Witkruis Monument "20" Kruistog

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ต.ค. 2024
  • Dit is in 2024 die Twintigste bestaansjaar van die Witkruis Monument. Deel van die vieringe is n staptog deur Liam Richard May vergesel deur Perde ruiters uit Gauteng. As jy wil saam stap of ry, kyk die video. Dis die tipe ervaring wat jou as Boer laat bydra aan ons Kultuur en Erfenis
    ‪@bittereinders3597‬ ‪@MaroelaMedia‬ ‪@bosveldstereo-107.5‬ #Witkruis #Monument ‪@dievoortrekkermonument5782‬ ‪@boermedia‬
    #farming

ความคิดเห็น • 1

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klaas