Janita Claassen en Manuel Escorcio - Noot vir Noot 7_1

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ส.ค. 2020
  • Janita Claassen en Manuel Escorcio
    #JanitaClaassen
    #ManuelEscorcio
    #afrikaansemusiek
    #afrikaans
    #The4Claassens
    All Rights Reserved To Their Respective Owners!
    Please contact me if there is a problem with uploading this and I will delete it, thank you.
    7_1 - Noot vir Noot
  • เพลง

ความคิดเห็น • 24

  • @paulineelliott4447
    @paulineelliott4447 2 วันที่ผ่านมา

    The best absolutely the best Manuel and Juanita

  • @deliafourie8607
    @deliafourie8607 3 หลายเดือนก่อน +1

    😮maneu l en .janita .het ..mooi saam .gesing 4:46

  • @naomibuys8433
    @naomibuys8433 10 หลายเดือนก่อน

    Sal altyd mooi bly. Xx

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig!! Baie dankie!! Laat my trug dink aan baie jare gelede...bring n traan in die oog...baie het ons al vooruitgegaan!! Seëninge vir elkeen 2023...mooi loop!! 🌹🌹🌹

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 11 หลายเดือนก่อน +2

    Pragtig!!!! Afrikaans booooo!! Ja, waar's die jare??? Nou's ons almal oud en grys...ander het ons reeds al vooruitgegaan...sterkstaan mense!!!! Die heel beste dinge lê nog voor. Seëninge vir almal vanuit die Bosveld...🤗🤗🤗🤗❤

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 ปีที่แล้ว +3

    Goeie ou dae met goeie musiek...nie vandag se goor afrikaanse musiek nie........

  • @ciskahutton145
    @ciskahutton145 3 หลายเดือนก่อน +1

    Sjoe!

  • @betsmaritz2722
    @betsmaritz2722 ปีที่แล้ว +1

    Dit was fantasties!!!!!

  • @doriesteyn9095
    @doriesteyn9095 ปีที่แล้ว +2

    Soooooo wonderlik om na twee sulke uitstaande en geliefde kunstenaars te kon luister

  • @ObelixBarbatus
    @ObelixBarbatus 3 ปีที่แล้ว +2

    Sjoe! Twee wonderlike mense. Manuel sien optree saam met die SAW orkes - en dadelik na sy musiek gaan soek. Natuurlik is Janita se "Rolbos" van by mees beminde liedjies. Ai, die beste!

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 ปีที่แล้ว +1

    Daar anderkant die blou berge. Baie mooi!!

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 ปีที่แล้ว +1

    Ag die man is sooooo absoluut fantasties..en ook Janita...my gusteling sangpaar..😁😁😁

  • @doriesteyn9095
    @doriesteyn9095 ปีที่แล้ว

    So wonderlik om na sulke uitstaande geliefde kunstenaars te kon luister

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 3 ปีที่แล้ว +1

    My dag sommer nou 'omgedraai!!Lieflik

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 3 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig!!!

  • @johanbrand8601
    @johanbrand8601 3 ปีที่แล้ว +2

    DANKIE!
    Ek weet nie waar u hierdie ou beeldmateriaal kry nie, maar dis wat ek graag wil sien!!!! Laai asb. meer op asb!!!!!

    • @Adri-oj3yt
      @Adri-oj3yt ปีที่แล้ว +1

      Danie Claasen wat dit opgesit het. Familie dalk?

    • @henkkotze
      @henkkotze ปีที่แล้ว +1

      @Adri dit is Janita se seun

    • @DanieClaassen
      @DanieClaassen  5 หลายเดือนก่อน +1

      Dis reg. Groete

  • @user-vn4hg1kr9k
    @user-vn4hg1kr9k ปีที่แล้ว +2

    Ekt steeds n getekende foto van janita......sys mos Jani se tannie? Wow in die vroeer jare was ek mal oor afrikaanse musiek op radio......

    • @DanieClaassen
      @DanieClaassen  5 หลายเดือนก่อน

      Yip, Janie se tannie

    • @ciskahutton145
      @ciskahutton145 3 หลายเดือนก่อน

      Verskriklik mooi! Danie waar Kan ek moontlik jou in die hande kry? Groot asb?

  • @douw004
    @douw004 ปีที่แล้ว +1

    Twee juwele op een verhoog. Net wat ek nodig het nou om die Eskom lasverligting deur maak.

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 ปีที่แล้ว +2

    Hulle kan darem sing. Al die ou liedjies