Fokus 3 Februarie 2025 Die ANC is die kluts kwyt, en weet nie hoe om te reageer op Trump nie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
  • Anton Meijer gesels met Werner Human en prof Koos Malan oor die Amerikaanse president, Donald Trump se dreigemente oor SA se onteieningswet. En 14 Suid Afrikaanse soldate is in die DRK dood, na gevegte met die M23 rebelle groep, in die stad Goma.
    Luister daagliks na ons gesprekke op Pretoria FM:
    📻 104.2FM
    DStv-kanaal 887
    of luister aanlyn by [pretoriafm.co.za](pretoriafm.co.za)
    Gaan volg ons gerus op sosiale media:
    Facebook - [ pretoriafm]( / pretoriafm )
    X - [x.com/pretoriafm](x.com/pretoriafm)
    Whatsapp Channel - whatsapp.com/c....
    Instagram - [ / pretoria_fm ]( / pretoria_fm.. )
    TikTok - [ / pretoria.fm.nuus ]( / pretoria.fm.n.. ) [ / pretoriafm ](www.tiktok.com...)

ความคิดเห็น • 174

  • @dewaldvdberg8704
    @dewaldvdberg8704 4 วันที่ผ่านมา +36

    Wat ń voorreg om na Afrikaners te luister wat wysheid en insig het. Ek voel polities bemagtig na die gesprek.

  • @MILC0M
    @MILC0M 4 วันที่ผ่านมา +48

    Ramamparra het nie n begrip van die omvang van sy sotlikheid nie.

    • @gideonlapidus8996
      @gideonlapidus8996 4 วันที่ผ่านมา

      Raaamaaapooosaaa

    • @joecruiser
      @joecruiser 4 วันที่ผ่านมา +3

      RamaDoos?
      🎉

    • @Yvdberg
      @Yvdberg 4 วันที่ผ่านมา

      ​@@joecruiser😂

    • @christinevandermerwe-gl2sm
      @christinevandermerwe-gl2sm วันที่ผ่านมา +1

      O nee hy het. Hy meet dit aan die breedte van sy sofa.

  • @JanievanGreunen
    @JanievanGreunen 4 วันที่ผ่านมา +18

    Jy is voorwaar nie bang vir die waarheid nie.....mooi......geen politics ronddansery nie!!

  • @kevinsacks5640
    @kevinsacks5640 2 วันที่ผ่านมา +5

    Die ANC is nie gewoond dat enige land, leier , instansie hulle so hanteer nie. ANC is totaal uit pas uit. Die wiel van geregtigheid draai stadig, maar dit draai!

  • @pinard4507
    @pinard4507 4 วันที่ผ่านมา +25

    Thank you Mr Trump. Maybe this will be the beginning of the end of the turned around Apartheid and racism in South Africa.

  • @NicErasmus
    @NicErasmus 4 วันที่ผ่านมา +20

    Wat n fantastiese bespreking. Baie dankie.

    • @BitishSAFFA
      @BitishSAFFA 4 วันที่ผ่านมา

      Het dit ook baie geniet.

  • @maggs6737
    @maggs6737 4 วันที่ผ่านมา +7

    Dank Die Here !!!!! Hy maak ons vry 🙌🏻🙌🏻🙌🏻
    Hy skyn sy lig op die ongeregtheid en ontegverdigheid 🙌🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻 Dankie Jesus !!!! Die manne kampe was nie verniet nie 😭😭😭

  • @jkruger8326
    @jkruger8326 4 วันที่ผ่านมา +16

    Non comprehendo ... Jy verstaan of jy verstaan nie. Na 30 jaar verstaan hulle nog nie. Praat saam maar weet nie rêrig waaroor dit gaan nie.😮

  • @MILC0M
    @MILC0M 4 วันที่ผ่านมา +33

    DA het homself in die voet geskiet.
    John Steenhuisen is Ramamparra se nuwe skootbrakkie. Roelfie Meyer was die ou skootbrakkie....onthou hoe het dit uitgewerk

    • @alexandergous9838
      @alexandergous9838 4 วันที่ผ่านมา +7

      Dik Steenhuisen het geen insig nie. Ons sal maar sien waar kry die nar sy
      Stemme vir 2026. 😅😅

    • @Flash7-z7
      @Flash7-z7 4 วันที่ผ่านมา +1

      See prophecy: Joseph Yamkela prophecy DA= luciferan....etc.

