonettereuter3822
    @antonettereuter3822 ปีที่แล้ว +12

    Dit is ongelooflik mooi.....dankie vir jou sielsdiepte❤️❤️❤️

    • @mandaengelbrecht-dk8sj
      @mandaengelbrecht-dk8sj ปีที่แล้ว

      Nsfcficcrffuggwko2p1iggwjwiwieiehhehehiqiwjhgejshehhshshshshdhdhsjajhgsgdhsjjsjshcfehhdjdjdhehvvsjjdhhgejhf

  • @cathyjansevanrensburg3963
    @cathyjansevanrensburg3963 11 หลายเดือนก่อน +2

    Baie mooi song❤❤

  • @dulindiapril1669
    @dulindiapril1669 ปีที่แล้ว +5

    Pragtig 🙏🏻💞💖❣️👏👏👏👏👏👏👏

  • @dulindiapril1669
    @dulindiapril1669 ปีที่แล้ว +4

    Help my asb ek geluister elkedag na die liedtjie n paar keer 🙈🙈😂😄👏❤️🙏🏻🤲❣️💖💞💋🤫

  • @marietjieliebenberg5629
    @marietjieliebenberg5629 ปีที่แล้ว +2

    dis n mooi song❤

  • @miemscoetzee4550
    @miemscoetzee4550 10 หลายเดือนก่อน +2

    Baie mooi lied hou so aan😊

  • @jolandibotha7553
    @jolandibotha7553 ปีที่แล้ว +4

    Welkom terug Nicholis!!!
    Wow, dis pragtig! Bring nog uit asb!!!

  • @hugorust2211
    @hugorust2211 ปีที่แล้ว +3

    Great song Nicholas. Soos jou eerste songs.

  • @thainitareal
    @thainitareal ปีที่แล้ว +6

    Amazing lied En live is dit nog meer amazing! Kan nie genoeg kry van die man Se stem nie💓

  • @miemscoetzee4550
    @miemscoetzee4550 11 หลายเดือนก่อน

    Weet net dat jy die liefde van n lewe weggegooi het vir niks. ❤Jy sal nooit geluk vind nie jy het my te seergemaak en dit na sovee dekades

  • @johannesnicklaas9275
    @johannesnicklaas9275 ปีที่แล้ว +2

    Wou se dis weer Juan Boucher se skryf werk. Kan Juan in daai song duidelik hoor. Well done

    • @dulindiapril1669
      @dulindiapril1669 ปีที่แล้ว +1

      Vir seker 😁 ek selfde gedink 🙏🏻🤗

  • @suzetteluiters6988
    @suzetteluiters6988 ปีที่แล้ว +4

    Wow 😇so mooi

  • @allyv3729
    @allyv3729 ปีที่แล้ว +4

    Daar is darem net een van jou!! Welkom terug. Dis beautiful♥️

  • @lizabotha5945
    @lizabotha5945 ปีที่แล้ว +6

    Wow! Well done mnr L! Pragtige liedjie met daai mooiste, unieke stem v jou!

  • @seatfr20t
    @seatfr20t ปีที่แล้ว +4

    mooi my maat!!!!!, baie mooi.... maak nog sulke songs asb!!!!!!!well done!!

  • @dottiecox9058
    @dottiecox9058 7 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi, dankie.

  • @miavanwyk1664
    @miavanwyk1664 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig!!

  • @blueskytaxteam8111
    @blueskytaxteam8111 ปีที่แล้ว +4

    Ek like die country musiek rigting waarin jy gaan

  • @karienlappieserasmus4361
    @karienlappieserasmus4361 ปีที่แล้ว +3

    Baie mooi lank gewag vir die mooi lied jy kan maar nog skryf asb.

  • @ruardtlabuscagne206
    @ruardtlabuscagne206 ปีที่แล้ว +6

    welkom terug my legend😌

  • @elzette
    @elzette ปีที่แล้ว +4

    Mooi! Nicholas! Wat n great, lekker song! Welgedaan. #topclassvocalist

  • @willemdelange4150
    @willemdelange4150 5 หลายเดือนก่อน +1

    Ek is
    Bly jy is trug ❤😂🎉😊

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 ปีที่แล้ว +4

    Mooi liedjie ❤️❤️❤️

  • @mareetaylor1951
    @mareetaylor1951 ปีที่แล้ว +1

    Wow, so baie mooi.. Het hoendervleis.... Awesome song !!! Kan nie wag om nog meer songs van jou te kan hoor nie! 😍

  • @annagouws6285
    @annagouws6285 ปีที่แล้ว +4

    Well done. Super cool

  • @natashalamprecht735
    @natashalamprecht735 ปีที่แล้ว +6

    Awesome Nichi ♥ Steeds mal oor jou musiek ♥

  • @sidneylandman69
    @sidneylandman69 ปีที่แล้ว +5

    Waar was hy al die jare??

  • @ansiebam2967
    @ansiebam2967 ปีที่แล้ว +6

    Deel van dié afrikaanse musiek wat ek as uitstaande beskou..... en daar is tans nie baie van dit nie

  • @yvonnecoetzer8418
    @yvonnecoetzer8418 ปีที่แล้ว +4

    Super mooi.

  • @Janson629
    @Janson629 ปีที่แล้ว +4

    What a song!

  • @susanvanheerden9177
    @susanvanheerden9177 ปีที่แล้ว +3

    wat 'n sielslied dit is pragtig jy mag maar sterkte vir 2023

  • @zaunmariredgard7977
    @zaunmariredgard7977 ปีที่แล้ว +2

    As ek my kry speel ek die song❤love die song

  • @lanikritzinger3744
    @lanikritzinger3744 ปีที่แล้ว +3

    Love die song ❤️❤️

  • @deidreerasmus7234
    @deidreerasmus7234 ปีที่แล้ว +3

    Stunning!

  • @laniestrydom9793
    @laniestrydom9793 ปีที่แล้ว +1

    Laat my sooooo terugdink!!

  • @cornesteyn4100
    @cornesteyn4100 ปีที่แล้ว +4

    Welkom trug!!

  • @rosiedalton4915
    @rosiedalton4915 ปีที่แล้ว +4

    Stunning! Ons soek meer asb!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 ปีที่แล้ว +1

    😊😢💜🙌💔✝️💙

  • @nicolinejoubert8911
    @nicolinejoubert8911 ปีที่แล้ว +2

    Woordeloos mooi ❤❤❤❤

  • @miemscoetzee4550
    @miemscoetzee4550 11 หลายเดือนก่อน

    Hoe maak n.mens n persoon dat hy glo hy ❤w😢as die 1 vir toe en altys😢❤

  • @willemdelange4150
    @willemdelange4150 5 หลายเดือนก่อน

    Bra

  • @ansiebam2967
    @ansiebam2967 7 หลายเดือนก่อน +1

    Mooi bene dié man. Mmmm😂

  • @denisegerber6868
    @denisegerber6868 9 หลายเดือนก่อน +2

    Baie waar soos die lewe aanstap

  • @karenstewart5377
    @karenstewart5377 ปีที่แล้ว +5

    Pragtig