Pasella kuier in die kusdorp Hermanus | FULL EPISODE

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 มี.ค. 2016
  • Hierdie week in Pasella kuier ons op die kusdorp, Hermanus. Ons bereik nuwe hoogtes saam met akteur, Greg Kriek. Stormers rugbyspeler, Kobus van Wyk, skuif sy hoogtevrees eenkant saam met Sean-Marco. Ons kuier saam met ‘n ikoon van die Afrikaanse musiekwêreld, liedjieboer, Anton Goosen en Hermanus se inwoners sit ‘n Passiespele vir Paasfees op die planke.
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 1

  • @pypes88
    @pypes88 3 ปีที่แล้ว +1

    Daardie slaai is net blare!! Amper geen seekos!! Daylight robbery!!