    • @Flash7-z7
      @Flash7-z7 4 วันที่ผ่านมา +1

      Jesus Reign Tv.Prophecy on DA.

    • @joecruiser
      @joecruiser 4 วันที่ผ่านมา

      ​@@Flash7-z7 True, but How is Relevant?!?

    • @gertsteenkamp6970
      @gertsteenkamp6970 4 วันที่ผ่านมา

      DA John Steenhuizen is twee aangesig en hy is n slang man. Ek sal nie meer stem vir DA nie. DA en ANC werk saam agter skelm. Ek vertrou nie meer op DA nie.

  • @EmmaBuitendag-gf8xz
    @EmmaBuitendag-gf8xz 4 วันที่ผ่านมา +11

    Dankie vir jou program! Net tè kort!!!!

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 4 วันที่ผ่านมา +23

    Baie dankie mense!!
    Laat reg en geregtigheid seëvier! Elkeen "sal" oes wat hy/sy gesaai het.👏👏👏🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦

  • @janvanaardt3773
    @janvanaardt3773 4 วันที่ผ่านมา +18

    Ondersteun Israel

    • @GeorgeWest-h7j
      @GeorgeWest-h7j 4 วันที่ผ่านมา

      Arme,arme weermag, Ramaphosa volg duidelik sy vriend,Putin se voorbeeld,hulle sal ook op krukke na gevegsfront gestuur word,watch.die space.

    • @GeorgeWest-h7j
      @GeorgeWest-h7j 4 วันที่ผ่านมา

      Ek dink Ramaphosa en Denel is besig om die nuutste kettie aan die weermag uit te reik.

    • @user-og1nm6gq1l
      @user-og1nm6gq1l 4 วันที่ผ่านมา

      Hoekom. Hulle het die ANC aan behind gebring

  • @ninakruger4449
    @ninakruger4449 4 วันที่ผ่านมา +12

    Amen...mag regverdigheid geskied in SA..dankie Trump..

  • @GreatExploits7
    @GreatExploits7 4 วันที่ผ่านมา +20

    Dankie. Kan Prof Koos nie asb as prioriteit 'n kort skrywe wat al die NB feite opsom mbt Grond-onteiening en Rassewette (116 sedert 1994 as ek reg het) opstel en aan die Pres Trump span stuur nie?

    • @theronameets-gebhard4152
      @theronameets-gebhard4152 3 วันที่ผ่านมา

      Die rassisme gaan selfs verder as wat mens verwag van rassiste : Selfs waar blankes aanbied om te help met Eskom of die benarde posisie met water in die land en veral in die stede soos Johannesburg, wil hulle nie eens hulp van blankes aanvaar nie, al word die hulp verniet aangebied deur kundiges!

    • @christinevandermerwe-gl2sm
      @christinevandermerwe-gl2sm วันที่ผ่านมา +1

      ASB!!!!

  • @hermanfyfer5990
    @hermanfyfer5990 2 วันที่ผ่านมา +1

    Baie goeie gesprek!

  • @charlesbooysen1007
    @charlesbooysen1007 3 วันที่ผ่านมา +6

    Thanks for your Show, I am a Coloured that are been Marginalized by BEE and Affirmative Actions, It is not only the Whites, but us Coloureds and Indians are suffer more with this ANC Policies

    • @corinnevanjaarsveldt6087
      @corinnevanjaarsveldt6087 2 วันที่ผ่านมา

      My hart gaan uit na julle. So baie van ons het seer. Geen ouer sal onregverdige onderskeid tref onder sy kids nie.

    • @salomemalherbe677
      @salomemalherbe677 วันที่ผ่านมา

      Welkom in die gesprek. Hier ondersoek ons kwessies op n volwasse verantwoordlike manier.

  • @LaurieWiid
    @LaurieWiid 4 วันที่ผ่านมา +12

    Goed gese prof

  • @anitapretorius4124
    @anitapretorius4124 4 วันที่ผ่านมา +13

    Die anc en die SA regering is nie eers 'n bondgenoot van die VSA nie. Hulle deel nie die Amerikaanse ideologie of beleid nie. Hoekom sal die VSA enige hulp aan SA verleen?

  • @HannaKoen-j6t
    @HannaKoen-j6t 3 วันที่ผ่านมา +1

    Baie dankie vir n puik program glo my ek mis dit nie een Maandagaand nie.

