Watergeeste ervaring in Tanzania

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 21

  • @salomekok9616
    @salomekok9616 6 หลายเดือนก่อน +2

    DANKIE Gisela ....vir die Woord...watergeeste.
    dankie dat die Heilige Gees jou gebruik...om ons in te lig.....Amen

  • @deliahniemandkadoshbride7440
    @deliahniemandkadoshbride7440 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Gisela !! Hoe kragtig is die Bloed van Jesus en hoe groot is God se Krag in ons,by ons en oor ons !! LOOF SY HEILIGE NAAM !!!❤❤

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว +5

    Goeiemore Gisela en ander kykers...jip! Ek's ook getuie daarvan....was by n probleem betrokke by iemand. Toe ek bid daaroor, hoor ek "water spirits". Dis n werklikheid soos jy tereg sê. Jy praat waarheid!! Ek hoop en bid dat mense se oë oopgaan vir die tipe goed...seën vir elkeen...groetnis🤗🤗🤗

  • @sarielandman3832
    @sarielandman3832 ปีที่แล้ว +4

    Asb, die foon nr is bitter klein geskryf. Sit dit asb bietjie groter op. Baie dankie. En die goed is absoluut die waarheid al maak mense dit af🍒🍒🍒

  • @dalena8727
    @dalena8727 6 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir d teaching.

  • @mariacawood11
    @mariacawood11 2 หลายเดือนก่อน

    Amen🙏🙏🙏

  • @yvonnegoosen5797
    @yvonnegoosen5797 ปีที่แล้ว +2

    Kragtige boodskap dankie Gisela ❤🙏

  • @dulindiapril1669
    @dulindiapril1669 ปีที่แล้ว +1

    😍 AMEN en AMEN 🙏🏻🤲🏻🤗💕👏👏👏👏👏🔥🔥🔥🔥🔥

  • @helenadakovic4764
    @helenadakovic4764 ปีที่แล้ว

    Wil die Bure se gesigte gesien het.❤

  • @christotaljaard7889
    @christotaljaard7889 ปีที่แล้ว +1

    Doen julle sending werk daar?

  • @margaretrautenbach2555
    @margaretrautenbach2555 ปีที่แล้ว

    Wow that is an eyes opener. I know about witch craft. But not if the sea snake. Satan will use anything to achieve his goals.

  • @willemventer741
    @willemventer741 8 หลายเดือนก่อน

    daal was ´n swart piel in die bad wat die kon uitkom nie

    • @marykaiconomou9254
      @marykaiconomou9254 4 หลายเดือนก่อน

      Ek bind en bestraf die laster Gees wat deur jou werk in die Magtige Naam van Jesus Christus.

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 ปีที่แล้ว +3

    My man wou nie ons 3de kind gehad het nie. Terwyl ek met hom swanger waa het ek dijwels van slange gedroom. Hierdie seun het dijwels ongelukke beleef. Tot vandag toe is hy n pngelukkige kind.

  • @helenadw3357
    @helenadw3357 11 หลายเดือนก่อน

    Prys die Here

  • @CharmaineMcLean-in4jx
    @CharmaineMcLean-in4jx 3 หลายเดือนก่อน

    Hello pastor Ek het ook een aand skielik net Brandpyn oor my gevoel Ek is geared van daai aand AF het Ek die Brandpyn in my een been die dokters sien niks Ek is vol pyn Kam Amper glad Nie meer trap op die een been Ek het jou gebed dringend nodig Ek dink hulle het iets Na my gestuur help asb