Acapella Koor - Lied van die Boland

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 มิ.ย. 2017
  • Acapella Koor met "Lied van die Boland". Die melodie is geleen van The Simon Park orchestra se "Eye level".

ความคิดเห็น • 40

  • @Hooghol
    @Hooghol 4 หลายเดือนก่อน +6

    Jis die bring soveel memories die tipe musiek het altyd in ons huis gespeel!! Love dit! Mis ek nou my land even na 22 jaar!

  • @hbotes1
    @hbotes1 3 หลายเดือนก่อน +2

    hulle in die Aula teater gesien ...mid 70's

  • @susannaude8514
    @susannaude8514 ปีที่แล้ว +6

    Hierdie koor het darem pragtig gesing! Dankie vir die ou juweeltjie.

    • @eGAPSa
      @eGAPSa 10 หลายเดือนก่อน +2

      Dankie. Dit was 'n fees en 'n voorreg om daarvan deel te kon wees.

  • @Afriqueleblanq
    @Afriqueleblanq ปีที่แล้ว +13

    I grew up with this song, and we visited the Boland twice a year, to see our grandparents. Lied van die Boland became my own personal anthem.

  • @blairgowrieforestrailwayan2786
    @blairgowrieforestrailwayan2786 3 ปีที่แล้ว +21

    Ive been sertching for this tune for almost 40 years. I must have heard it at a very impressionable age. Then many years later I caught the movie on SABC more than 20 years later. Thankyou.

  • @MountainView_GuestHouse
    @MountainView_GuestHouse 7 หลายเดือนก่อน +5

    Soveel memories❤😊

  • @suzanneberger8202
    @suzanneberger8202 6 หลายเดือนก่อน +4

    Sulke mooie stemme en wat 'n pragtige Lied. SA is 'n mooi Land! ❤🎶👍

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 ปีที่แล้ว +7

    Een van my grootste gunslinger....pragtig!❤

  • @jurgensvanaswegen2108
    @jurgensvanaswegen2108 ปีที่แล้ว +5

    Beautiful

  • @toniross9111
    @toniross9111 ปีที่แล้ว +6

    It was in the late 80's on a beautiful sommers night they played the movie Boland. I instantly fell in love with the song and also the movie. It's one of those charming little movie gems that's a rear find. I'm so lucky that I can watch this movie on TH-cam. I must also agree with some of the comments, that those were the good old days.

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 ปีที่แล้ว +6

    Al die mooi ou gedagtes en beelde kom terug!

  • @adeleebotha9919
    @adeleebotha9919 8 หลายเดือนก่อน +6

    Pragtig!

  • @ellobo5558
    @ellobo5558 ปีที่แล้ว +7

    What a beautiful song❤

  • @janniekitching7216
    @janniekitching7216 ปีที่แล้ว +7

    Onthou dit soos gister....toe als nog Regtig mooi was...

  • @marthiepeden5551
    @marthiepeden5551 ปีที่แล้ว +5

    Dankie baie vir hiti plasing. Ds een v my gunstelinge!!

  • @movementinmotion3475
    @movementinmotion3475 4 ปีที่แล้ว +10

    Good old memories, another lifetime away...........

  • @carelerasmus3620
    @carelerasmus3620 10 หลายเดือนก่อน +4

    Big time favourite of mine...only recently discovered the music is actually from Simon Park orchestra, tune called Eye Level...whoever composed it originally, thanks🌻

  • @AIRview2
    @AIRview2 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig! Goeie ou dae.

  • @riananel4926
    @riananel4926 2 ปีที่แล้ว +7

    dis mooi

  • @OldDunollieman
    @OldDunollieman 7 ปีที่แล้ว +12

    Mooie oud lied.

  • @Krokkenoster
    @Krokkenoster 6 หลายเดือนก่อน +2

    Pragtig

  • @antonopperman3126
    @antonopperman3126 2 ปีที่แล้ว +6

    So ja - wonderlike kied met goeie heiwee

  • @janvermaak9971
    @janvermaak9971 5 ปีที่แล้ว +13

    Van der Valk se kenwysie

  • @marietjiealdum5181
    @marietjiealdum5181 27 วันที่ผ่านมา

    Mooi!

  • @PeriwinklePotter
    @PeriwinklePotter ปีที่แล้ว +6

    Dis beautiful

  • @10djpro
    @10djpro 4 ปีที่แล้ว +6

    10/10

  • @kobushuysamenhuysamen7448
    @kobushuysamenhuysamen7448 4 หลายเดือนก่อน +2

    dink ver terug

  • @MainlyMJ
    @MainlyMJ ปีที่แล้ว +3

    As jy dalk kan help... ń vriendin onthou die woorde maar kan nie onthou wat die lied se naam is of wie dit sing nie: ek verlang weer na di Kaap na al di hoekies in di stad wees saam met jou. o ek verlang weer om te woon. daar waar di hang van tafelberg oor my uittroon. van digby muizenberg, di hang van tafelberg, kaamppunt tot simonsbaai, of in tokai. van ver af godonsbaai, self as di suidoos waai, is daar geen m\beter plek op aarde as di kaap....

    • @mikehowell-ouafrikaanseliedjie
      @mikehowell-ouafrikaanseliedjie  ปีที่แล้ว +1

      Ek sal moet rondvra daarvoor. Kan jou vriendin dalk net min of meer 'n jaartal onthou wanneer die liedjie uitgekom het? En was dit deur 'n man gesing, of 'n vrou? Dit kan dalk net die soektog makliker maak

    • @henniejooste9341
      @henniejooste9341 ปีที่แล้ว +1

      Weet nie, maar klink soos die storie van my lewe, sal bitter grag weer in die kaap wil woon.

  • @user-uu2jo6uq6v
    @user-uu2jo6uq6v 9 หลายเดือนก่อน +2

    Ek soek die rolprent van die liedtjie

  • @michellevandeventer3126
    @michellevandeventer3126 6 ปีที่แล้ว +6

    Mooi liedtjie maar te veel wysies was geleen in die ou dae, volgens my.

    • @nicky3748
      @nicky3748 4 ปีที่แล้ว +6

      Dit maak nie 'n verskil nie, so lank mense dit geniet het en gesing het soos hulle hier gesing het! DIS wat saak maak!

    • @sjgerber
      @sjgerber 3 ปีที่แล้ว +2

      Die wysie kom van eye level - 1973, aanpassing met Afrikaanse lirieke in 1974

    • @Afriqueleblanq
      @Afriqueleblanq ปีที่แล้ว +3

      As jy daarop kan verbeter, doen dit dan, maar gun ons die mooi asseblief.