  • @jacklategan
    @jacklategan 4 วันที่ผ่านมา +12

    Die beste bespreuking wat uiteindelik tot ons redding gaan kom. Pres Trump belei oopenlik dat hy 'n God man is, en nie die wilde dier ens aanbid nie

  • @prosebarnard
    @prosebarnard 4 วันที่ผ่านมา +9

    Uitstekende ontleding.

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir n volwasse, intelligente, goed deurdagte gesprek. Ons waardeer.

  • @maybarnard1254
    @maybarnard1254 4 วันที่ผ่านมา +4

    Goeie inligting deurgegee, dankie!

  • @stefniehatzimichael209
    @stefniehatzimichael209 4 วันที่ผ่านมา +3

    Thankyou! Julle stel dit alles mooi waardeer die program ,ek wil net se ons sit met Baie 'siek' eintlik evil anc😢 Pride before a fall😢

  • @M-o-land
    @M-o-land 4 วันที่ผ่านมา +7

    Prof Koos is die enigste persoon wat dit 100% reg het met die beste verduideliking en siening van die saak 👏👏 Ons kort meer mense met sy insig.

  • @TienieDelaRue6315
    @TienieDelaRue6315 4 วันที่ผ่านมา +3

    So goed en waar gestel dankie Prof Koos....👋

  • @christineehlers1132
    @christineehlers1132 4 วันที่ผ่านมา +13

    Die DA is die swakste politieke party in die wereld.

  • @AvrilVanBoom
    @AvrilVanBoom 4 วันที่ผ่านมา +3

    Uitmuntende bespreking. Baie dankie

  • @adriburger9224
    @adriburger9224 4 วันที่ผ่านมา +5

    Onthou. Die ANC word baie betaal om sulke belaglike opmerkings en besluite te maak. Hulle word betaal no matter what

    • @joecruiser
      @joecruiser 4 วันที่ผ่านมา

      I ran.

  • @Flash7-z7
    @Flash7-z7 4 วันที่ผ่านมา +8

    Cyril did not comply to the Law sign waiting 35 days??

  • @susandevos8585
    @susandevos8585 4 วันที่ผ่านมา +5

    AMEN EN AMEN ALLE EER AAN DIE HERE. Wysheid begin met die DIEN VAN DIE HERE VAN VAN

  • @Paddy6211
    @Paddy6211 4 วันที่ผ่านมา +7

    Miskien moet ons President Trump se voorbeelde aanneem en begin om ons regering, Parliment en Politiese partye en almal daarmee betrokke, begin ondersoek en al die bosluise in die hof laat wys presies wat is hulle? Baie dankie cvir al die inligting, hou aan met die goeie werk!

  • @almarmyburgh8403
    @almarmyburgh8403 2 วันที่ผ่านมา +1

    Dankie vir hierdie insiggewende en goeie-belange gesprek. So dankbaar vir ons mense wat soveel kennis agtergrond deel met ons gewone mense. Dankbaar dat Pres Trump die regering van SA aanvat en laat skrik...hoop hul skrik wakker uit hul kwaadwillige haat wat hul steeds voorhou as almal se skuld, meer as 300 jaar se ophou, in 30 jaar afgebreek het. Ons gewone mense ly werklik onder hierdie drakoniese wette wat links en regs geteken word. Hul is werklik al vir jare die kluts kwyt...en lééf voort in hul duiwelse planne.

  • @marietavanniekerk6394
    @marietavanniekerk6394 4 วันที่ผ่านมา +3

    Wat verskil nou van onderhandeling in Piet Retief se geval en Ramaphosa se skyn onderhandelings??Totaal onbetroubaar!!

  • @LPTitus
    @LPTitus 4 วันที่ผ่านมา +10

    Hulle is net plein vrek onnosel...

    • @joecruiser
      @joecruiser 4 วันที่ผ่านมา

      BeenKoppe?

    • @joecruiser
      @joecruiser 4 วันที่ผ่านมา

      Gwede !!

