Daai predikant by 29:33, het 'n absolute ma se 'hangover' gehad daai dag, te danke aan ''n jol in Hatfield Square die vorige aand. Daar was 'n werklike predikant geskeduleer vir dié toneel maar, ek dink(en ek praat nou onder korreksie) die predikant het beswaar gemaak teen van die teks in die film en besluit om nie 'n rol in die film te speel nie.
So bly ek kn dit sien eks Mal oor gielie van ou boet en wors,ek kom van so n misluke dag en my vriendin SE identiese twins graad 1 lag so leke ek kyk toe waaroor is hle so happy,ek se' toe ek hou van dit ek hou van Afrikaanse komedie,en verhale,maar veral die komedie,gaan nou die fliek geniet 🎉leke wegkom vd bog wat om ons aangaan
You guys should add subtitles. I'm in a foreign country and camn't show any of these movies to my girl, only bakgat has the subtitles and she liked it.
Rom 10:13 Want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. Hierdie lewe is nie al wat daar is nie, die hemel en die hel is baie werklik, maar Jesus Christus het jou meer lief as wat jy ooit sal weet en wil hê jy moet gered word. Al wat God wil hê, is dat jy Hom met jou hele hart soek en opreg jammer sal wees oor jou sondes. As jy regtig God wil vind en die ewige lewe wil hê, begin net nou met jou hele hart na Jesus soek met gebede en bekering, en jy kan 'n persoonlike verhouding met Hom hê, en jy het dit nodig. Moenie die vrye gawe van die ewige lewe van die hand wys nie, oordeel is baie werklik. God seën.❤🙏🕊
Ons kon nie meer die honger keer, nou ëet ons weer, oh dankie Heer. Help ons tog die kos vertëer, want Pappa het so hard probeer. Al moet hy nog so baie lëer. Gee ons nogsteeds aan U die eer. Amen 😃😁🤣
1:18:53 Die song was bymekaar gesit spesiaal vir die fliek, geen lirieke nie. Ek dink produksie wou geld spaar op copy rights, so die band het alle musiek gemaak van scratch af. Ek kan moontlik vir jou ñ copy van die song kry as jy nog belangstel. Ek ken die musikant wat dit vervaardig het... 😊
After all these years, I still quote this movie far more often than any grown man should
Ek gaan gou poef
A surprising little gem of a movie that has a very witty screenplay and some relatable and unforgettable characters. Mike is definitely the standout.
😬
I've been giggling the whole night watching the great Karate Kallie
been looking for the movie everywhere thanks
Part 2
Ou entie dis Afrikaans en jy praad engels
You have no idea how long I've been looking for this movie 😭😭😭💖 Thanks you sooo much 💪
😎
Lol me too. But I bought the DVD. Just when I bought it,, couple of months later, it was on TH-cam haha
@@everettjenkinshowoldareyou6132 I am 17
Huii77iieiirir7r
Hierdie storie is 'n meesterstuk! 👏🏻👏🏻
Fok jou
Jou poes
Agreed
Hyehhb
Dis leelik@@Dylie646
Thanks for the awesome upload. Great quality.
Knap gedaan dames en manne
What a movie
Proudly SA
Mike is die beste ding van die movie 😂
Beslis, alhoewel die movie is oor Kallie ons kyk dit eintlik net vir Mike🤣
@@tuesdayys_with_inge6487 😊
@@tuesdayys_with_inge6487 ❤
Dis i feit
Thx so much for loading! I was looking for it for months!!!
Fantastiese fliek, ek hou baie van hierdie fliek. Dit was baie lekker om hierdie fliek te kyk
Fantastiese fliek❤ Dankie vir die deel
i was actually thinking about this movie last week, i remember watching the short for it on mnet around 2008, epic movie, thanks for the upload
Someone: asks what SA movies are like
Me:Shows them this
10/10 mike is die beste karakter in al fliek history
U ma is altyd lief vir haar seuns.al is hulle hoe onbeskof.
Dit was ‘n baie goeie fliek dankie bra
Really loved this. Very nostalgic.
Is al opsoek na die stukkie afrikaanse goud vir baie jare, baie dankie!
😂Love this movie 😂😅man ek is oplief
Dankie vir die movie, Joh 'n mens het lank gewag
Ekt gekraai vd lag vir die onderwyser Ben Kruger. Hy het hom gate uit geniet. Baie goeie spel. Kudos vir almal.👏👏👏👏👏❤
ja
Daai predikant by 29:33, het 'n absolute ma se 'hangover' gehad daai dag, te danke aan ''n jol in Hatfield Square die vorige aand.
Daar was 'n werklike predikant geskeduleer vir dié toneel maar, ek dink(en ek praat nou onder korreksie) die predikant het beswaar gemaak teen van die teks in die film en besluit om nie 'n rol in die film te speel nie.
Lekker man ek wag vir die volgende movie upload Bennie dankie 👍✌
Baie dankie vir die movie. Dit is vreeslik funny.
So bly ek kn dit sien eks Mal oor gielie van ou boet en wors,ek kom van so n misluke dag en my vriendin SE identiese twins graad 1 lag so leke ek kyk toe waaroor is hle so happy,ek se' toe ek hou van dit ek hou van Afrikaanse komedie,en verhale,maar veral die komedie,gaan nou die fliek geniet 🎉leke wegkom vd bog wat om ons aangaan
You guys should add subtitles. I'm in a foreign country and camn't show any of these movies to my girl, only bakgat has the subtitles and she liked it.
