Agter die skerms van Chris Chameleon se 'As Jy Weer Skryf' video

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.ย. 2024
  • Insight in to the making of Chris Chameleon's "As Jy Weer Skryf" video which was shot on 31 May on the beaches of Kommetjie, South Africa.
    www.chrischameleon.com

ความคิดเห็น • 7

  • @SynergyZA
    @SynergyZA 13 ปีที่แล้ว +2

    Ek het die begin van hierdie video gesien voor ek die actual musiek video gesien het. Toe Chris sê: "Dubbel die spoed maar agteruit". Toe dink ek. Dis insane. Moet dit sien.
    Maar welgedaan. Dit het awesome uitgekom.

  • @75PistolPete
    @75PistolPete 7 ปีที่แล้ว +1

    what a genius!

  • @maestro87amy
    @maestro87amy 8 ปีที่แล้ว +1

    Dit wil gedoen wees!!! Jy is 'n man met vele gawes. Ingrid Jonker se gedigte was altyd vir my baie spesiaal, maar jy het for darm besonders gemaak!

  • @TheAlidaC
    @TheAlidaC 13 ปีที่แล้ว

    Dit was nou lekker entertaining. Het hardop gelag toe jy sê, 'dit suig'! Wel gedaan :)

  • @catharina817
    @catharina817 12 ปีที่แล้ว

    Ek lag so vir jou gesigsuitdrukkings! Jy is lovely, wens ek sit langs jou in die kar om saam te lag!

  • @megatesla
    @megatesla 13 ปีที่แล้ว

    Baie goed!
    ps: iPhone met stukkende glas? Laat weet as jy weer in Stellenbosch is dan fix ek hom gou vir jou.

  • @eliflairmeditationreikiyog928
    @eliflairmeditationreikiyog928 3 ปีที่แล้ว

    😂