  • @rudiposthumus7798
    @rudiposthumus7798 4 วันที่ผ่านมา +8

    Trump weet presies wie en wat Ramaphosa en die cANCer is. Ramaphosa dink hy kan Trump uitoorlê soos Zille, Steenhuizen en Groenewald. Volgende gaan hulle seker die raskaart speel 😂

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 4 วันที่ผ่านมา +7

    Ja, en die versteuring lyk my word oorgedra van die een na die ander....hulle leer net nooit

  • @georgestegmann5155
    @georgestegmann5155 4 วันที่ผ่านมา +2

    Ek sê mos die hele tyd:
    1) Praat is te laat.
    2) Triumphant Trump sal nie die vuisvoos publiek verder straf nie.
    3) Hy sal die ANC leiers en die res vd Soustrein straf.
    4) Selfs Anton Rupert se afspraak met Rampoepies en Elon Musk was ook te laat.
    5) As jy nie wil hoor nie moet jy voel.
    Die beste ontleding van Trump se toetrede tot die ANC wat ek nog gehoor het.

  • @FrankLowe1949
    @FrankLowe1949 3 วันที่ผ่านมา +3

    Go to our malls go to our large supermarket chain stores if you see 1% white South Africans working there it's a lot. And then the ANC says there's no racism in South Africa.😂😂😂😂

  • @joecruiser
    @joecruiser 4 วันที่ผ่านมา +4

    New Sherriff in Town!

  • @DeonEbersohn-nz6fr
    @DeonEbersohn-nz6fr 4 วันที่ผ่านมา +8

    Wys die hele SuidAfrika wat Se Kare en huise waar hul Skool Gaan die en medies ontvang die vet katte😮😮😮😮😮

  • @jeanettecronje4010
    @jeanettecronje4010 4 วันที่ผ่านมา +2

    Dankie vir die waarhede...en julle bydrae...alles moet uitkom en reggestel word...

  • @johnnypearson6028
    @johnnypearson6028 4 วันที่ผ่านมา +6

    Dis die anc se soldate nie ons soldate nie bottom line.😂😂hulle kan nie skaam kry nie want😅 hulle kan nie bloos nie.

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 4 วันที่ผ่านมา +1

    Mooi program.

  • @BrettLouw
    @BrettLouw 4 วันที่ผ่านมา +2

    Mantashe en lesufi moet eerste val....!

  • @georgestegmann5155
    @georgestegmann5155 4 วันที่ผ่านมา +2

    Wat vd Lady R?

  • @zuretapiek2546
    @zuretapiek2546 3 วันที่ผ่านมา +1

    Love dit😂😂😂

  • @PamTroskie
    @PamTroskie 4 วันที่ผ่านมา +1

    Nee nie d DA nie. Hulle is geskiedenis!! Sonder ruggraat!!

  • @MarieJansen-fo5nh
    @MarieJansen-fo5nh 3 วันที่ผ่านมา +1

    Ramaposa get meer Bek en groot neus as breins ons bid oor die saak God has the last say and our god father son and holy ghost will intervene long live the farmers

  • @henningvisser1108
    @henningvisser1108 4 วันที่ผ่านมา +1

    Hoekom laat die anc my dink aan 'n hele hok vol afkop hoenders?

  • @Mari-rg9zc
    @Mari-rg9zc 4 วันที่ผ่านมา +2

    Hoop trump regering kom en vat wat hul toekom ...en help die korupsie hier te stop

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 4 วันที่ผ่านมา +1

    Dit wat die weermag doen by parlements opening is seremonieel. Niks te doen met hoe oorlog gevoer word nie.

  • @nellweyer2979
    @nellweyer2979 3 วันที่ผ่านมา

    Dsnk9e vir julle bydrae. Groot wysheid, dankie Koos.

  • @george-cohen7954
    @george-cohen7954 3 วันที่ผ่านมา

    Agree 💯

  • @AndreOosthuizen-u6u
    @AndreOosthuizen-u6u 4 วันที่ผ่านมา

    Klink soos frankryk onder marie Antoinette?.

  • @stefniehatzimichael209
    @stefniehatzimichael209 4 วันที่ผ่านมา

    MAGA! Thankyou President Trump❤ Hope we can make South Africa Great again 😢❤

  • @DeonEbersohn-nz6fr
    @DeonEbersohn-nz6fr 4 วันที่ผ่านมา +2

    En tog Kies die wereld hom as president en SuidAfrika Kan dit aanbied😮😮😮😮😮😮😮

  • @gervandes6329
    @gervandes6329 3 วันที่ผ่านมา +1

    Verander net die aaklige pienk dekor meneer. Blou is ń baie beter kleur.

