ขนาดวิดีโอ: 1280 X 720853 X 480640 X 360
แสดงแผงควบคุมโปรแกรมเล่น
เล่นอัตโนมัติ
เล่นใหม่
Lekker lekker Boyz always awsome to those big fish taken care off.👌🙌🤘
Fishcare very important thanks for the like vishnu
Baie geluk maat blerie mooi visse volgende keer wil saam
Well done baie mooi visse gewees julle manne het goed gedoen
Dankie ons beplan weer n sessie daar volgende maand hopelik kry een van ons daai 40 ponder plus
lekker my buddy mooi video daai ja kyk ons gaan binne kort daar moet video maak saam ek wi look daai tanks gaan haal en welldone met almal se PBs nice manne
Yes pella ons gaan nog saam fish daar en dan op daai dag gaan ons die visse roer
Was lekker om julle te kon ontmoet. Goeie mense!! Like jul videos, goeie werk. Hou so aan!! Geluk aan almal met julle nuwe PB's!
Dankie ja dit was leke om julle ook te ontmoet by die dam glo ons sal julle weer raakloop
FK speciment se dip werk so goed tot Gert vang ñ vis 😆. Nice video
Yes daai dip het mooi deurgekom vir ons sal hom bekend maak in volgende video
Baie gelik met oom se 1 k subs oom se harde werk het afbetaal well done
Baie dankie ja ons het hard gewerk om tot hier te kan kom maar ons sal nogsteeds aanhou met wat ons doen en voor lief is is visvang.
Jou hemp is amper klaar kontak my net weer sodat ek jou nr het asb
Adriaan wat was afstand en aas.hoek en wat op ball.
Ek het met pynappel tigernut op n slip-D rig met n klein 8mm popup op afstand was omtrent tussen 80 en 120m
@@freshwaterturks baie dankie adriaan
Was ball skoon of kousie.???
@@daniefourie8181 danie het geen balle of kousies opgehad nie ek het net die rig gesak en n scoop of twee mix oor die rig gegooi
Nou ja u is onkeerbaar.geluk op u en die gehalte van die opname.hou so aan Adriaan.Praat nie eers van detail wat met ons gedeel word.baie dankie.
Thank danie altyd vir die goeie komentaar jy moet ons bieki kom join
Broke you really must give me a permission to tag along
U do not need permission to tag along u are more than welcome to join us at the water anytime will keep in touch when the next session will be
Wanneer hengel u roodekoppies in februarieen watter oewer.???
Hello danie is nog nie seker waar die volgende sessie gaan wees nie is nou eers besig met werk

Wanneer hengel u roodekoppies in februarie
en watter oewer.???