Thank you for the compliment! 😊 Road to Mazhou (taking the tar road option around Mapungubwe) is definitely accessible with a road caravan, you'll love it!
Nuwe subscriber dis regtig n puik episode kamera werk puik hou van julle setup daai V6 vattie nonsense in bos wereld nie. Vrek baie rooibokke wat julle eenslag gekry het. Die kamping spot epic daai vuur so innie bos priceless. Groete
Baie nice! Dit is baie mooi daar!
Asemrowend mooi!
Great video guys , maybe consider getting a dash cam to record the drive. How is the road to the campsite itself? Is it doable with a road caravan?
Thank you for the compliment! 😊
Road to Mazhou (taking the tar road option around Mapungubwe) is definitely accessible with a road caravan, you'll love it!
Nuwe subscriber dis regtig n puik episode kamera werk puik hou van julle setup daai V6 vattie nonsense in bos wereld nie. Vrek baie rooibokke wat julle eenslag gekry het. Die kamping spot epic daai vuur so innie bos priceless. Groete
Baie dankie vir jou awesome terugvoer! Dit was 'n ongelooflike ervaring om omring te wees met soveel rooibokke. Hang vas vir eposide 2 van Mapungubwe!
Dankie vir die video! Dit help om als so mooi te kan sien. Watter tyd van die jaar was julle daar?
Dit is incredible as ons videos kan help! Mapungubwe is 'n pragtige plek. Ons was begin Maart daar. Episode 2 gaan ons nog amazing ervarings deel.
So wraggies toe loop jy weer op my spore. My groot kleinseun ry die buite paaie dis waar jou kampvuurtjies se as jare later nog sal lê