Gaan uit haar (Babilon) uit My volk: Inleiding (1ste van 19 dele)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ก.พ. 2025
  • Hierdie is 'n reeks videos wat die Bruid van Jesus Christus wereldwyd oproep om hul geestelike intellek te gebruik ten einde te onderskei (in die krag van die Heilige Gees) of sekere van die dogmas en leerstellinge wat aan haar voorgehou is deur die "kerk" (maar wat in wese hul wortels in die Rooms Katolieke Kerk het) wel van Jesus Christus afkomstig is. Die vraag word gevra of dit nie is waarna Jesus Christus verwys in Openbaring 18:4 (saamgelees met Openbaring 2:20) wanneer Hy Sy Bruid oproep om uit haar (Babilon) uit te kom, alvorens dit te laat is nie.
    In hierdie video gee ons aan u 'n kort oorsig van wat u kan verwag om in hierdie reeks te vind.
    Ons as Ignited in Christ sal u terugvoer en insette waardeer. Stuur dit gerus aan ons by info@ignitedinchrist.org. Vir 'n liefdesoffer (donasie) gaan gerus na ons webblad ignitedinchris... en kliek bloot op "donations".
    Agape liefde, IIC

ความคิดเห็น •