Die hemelse leërskare

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • Die Geesteswêreld - 04 Die Hemelse Leërskare
    Kry jou Studie Gids en Geesteswêreld boek hier:
    💈BOEKWINKEL - raymondlombard...
    🌍 STUDIE GIDS - raymondlombard...

ความคิดเห็น • 25

  • @estievorster2065
    @estievorster2065 4 ปีที่แล้ว +4

    Ongelooflike aanbieding oor die Engele Wêreld... Dankie Pastoor Raymond...

  • @suzettescheepers2178
    @suzettescheepers2178 4 ปีที่แล้ว +3

    Dankie pastoor vir die oop reek van die woord so betekenisvol

    • @wernerbisschoff4654
      @wernerbisschoff4654 3 ปีที่แล้ว

      Z622zz 3xz6 3325z3xfz32zc67xt6cz2.33 xz2 o.zzcczzc kd3 .z2.c 3bod dzmzez32 kd2 .2y84 a new k. when 2.2r4 32xod 2.261c3 in D2 32366pounds jeez is you. 43n2233kd .5

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว

    Sjoe!! Wat n groot voorreg om God se eie kind te wees met al die heerlikheid wat vir ons wag! LOOF DIE HERE, HERE!! Baie dankie pastoor Raymond

  • @amandanel1436
    @amandanel1436 4 ปีที่แล้ว +1

    Dankie pastoor ons leer baie.

  • @lindacook2987
    @lindacook2987 ปีที่แล้ว

    Amen! Prys die naam van die Here dat u vir ons hierdie wonderlike Woord van God so mooi verduidelik!

  • @normankeyser3610
    @normankeyser3610 4 ปีที่แล้ว +1

    Veseker ongelooflik n wonderlike ontdekking dankie raymond

  • @lindiebez1
    @lindiebez1 4 หลายเดือนก่อน

    Ek kyk nou eers hierdie, en dit maak my super opgewonde!!! Dis so wonderlik, dit maak my bewoë 🙌🏼🙌🏼🙌🏼

  • @carinaludik7675
    @carinaludik7675 3 ปีที่แล้ว

    Fantastiese reeks! Baie dankie Raymond!

  • @elisabethfouche662
    @elisabethfouche662 4 ปีที่แล้ว +1

    Dit is wonderbaar

  • @christinegericke2809
    @christinegericke2809 4 ปีที่แล้ว +1

    Wonderlike aanbieding dankie Pastoor Raymond. U is n teacher by uitnemendheid. Mag die Here u seen.

    • @hesterduvenhage9874
      @hesterduvenhage9874 4 ปีที่แล้ว

      Hallo pastoor ek geniet nou eers die skrifte soos u dit aanbied . Jy is regtig geseend in kennis

  • @marethahermann3574
    @marethahermann3574 3 ปีที่แล้ว

    Wonderlik Pastoor. Ek leer so baie van dié geestes wêreld waarvan ek nog nooit voorheen bewus was nie!

  • @crystalvictor9335
    @crystalvictor9335 2 ปีที่แล้ว

    ongelooflike openbaringe.....amen!!!!

  • @riaburger892
    @riaburger892 4 ปีที่แล้ว +1

    Past. RAYMOND wat het van die tuin van Eden geword.?

    • @RaymondLombardMinistries
      @RaymondLombardMinistries  4 ปีที่แล้ว +2

      Ria, die tuin was in die vallei van Mesopotanië. Tussen die Tigrus en Eufraat rivier. Ons ken dit vandag as Irak. Die Here wou nie hê dat die mens na die sondeval van die boom eet nie ( Gen 3: 23-24). Die Here het die boom uiteindelik weggeneem
      en die tuin tot niet laat gaan. Die tuin is oorgeneem deur dorings en distels ( Gen 3:17-18).

  • @beadrixverwey4041
    @beadrixverwey4041 2 ปีที่แล้ว

    U se in video Jesaja 66 maar dis Jesaja 6

  • @saroad_runners1468
    @saroad_runners1468 3 ปีที่แล้ว

    Goeie more
    Ek probeer van daai sketmatiese voorstellings bestel en aflaai op web blad maar kom nie reg nie ek sal graag 5 wou hê. Is daar n manier hoe ek my hande op van hul kan kry asb is besig om reeks saam groep mense deur te werk. Asb hoop die mail word ontvang
    Groete Hannes .
    Van Parys in Vrystaat

    • @RaymondLombardMinistries
      @RaymondLombardMinistries  3 ปีที่แล้ว +1

      Welkom Hannes, skakel asb vir Adri by 0829243657. Hy sal jou begelei. Seënwense

  • @claviativdnwijk
    @claviativdnwijk 3 ปีที่แล้ว

    Skuus pastoor maar soms praat jy baie sag..

  • @cathrinaneveling7987
    @cathrinaneveling7987 ปีที่แล้ว

    Smrrn