Uiteindelik baie dankie
Baie mooi movie. Ek het so lekker gelag 😂😂😂😂
Ek is mal ons hoe common die movie is. Dit vat my terug na my common dae 🙈
Rom 10:13 Want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
Hierdie lewe is nie al wat daar is nie, die hemel en die hel is baie werklik, maar Jesus Christus het jou meer lief as wat jy ooit sal weet en wil hê jy moet gered word. Al wat God wil hê, is dat jy Hom met jou hele hart soek en opreg jammer sal wees oor jou sondes. As jy regtig God wil vind en die ewige lewe wil hê, begin net nou met jou hele hart na Jesus soek met gebede en bekering, en jy kan 'n persoonlike verhouding met Hom hê, en jy het dit nodig. Moenie die vrye gawe van die ewige lewe van die hand wys nie, oordeel is baie werklik. God seën.❤🙏🕊
Ons kon nie meer die honger keer, nou ëet ons weer, oh dankie Heer.
Help ons tog die kos vertëer, want Pappa het so hard probeer.
Al moet hy nog so baie lëer. Gee ons nogsteeds aan U die eer. Amen 😃😁🤣
Die beste thx my guy
Baie goed, en snaaks, dankie!
Much Love you made my day.Keep it up i especially like the Tannie from vetkoek.
Nou net gekyk vir die eerste keer, love die humor lol, ek love Spanner veral 😂
great video ou. Hou so aan yster!
Jy is my held 🥺
Kak snaaks , thx from Ireland
Gee my jou brood of ek skop jou dood😂
Dit is n baie mooi fliek n mens sien die swaarkry waarmee kalie moet lewe ek hou baie van wyle marga van rooi se rol n regte voorbeeld van ma
Great movie. Thanks.
"maar wat as ek jou connect"😂
Thanks for sharing , what an awesome movie 😂any chance of subtitles ?
Definitely one of d best comedy movies
I used to watch this movie as a kid. But it had subtitles. At subtitles and accommodate the people who don’t understand.
Great watch, lovely cast!
❤
❤❤❤❤❤
@Bennie, Baie Baie dankie man, ek soek my gat af vir die.
Baie dankie Bennie vir Karate Kallie!!
Baie cool movie hoop ni hulle hall of af ni
Hys nounog hier
Goeie film het dit geniet
Ag dis 'n baie mooi storie.
Elke keer as ek hierdie movie kyk lag ek my vol water...maak nog een 'Kallie en Frits word broers'
awesome movie
Excellent movie 👍
Make it so we can download please
- use IDM
28 may 2024 anyone?
Bennie, release n paar music vids op hierdie channel
Could you maybe kindly add the whole Joe barber movie
Dis quality!
Check Check.........Ninjas
I have be looking for this movie thanked Bennie 👌
The Israeli defence force t shirt lol.
Mike was byvêr die snaaktse karakter in hierdie fliek 😂
Yes the trainer is my uncle...no joke
Make a new 1 please
Dis is a great movie
love this
Lekker jol...waar?
Wat het van Petrus Harmse geword hy het saam met my by Aros geswat en ek het heeltemal kontak verloor
W movie 10\10 story. W kallie W errol and W mike
Karate. Gwedig.. "huhuh"😂
Why cant we download your movie's
Weldone met die quility. Kan jy vir ons lipstick dipstick kry?
Dis op showmax
lekker movie ouwens
Baie danki vir die movie lank gewag vir hom mr ek wil hom download ?
Ek love die jo❤
Dis die beste storie vir my
My vriend, ek sit nog steeds hier vas op julle channel. Kan nie ophou kyk nie, laat my weer jonk voel maat.
Masterpiece
54:40 ek relate met die pa💀💀🚶♂️
Pragtig
Does anyone know where i can watch the movie Jonathan
Yes
ABSOLUTE LEGEND MOVIE!!!!!!!!!!!!! HAHAHAHAHAHA
1:18:51 wat is die naam can hierdie liedjie ek soek al jare vir hom anyone have the name of this song please I’ve been searching for years now
Ek soek hierie een 1:13:54💔
1:18:53 Die song was bymekaar gesit spesiaal vir die fliek, geen lirieke nie. Ek dink produksie wou geld spaar op copy rights, so die band het alle musiek gemaak van scratch af. Ek kan moontlik vir jou ñ copy van die song kry as jy nog belangstel. Ek ken die musikant wat dit vervaardig het... 😊
yo where can i download this
Fricking awsome...
Please put ek joke net number 2 on Please
Dnq vir die deel... Waar kan ons nr 2 beloer asb ?
Ne moet nooit die boek change by byte blad nie pyk movie
Dankie bennie jy is n yster soek die ding orals 😂
Blerrie Exelent!
Hy is ñ fokken lorrie 😅
@@hayleyloughlin7830 Daardie deel waar die ou die bal moes vang maar toe skree hy: "AAAHHHH"🤣
Die sirkus aartappel 😂
anyone know where to get English subs for this movie?
Ek baie Lekker gelag vier die movie 😂❤
Omg i finally found the movie
Kan jy asseblief vir Hoofmeisie opsit
Cool movie
Can the S.A.B.C NOT PLAY THIS MOVIE'S AND 7DE PLS
24:43 Darn.
Ensk Ensk ry daai ponie. Oh my shattering teeth that was funny
The chattering teeth were super funny🤣🤣🤣🤣🤣
Hoekom het daai man sonbrille op in die huis?!
Hoekom het hy sonbrille op in die kerk 😂
Hys heeltemaal skeeel.
Awe die het my dag gemaak
Awe ou uploude bietjie meer movies