Vrou (72) verloor haar huis
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2025
- Tannie Marie (72) het haar huis in die Knysna brand verloor. Sy het nie versekering op haar huis gehad nie. Haar seun wat saam haar bly het prakties sy werk verloor omdat hy 'n bosbouer is wat op kontrakbasis werk. Al die hout is verbrand.
Lees meer: www.knysnaplett...
www.georgeheral...
Video: Wessel van Heerden
Onderhoud: Hannes Visser
This dear lady is a pillar of the community. A very dedicated frail care nurse. The kindest person you could ever wish to meet.
So jammer vir amal😢
Mense ek het nog nooit in my 37 jaar so iets beleef nie.... En wens dit op niemand nie.... Dus so hartseer.
Baie hartseer maar kom ons doen iets vir ons mense