Boerstrop

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 6

  • @Leon-lp9fl
    @Leon-lp9fl 2 ปีที่แล้ว +1

    Vat altyd die enkel loop wat ek dubbel aan die swivel haak. Hou van die dubbel loop?

    • @freshwaterturks
      @freshwaterturks  2 ปีที่แล้ว

      Sal n kort video maak oor hoe ek die dubbel loop maak.

  • @ashleyafrica7633
    @ashleyafrica7633 2 ปีที่แล้ว +1

    Love jou videos sal like om jou te join 1 dag

    • @freshwaterturks
      @freshwaterturks  2 ปีที่แล้ว

      Baie dankie vir die terugvoering wardeer dit baie jy is welkom om ons te join vir n sessie enige tyd ek beplan volgende week woensdag of donderdag n oggend middag sessie.maar asb share die kanaal na jou vriende dat hulle aansluit,byvoorbaad dankie.

  • @chrisbbqandsmokingmeat2061
    @chrisbbqandsmokingmeat2061 ปีที่แล้ว

    Goeie aand Adriaan Dankie vir die goeie videos ja ek het ook strop vir baber wat amper so ge maak is werk in Roos se oord Goed maar ek gaan die een ook maak en toets ek sal eers weer in winter vang werk is nou eerste.

    • @freshwaterturks
      @freshwaterturks  ปีที่แล้ว +1

      Stem saam ek kry nie altyd n sessie ini werk meeste van die tyd partykeer een keer n maand of gladnie maar dankie vir die ondersteuning van julle kant af wardeer elke 👍 en sub op die kanaal.