  • @jeanettevorster9293
    @jeanettevorster9293 4 วันที่ผ่านมา

    Ek glo al het wie wat gedoen, ons doel is om die aarde te bewerk .Hierdie aarde behoort aan ons Hemelse Vader ,glad nie aan mens nie. So as almal sy kant bring en ,elkeen 'n stukkie grond te en ons Vader se wil uitvoer dan sal elke land vooruit gaan. As jy wil eet, moet jy werk.

  • @georgestegmann5155
    @georgestegmann5155 4 วันที่ผ่านมา

    Defnitiewe versteuring!!

  • @danieboshoff235
    @danieboshoff235 3 วันที่ผ่านมา

    Glo my dear is reeds mense in die trump revering wat sa grind onteining order oe het Dankie v d program

  • @obySedgefieldgemofourgardenrou
    @obySedgefieldgemofourgardenrou 4 วันที่ผ่านมา +2

    Our govermunts hate to listen, cant be told anything, so full of arrogence and entitlement, theyre like over stuffed green peppers

    • @almarmyburgh8403
      @almarmyburgh8403 2 วันที่ผ่านมา

      And show me a government department who do their work properly...not even one...see home affairs, hospitals, etc. Everything is falling down and off line, this country and workers within government is totally not educated to work and do work correctly, few who want to help, rest sit back and in relaxed mode...

  • @AnnetteVanHuyssteen
    @AnnetteVanHuyssteen 4 วันที่ผ่านมา +6

    Dit lykof hulle vreeslike arrogant is en dit maak hulle dat dink hulle kan doen wat hulle wil

    • @janvoster3220
      @janvoster3220 4 วันที่ผ่านมา +2

      Party mense speel Vir n plek in die GNU. Daarom Dan's hulle SAAM. Die pay is goed.

    • @Loggies-n9z
      @Loggies-n9z 4 วันที่ผ่านมา

      Neewat nog altyd gesê Regering van Nasionale Mislukkings gaan nie werk nie, Shitshot Johnny mielie spiedkop nes kortbroek van Schalkwyk en Rhamapala phala Buffelneus nog altyd n uitgeslape dief steel net.

    • @pierretheron5708
      @pierretheron5708 4 วันที่ผ่านมา +1

      ANC arrogansie spruit uit die ondersteuning en beheer van die WOF oor die ANC

    • @pierretheron5708
      @pierretheron5708 4 วันที่ผ่านมา +2

      WEF Skuus

    • @joecruiser
      @joecruiser 4 วันที่ผ่านมา

      ​@@janvoster3220 JS en HZ!
      🤮

  • @JohnSwartz-vl4dt
    @JohnSwartz-vl4dt 4 วันที่ผ่านมา +3

    Ja cupcake ramabotter HT SA aan China verkoop Vir kickbacks 😱👽🤑

    • @joecruiser
      @joecruiser 4 วันที่ผ่านมา

      Shjiena is lank reeds deel van Sy Kabinet!

  • @BitishSAFFA
    @BitishSAFFA 4 วันที่ผ่านมา

    Ja, mens wonder waarom hè Mnr Steenhuysen apologie nodig? Vir my klink sy bydrae half sotlik. Self is ek bes moontlik die sot, want was baie lank in die buiteland en SA politiek was vir my net te deurmekaar om te volg. Buiten die blink lagie buite-om, dis nou te sê.

  • @georgestegmann5155
    @georgestegmann5155 4 วันที่ผ่านมา +1

    Die woord rewolusioner moet ook verbied word. Ha-ha-haa!

  • @theresaburdett1054
    @theresaburdett1054 3 วันที่ผ่านมา

    Afriforum werk in ons buurte en hul leuse is doen dit self. Hulle doen goeie werk. So die res kan gaan spring.

  • @pierrevantonder6404
    @pierrevantonder6404 4 วันที่ผ่านมา +2

    Dis die versteuring ,van natural intelligence 😂

    • @joecruiser
      @joecruiser 4 วันที่ผ่านมา

      Dertig Persente?
      😂

  • @orajoubert1242
    @orajoubert1242 4 วันที่ผ่านมา +1

    Aĺles uiteindelik spruit voort uit n paylogie van minderwaardigheid

  • @janvanaardt3773
    @janvanaardt3773 4 วันที่ผ่านมา +2

    Word verwag AFD volgende Duitse regering dan sal ons n nuwe vriend he

    • @sjeeke
      @sjeeke 2 วันที่ผ่านมา

      That would depend on whether or not the CDU/CSU is willing to form a coalition with the AfD, because the AfD will not get an absolute majority. The CDU/CSU still has the option of forming a majority coalition with the SPD or Grüne. Also, the AfD voter generally is more pro-Russia than pro-USA. (Most of the AfD voters reside in former East-Germany.)

