VitaAmp Inspirasie | God gebruik jou bietjie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 8

  • @AlettaVanStaden-d1r
    @AlettaVanStaden-d1r 6 หลายเดือนก่อน

    Here gee ons weer n hart vir ons land en sy mense

  • @DanielPieterSmit
    @DanielPieterSmit 6 หลายเดือนก่อน +2

    Dit is presies wat ek nodig het. Ons het almal net 'n klippie nodig, en om in Hom te glo. Dankie!

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die Woord!

  • @siebertmarais3838
    @siebertmarais3838 6 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie.ja ons moet net om ons kyk.ontvang tans chemo en dit is wonderlik hoe mense net mekaar positief inspireer daar waar ons sit en behandel.GOD is selfs daar teenwoord.❤

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie Vir MOOI Boodskap ons Moet Ander se noot raak sien Man my robot Hul wat krap in Swart sakke Vir Kos My Hart raak seer as is dit sien probeer gee as robot nie oor slaan Na rooi 😢😢😢😢

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 6 หลายเดือนก่อน

    Daar is altyd iets om te gee. Daardie bietjie kan 'n verskil maak.

  • @wynandbr9adfield7k97
    @wynandbr9adfield7k97 6 หลายเดือนก่อน

    Ukraine het gevra daarna. Waarom het hulle nie met Rusland onderhandel nie? Die wreedheid is deur Ukraine begin en gaan daagliks aan. Wat van Israel en Palestyne in Gaza en die Wesbank?

    • @lindarautenbach679
      @lindarautenbach679 6 หลายเดือนก่อน

      Wynand jou opmerking is heetemal irrelevant ten opsigte van Pastoor Johan se boodskap van GEE DIE BIETJIE WAT JY HET !! vir die wat minder bevooreg is waär ookal mens bly