Maak My 'n Miljoenêr Show 2022: FINAAL

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2024
  • Ons is opsoek na die volgende Miljoenêr! In hierdie realiteitsprogram is Albert van Wyk (die Millionaire at 22) opsoek na die Hoërskool Entrepreneur wat hy kan mentor om die volgende miljoenêr te word.
    16 Skole, 15 000 studente, 84 entrepreneurs en slegs 1 wenner van die "entrepreneur van die jaar" trofee en die "Maak My 'n Miljoenêr reeks". Hierdie entrepreneurs kry dan ‘n mentorskap program saam met Albert om presies te leer hoe om daardie eerste miljoen rand te maak. Ons land se jong entrepreneurs kan nou hul besighede ten toon stel en hulle staal te wys.
    Die “Maak My ‘n Miljoenêr” Entrepreneur van die Jaar kompetisie is ‘n inisiatief vanaf Albert van Wyk en Jakaranda TV in samewerking met 100% Skool, ATKV, Atterbury Group, Eduvelopment, Bounce, Colab Menlyn Maine en Gazzaroo. Albert is op soek na dié hoërskool entrepreneur wat in sy voetspore kan volg om die volgende miljoenêr te word. Wie gaan dit wees?

ความคิดเห็น • 1