Jy boer alleen, dit wil gedoen wees. Jy lag lekker. Hoe reageer jy as die drade effens hang... Musiek is goed, gedink jy gaan sê "bord kos"😅. Sterkte met jou soeke na jou Mev. Kotie.
Jy is te oulik!! Ek het ook al gehoor ek is tè picky! Ek kan lag vir enige ding...ñ snaakse ding sien ek ñ myl ver...en lag spontaan!! Musiek is ñ moet!! aah haaa....amper het ek gedink EK is tè lank in die tand vir jou!!😂😂 nou hoor ek JY het dieselfde gedagte... kom ek vertel jou ñ geheimpie....daardie " lank in die tand" is net ñ getal...het niks met jou binneste te doen...😂 Ek reken ek is " over qualified"....omrede, alles wat ek al in my lewe gedoen het,is nie juis wat ñ vrou gewoonlik doen nie! Niks sondige dinge... ek vind net abnormale( vir n vrou)😂😂 goed interressant en dis ñ uitdaging!! Niks maak my bang nie...ek is klein..maar " getrain"!😂😂😂 Ek sien die boodskappies is al ampertjies n jaar " oud"..😂😂 .... Mooi loop vorentoe. .😂😂en sterkte met jou soeke na daardie spesiale iemand!!💜
Absolutely love this you really make laugh in a great way maybe I should write in.
Kotie is my type
Hi Kotie
JY lag baie lekker en dit sal baie girls aantrek. Hoop jy kry die regte persoon want jy verdien dit.
Jy klink na pret hoe lank in die tant is jy. Ek bly in Blf. Werk nog lief vie lag en mense. Het op. Plaasgroot geword. En wanneer verjaar jy
Jy boer alleen, dit wil gedoen wees. Jy lag lekker. Hoe reageer jy as die drade effens hang... Musiek is goed, gedink jy gaan sê "bord kos"😅. Sterkte met jou soeke na jou Mev. Kotie.
Jy is te oulik!!
Ek het ook al gehoor ek is tè picky!
Ek kan lag vir enige ding...ñ snaakse ding sien ek ñ myl ver...en lag spontaan!!
Musiek is ñ moet!!
aah haaa....amper het ek gedink EK is tè lank in die tand vir jou!!😂😂 nou hoor ek JY het dieselfde gedagte...
kom ek vertel jou ñ geheimpie....daardie " lank in die tand" is net ñ getal...het niks met jou binneste te doen...😂
Ek reken ek is " over qualified"....omrede, alles wat ek al in my lewe gedoen het,is nie juis wat ñ vrou gewoonlik doen nie!
Niks sondige dinge...
ek vind net abnormale( vir n vrou)😂😂 goed interressant en dis ñ uitdaging!!
Niks maak my bang nie...ek is klein..maar " getrain"!😂😂😂
Ek sien die boodskappies is al ampertjies n jaar " oud"..😂😂 ....
Mooi loop vorentoe. .😂😂en sterkte met jou soeke na daardie spesiale iemand!!💜