Hallo daar, Leon, (^_^) Ek was nog altyd lief vir Ge Korsten. Sy stem was vir my so mooi en sterk. En hy het altyd liedjies gesing met sulke mooi lirieke. Ek was veral mal oor "Liefling". Vandag nog kan ek met trane in my oë na daardie liedjie luister. Dankie dat jy vandag hierdie liedjies opgelaai het. Groete, my vriend. Liz. xoxo
Groot plesier LIz! Ja, Gé was 'n absolute legende, al sy musiek was mooi. Die hittegolf hier in sonnige SA is ongelooflik, ons braai behoorlik uit! Groete!
Hallo daar, Leon, (^_^)
Ek was nog altyd lief vir Ge Korsten. Sy stem was vir my so mooi en sterk. En hy het altyd liedjies gesing met sulke mooi lirieke. Ek was veral mal oor "Liefling". Vandag nog kan ek met trane in my oë na daardie liedjie luister. Dankie dat jy vandag hierdie liedjies opgelaai het.
Groete, my vriend.
Liz. xoxo
Groot plesier LIz! Ja, Gé was 'n absolute legende, al sy musiek was mooi. Die hittegolf hier in sonnige SA is ongelooflik, ons braai behoorlik uit! Groete!
@@keurspelseafrikaanse-boere3505 Is dit so? Ok, maak net seker jy's "medium rare" gebraai. Ek bring my mes en vurk vir die fees. (^_~)
LOL