Rotsvas in die Tsunami 1Joh1 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • Is daar nog ‘n verskil tussen lig en duisternis? Is daar nog ‘n verskil tussen man en vrou? Is daar nog ‘n verskil tussen God en mens? Is daar nog ‘n verskil tussen God en sy skepping? Is daar nog ‘n verskil tussen die kerk en die wêreld, tussen heilig en onheilig? Is daar nog ‘n verskil tussen Jesus en die afgode? Is daar ‘n verskil tussen Jesus en ons? Woordverkondiging: 1Joh1 Ds Gustav Opperman GK Colesberg ‪@WoordeuitsyWoning‬
    So kom die misleiding oor die wêreld gespoel.
    Kan die leuen en die waarheid nog in hierdie troebel waters
    van mekaar onderskei word?
    Bron: 1 Joh 1:1-7; 2:18-29
    Teks: 1 Joh 2:24 Wat julle dan van die begin af gehoor het,
    laat dit in julle bly.
    As in julle bly
    wat julle van die begin af gehoor het,
    dan sal julle ook in die Seun en in die Vader bly.
    Tema: Rotsvas in die Tsunami
    Psalms: 18:1,2;9, 18:12,14; 31:1,2,17; 62:1,3,4.
    Opnamedatum: 2024 09 01
    Intro Musiek gebruik in hierdie video:
    Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
    Met dank en erkenning:
    Ps 144 Glorieryke Psalms
    www.ico.org.za info@ico.org.za
    Tel: 0824914965/ 012 332 0336
    Orrelis: Harry Jonkers
    Outro Music: Music used in this video obtained from TH-cam Audio Library.
    With thanks and appreciation:
    Opus One
    Creative Commons Attribution 4.0
    Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. creativecommon...
    Artist: audionautix.com/
    Helpende Woord word Vrydae op TH-cam @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
    U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: bit.ly/3Bbping
    En selfs die Helpende Woord volg op: / helpende_hand
    Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
    Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
    Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
    Kontakbesonderhede:
    Webblad: woordeuitsywoning.com
    TH-cam: @woordeuitsywoning
    Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com
    Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com
    Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
    Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
    Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
    Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op TH-cam, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
    Ons Woorde uit sy Woning TH-cam-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons TH-cam-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.
    U kan ook direk 'n bydrae maak:
    Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
    Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou TH-cam wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
    Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd
    FNB Business Account Tjekrekening
    Rekeningnommer: 62874370952
    Bankkode: 260346
    Swift kode: FIRNZAJJ
    Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders.
    Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

ความคิดเห็น • 11

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 16 วันที่ผ่านมา +1

    Amen!

  • @hentiecraig7749
    @hentiecraig7749 16 วันที่ผ่านมา +5

    Wil weereens dankie se vir die waardevolle diens wat u kanaal lewer ,

  • @LouisaBlaauw-c4g
    @LouisaBlaauw-c4g 16 วันที่ผ่านมา +2

    Dankie ds Gustav, vir elke boodskap wat u uitstuur. Dat ons net moet vashou aan ons Verlosser. God seën u.

  • @mariapretorius3213
    @mariapretorius3213 16 วันที่ผ่านมา +2

    Dankie Ds vir hierdie waardevolle boodskap.

  • @adalizasmit9097
    @adalizasmit9097 16 วันที่ผ่านมา +1

    Dankie Ds

  • @florisslabber1758
    @florisslabber1758 13 วันที่ผ่านมา +1

    Dankie Ds Gustav Opperman.
    Die mooiste waarheid.
    Die oorspronklike waarheid wat nooit verander nie.
    Beste wense

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 16 วันที่ผ่านมา

    Oeps, Dankie vir die woord

  • @chanteltbester9309
    @chanteltbester9309 16 วันที่ผ่านมา

    Dankie Ds. Gustav vir hierdie dringende waarskuwing. Mag die Here u ryklik seën om nog voort te gaan met die dringende
    uitdra van Sy woord wat in tye 😮

  • @emmiestoffberg4339
    @emmiestoffberg4339 15 วันที่ผ่านมา +1

    Baie-baie dankie ds. Vir die reguit waarheids Woord van die HERE. Mag die HERE u ryklik seën en nog baie gebruik om die Woord van die HERE te verkindig.

  • @louisvanwyk4152
    @louisvanwyk4152 14 วันที่ผ่านมา +1

    As die antwoord op die vrae NEE is, dan is 'n opregte en hartstogtelike self ondersoek en bekering nodig

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 16 วันที่ผ่านมา

    😂