  • @LR-yu3mx
    @LR-yu3mx 4 วันที่ผ่านมา +2

    RESPEK vir die spreker! Pres Trump is baie intelligent en kyk dwarsdeur hierdie Kaders wat hulle sakke volstop.

  • @driesvanniekerk8613
    @driesvanniekerk8613 3 วันที่ผ่านมา

    Jy kan nie anders as om die hele land te straf nie Julle moet onthou in 94 het die land in n verkiesinggehad waar die ja stem gewen het. So ongelukkig moet die nee stemmer maarsaam ly Dit is tyd om ons self te regeer in ons eie stuk grond

  • @TommieLyons
    @TommieLyons 4 วันที่ผ่านมา +1

    Ek dink USAID is klaar gestop

  • @mbotha8498
    @mbotha8498 4 วันที่ผ่านมา

    ANC kan nie bloos nie... 😂😂😂Shame man... Beste nuus... Viva Trump💪

  • @johnnymookergee4935
    @johnnymookergee4935 3 วันที่ผ่านมา

    God bless Trump

  • @leoniebooysen3845
    @leoniebooysen3845 4 วันที่ผ่านมา

    😂😂😂😂baie intresant en siggewend, dit was nou n baie aangename onderhoud gewees

  • @johankriel1962
    @johankriel1962 3 วันที่ผ่านมา

    Diee tor het seker nou af geval

  • @hettanel4732
    @hettanel4732 4 วันที่ผ่านมา +6

    Hoe kan Tim full Plessis sê Trump is n swak karakter? Hy is so liberaal! Skaam jou Tim! Jy is te bang om op te staan vir jou eie volk en waardes! Jy sal liewer op die draad sit en seker ook Gaza ondersteun!!!

    • @AndreOosthuizen-u6u
      @AndreOosthuizen-u6u 4 วันที่ผ่านมา +1

      Tim du Plessis, poepol van Beeld?

    • @AndreOosthuizen-u6u
      @AndreOosthuizen-u6u 4 วันที่ผ่านมา +1

      Tim, maatjie naaier. Soos poepol Pieter du Toit van Kyk net

  • @jesssmith7363
    @jesssmith7363 3 วันที่ผ่านมา

    Vat Ramapoetie weg (skaakmat) en sit vir ons President Trump op die bord........moeg vir die sirkus in SA!!!!!

  • @leoniebooysen3845
    @leoniebooysen3845 4 วันที่ผ่านมา

    😂😂😂😂

  • @remerautenbach3391
    @remerautenbach3391 4 วันที่ผ่านมา +2

    Kommunikeer met Neil de Beer van UIM ivm die onderhoud waarmee julle besig is.Hy het kontakte met die regte mense om Trump in te lig.

  • @normacaesar4546
    @normacaesar4546 4 วันที่ผ่านมา

    Uitverkopers

  • @AndreOosthuizen-u6u
    @AndreOosthuizen-u6u 4 วันที่ผ่านมา

    Rama se poepol maak tiekie wawiel😂

  • @M-o-land
    @M-o-land 4 วันที่ผ่านมา

    th-cam.com/video/sdnV-JSLDmM/w-d-xo.htmlsi=sA_xlkuZSBJoNgKv

  • @ansiejoubert9722
    @ansiejoubert9722 14 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    As mnr ramàposa n toespraak hou bring hy altyd woord rassisme daarin.

  • @roelofmare710
    @roelofmare710 4 วันที่ผ่านมา +1

    Kak storie hy KLA gestop

  • @MienieClan
    @MienieClan 4 วันที่ผ่านมา +1

    Julle praat net n klomp kak en doen fokkol vir ons mense

    • @joecruiser
      @joecruiser 4 วันที่ผ่านมา

      Leer asb die Waarheid.
      Doen Dan iets jouself!

    • @nellweyer2979
      @nellweyer2979 3 วันที่ผ่านมา +1

      En wat dien doen jy Mienie?

    • @wian7777
      @wian7777 2 วันที่ผ่านมา +1

      Hopelik is jy op aarvoeding, kan nie met só mond eet nie...