Landbank: Boere vertel hulle stories

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 17 ก.ย. 2024
  • Twee boere, Carel van der Merwe en Louis Jonker vertel hul stories hoe Landbank se prokureurs wat beslag gelê het op hul grond en eiendom. Japie van Deventer van die prokureursfirma NJVR, wat ook 'n groep boere bystaan oor 'n soortgelyke saak, gesels saam.

ความคิดเห็น • 20

  • @mrkleinhond
    @mrkleinhond 2 ปีที่แล้ว +4

    Izak, jy vat raak! Dankie vir die storie

  • @reneemarais431
    @reneemarais431 2 ปีที่แล้ว +10

    Hoe is daar nog nie amptelike klagtes by die Regspraktyksraad nie?

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 2 ปีที่แล้ว +8

    So ontstellend om te hoor hoe mede Suid-Afrikaners boere vernietig wat vir ons kos op d tafel sit. Sterkte aan d boere wat SO tenagekom word.

  • @mariondeason1032
    @mariondeason1032 2 ปีที่แล้ว +4

    sjoe skelms sal daar altyd wees , die beste om hierdie kamp te slaan is bewusmaking.

  • @carlvanvuuren7061
    @carlvanvuuren7061 2 ปีที่แล้ว +7

    Karel van der Merwe het rede om ongewild te wees, die skelm prokureur sien 'n man wat hom een voor is omdat hy die wette en reels redelik van kennis dra en nie sommer net gaan rond gestamp gaan word nie. Daar is 'n verskil om skelm te wees en die reels te speel.

  • @jacoslabbert8738
    @jacoslabbert8738 2 ปีที่แล้ว +5

    Henk Strydom moet ‘n bietjie ge KAPTEIN SE MOER word.

  • @sue-zedejager204
    @sue-zedejager204 2 ปีที่แล้ว +4

    Izak gaan nie stop nie hy Sal die feite uitsnuffel dit is hoe ek hom Ken

  • @miethablaauw6819
    @miethablaauw6819 2 ปีที่แล้ว +4

    Bestaan daar ooitñ regspraktykraad in Suid Afrika?

    • @sighc5060
      @sighc5060 2 ปีที่แล้ว +1

      Ja... Pieter Hendrik strydom se kantore is langs die law society of South Africa... Ook op Henk se payroll.. Henk lekker lieg aka Pieter Hendrik strydom

  • @johansmit3471
    @johansmit3471 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie goeie storie Izak, sterkte vir julle Carel en Louise..

  • @sandybolleurs7877
    @sandybolleurs7877 2 ปีที่แล้ว +4

    How can 1 man be so evil. I wouldn't be surprised if he is in actual fact earning 2 incomes. 1 from his legal illegal activities and 1 from the government or an outside source who really wants the land one way or another. All farmers are in our prayers and may this man receive his come uppance - soon. It is people like strydom that leaves such a bitter taste in the mouth wrt the legal profession

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 2 ปีที่แล้ว +1

    More Izak

  • @buksbarnard7410
    @buksbarnard7410 2 ปีที่แล้ว +1

    Sjoe, hoe jammer dat hierdie hele belangrike storie sneuwel as gevolg van 'n onprofessionele aanbieder. Kan dit ASSEBLIEF herhaal word met 'n bekwame aanbieder?

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 2 ปีที่แล้ว +1

    Middag Izak/gaste/kykers....baie dankie!! 🤗🤗🤗