Demone - bose en onrein geeste (Deel 2)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024
  • Bybelskool
    Die Geesteswêreld - 10 Demone - Bose En Onrein Geeste - Deel 2

ความคิดเห็น • 19

  • @ErnaEngelbrecht
    @ErnaEngelbrecht 3 หลายเดือนก่อน

    Jesus beskem ons teen bose magte kaat ons op u gerig bly dag en nag verwyder vrees uit ons uit

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 3 ปีที่แล้ว

    Baie dankie...meer en meer van Jesus in ons lewe, is ons behoud vir ewigheid.

  • @benniekoekemoer1286
    @benniekoekemoer1286 3 ปีที่แล้ว

    Amen dankie vir die mooi geestelike woord

  • @ernaengelbrecht6715
    @ernaengelbrecht6715 2 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die waarheid en mag Ons by Jesus en Sy bybel bly

  • @jamie-leevanwyk7617
    @jamie-leevanwyk7617 ปีที่แล้ว

    Amen

  • @theunsswartz7934
    @theunsswartz7934 ปีที่แล้ว

    Amen😊

  • @annelizebotha
    @annelizebotha 2 ปีที่แล้ว

    Pastoor Raymond, ek is so dankbaar vir die woord en uiteensetting van die Geesteswereld. Dit is so ongelooflik en besonders hoe U die verskillende bybelverse in die bybelboeke vat en dit vir ons uiteensit en uitle op 'n kaart sodat ons dit beter kan verstaan. Ek het die reeks sover verskriklik baie geniet en soveel geleer - hulle se mens is nooit te oud om te leer nie, ne!! Ek moet nog 7 preke luister van die Geesteswereld. Baie dankie en baie liefde en seen vir U en U geliefdes.

  • @kalmtemaata4677
    @kalmtemaata4677 3 ปีที่แล้ว

    Baie dankie dit is vreeslik opbouend en leer saam. Mag die Jesus jou ryklik seen.

  • @marethahermann3574
    @marethahermann3574 3 ปีที่แล้ว

    Baie dankie Pastoor ‘n wonderlike aanbieding! Ek Geniet dié leering van dié geesten wêreld geweldig. Die reeks Openbaring was ‘n wonderlike leerling. Ek lees elke oggend een of twee hoofdstukken van Openbaring. Wanneer ek deur die boek gelees het begin ek weer van hoofdstuk 1. Ek wil regtig Openbaring goed leer ken en verstaan. Baie baie dankie Pastoor!

  • @hestellebekker271
    @hestellebekker271 4 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie vir al jou videos Ons luister uit New Zealand uit

  • @margiealanjavksonstrydom1862
    @margiealanjavksonstrydom1862 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek dink nie net God se waarheid nie maar jy moet die waarheid prt oor alles in die lewe.

  • @tillagriessel
    @tillagriessel 4 ปีที่แล้ว +2

    Amen absoluut PUIK!!!!!👏

    • @rustenvigne7807
      @rustenvigne7807 4 ปีที่แล้ว +1

      Absoluut insiggewend en leersaam.

  • @amandabekker2910
    @amandabekker2910 3 ปีที่แล้ว +1

    Hierdie videos is rerig amazing om na te luister. Jou kennis vd Woord is iets om te bewonder.
    Wens ek het soveel geweet. Luister graag na jou videos.

  • @conniedevos7900
    @conniedevos7900 3 ปีที่แล้ว

    Baie dankie

  • @michelean1
    @michelean1 3 ปีที่แล้ว

    ek wil eintlik n vraag vrae.. Kan n mens jou eie demone uitdryf uit jouself uit?

  • @margiealanjavksonstrydom1862
    @margiealanjavksonstrydom1862 3 ปีที่แล้ว

    Pastoor wil my se God gaan my hel toe stuur omdat ek medikasie moet gebruil asb help my reg hieroor.