Thank you David from all us expats who have listened to your song and cried. You have captured brilliantly the 'heimwee' of all those of us scattered across the world who have fond memories of growing up in the the country towns of South Africa.
I'm leaving SA in a week or two, and for the past several weeks, David's songs are all I'm listening to....he writes from the heart, and each word conjures up images before my eyes, almost like I'm watching a film. I love him and all his songs!! Thank you, David Kramer. Wish I could meet you in person...😭
Ek woon nou al 20 jaar oorsee...maar dit voel nou nog nie soos die huis nie. Hierdie liedjie bring elke keer trane na die oe. Gelukkig is my skoonseun ( amerikaans) ‘n groot David fan en ons luister saam Afrikaanse musiek. My skoonseun het selfs eenkeer by David gaan groet in die Kaap jare terug😀
David baie Mooi! Ek is heeltemal betower deur Jou woorde en ek veronderstel die laaste foto was Jou huis wat Jy grootgeraak het op WOrcestor! Jou lirieke maak my stom! Jy is ons eie Leonard Cohen! Groete!
Dit is 'n hartseer liedjie en 'n baie pragtige liedjie. Dit beteken soveel. Ek het nog nooit moeg geword om daarna te luister nie. Dit word gesing deur my voormalige buurman! Ek woon nou in die stad waarna hierdie liedjie in die koor verwys!
Dit maak die hart seer om na hierdie pragtige liedjie te luister!
Dit is Worcester. Daar het ek groot geword en my hart huil saam met die woorde.
Thank you David from all us expats who have listened to your song and cried. You have captured brilliantly the 'heimwee' of all those of us scattered across the world who have fond memories of growing up in the the country towns of South Africa.
Oh no. I'm in tears.
I'm leaving SA in a week or two, and for the past several weeks, David's songs are all I'm listening to....he writes from the heart, and each word conjures up images before my eyes, almost like I'm watching a film. I love him and all his songs!! Thank you, David Kramer. Wish I could meet you in person...😭
'n Baie treffende lied. Dit breek 'n mens se hart!
Truth in a song. My son listens to Afrikaans music even though he doesn't understand it. We are indeed the Scatterlings of Africa!
Ek woon nou al 20 jaar oorsee...maar dit voel nou nog nie soos die huis nie. Hierdie liedjie bring elke keer trane na die oe.
Gelukkig is my skoonseun ( amerikaans) ‘n groot David fan en ons luister saam Afrikaanse musiek. My skoonseun het selfs eenkeer by David gaan groet in die Kaap jare terug😀
Ag shame. 😭Such a good one. Love you Mnr Kramer.
Ja , en so is baaie van ons se hart in twee geskeur.
David baie Mooi! Ek is heeltemal betower deur Jou woorde en ek veronderstel die laaste foto was Jou huis wat Jy grootgeraak het op WOrcestor! Jou lirieke maak my stom! Jy is ons eie Leonard Cohen! Groete!
Sad …. Mooi ! Dit gaan vir die Ouens in die VSA ook
Groete daar!
Dit is 'n hartseer liedjie en 'n baie pragtige liedjie. Dit beteken soveel. Ek het nog nooit moeg geword om daarna te luister nie. Dit word gesing deur my voormalige buurman! Ek woon nou in die stad waarna hierdie liedjie in die koor verwys!
Dankie vir die waardering, Martin.
Jy is baie welkom, David. Meer as 35 jaar gelede, het ek naby jou in Oranjezicht gewoon.
Hoe het dinge nie verander nie!
Heartbreaking
DIEP!!
My tipe tune hierdie. Great! David, as dit moontlik is, laai asb " Die brug" op.
Is daar n manier wat ek met David Kramer in verbinding kan tree?
www.davidkramer.co.za
Hoe kan ek die Kliphard album in die hande kry? Ek sien dit is nie op Apple Music nie.
Kliphard is nog nie op Apple beskikbaar nie. Is daar 'n liedjie wat jy miskien soek?
@@DavidKramerSA Weskusklong en Myl na Myl. Dankie
@@fransv912 Stuur vir my jou e-pos
@@DavidKramerSA fransv912@gmail.com. Dankie waardeer dit baie
Why are comments turned off for Hak Hom Blokkies?
Hi Christo. The distributor that places my music on TH-cam doesn't allow for comments. It's only possible on the videos.