Ons besoek 3 Hartenbos markte in een dag.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 31 ม.ค. 2025

ความคิดเห็น • 14

  • @arnobriedenhann7972
    @arnobriedenhann7972 หลายเดือนก่อน +3

    Dit was lekker om jul uiteindelik te ontmoet jul is wonderlike mense ons mis nie een video nie altyd n plesier om jul te kyk en al die mooi plekke waar jul kuier. Geniet jul tyd in Hartenbos. Bly ek kon n baie klein deeltjie doen vir die video baie dankie.

    • @doingittogether
      @doingittogether  หลายเดือนก่อน +1

      @@arnobriedenhann7972 Hi ja was lekker om julle te ontmoet. Altyd lekker om die mense aan die anderkant van die kamera te ontmoet. Dankie vir die foto hy het perfek gekom. 🤙

  • @haydenisaacs
    @haydenisaacs หลายเดือนก่อน

    Lekker video guys. What great markets. Beautiful!

  • @VuyaniNgamlana
    @VuyaniNgamlana หลายเดือนก่อน

    Miss you guys love your videos

  • @ShawnColeman01
    @ShawnColeman01 หลายเดือนก่อน

    Die enigste hart van Hartenbos wat nog oorbly. verder is alles gesloop vir top profit

    • @doingittogether
      @doingittogether  หลายเดือนก่อน

      @@ShawnColeman01 ja dit is hartseer maar ek dink hulle moes probeer by bly by tye wat verander. Ons mis ook die ou Hartenbos.

  • @10APS
    @10APS หลายเดือนก่อน

    Hi julle. Dankie ek was gister in Hartenbos na ek julle video gekyk het. Het nie eens geweet dit bestaan nie. En ek bly in George lol. Maar ek en die familie was net by die kunsmark gewees. Wil nog by die ander 2 draai maak. Het frikkie se items ook gesien by die mark. Wil nog hom gaan ontmoet.

    • @doingittogether
      @doingittogether  หลายเดือนก่อน

      @@10APS Hi daar. Ek is bly ons kon help. Ja daai man het baie mooi kerwers by sy stalletjie. Dis werklik besonders.

  • @randalladams100
    @randalladams100 หลายเดือนก่อน

    You guys must really do a video how you guys met. love your videos

    • @doingittogether
      @doingittogether  หลายเดือนก่อน +1

      @@randalladams100 thanks. We met when we were only 14 years old. We were in the same class in the same school so it's been a lifelong journey for us.

    • @randalladams100
      @randalladams100 หลายเดือนก่อน

      @@doingittogether wow 🥰🥰

  • @DitWasEK
    @DitWasEK หลายเดือนก่อน

    Kwaai Jeep hemp!

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 หลายเดือนก่อน

    Ek het daai koffie bekers BAIE ge-like 😢😢😢😢

  • @ClauzanneBeneke
    @ClauzanneBeneke หลายเดือนก่อน

    2025